Chordyes

Donker Liefde

D 조로 된 Emile Minnie의 Donker Liefde 기타 코드 & 가사

Bpm:      127
Released: 22 June 2015
Album:    Donker Liefde

Capo: 1 fret

Intro
Dm  Csus2  A#maj7  A7
Dm  Csus2  A#maj7  A7

Verse 1
Op 'N DmVrydag In Die Somer,
Csus2Het Ek Jou Ontmoet,
Jou A#maj7Glimlag Was Innemend,
Jy't My A7Met Die Hand Gegroet.

Verse 2
Ons Het DmLank Gesit En Praat,
Oor Die Csus2Lewe En Nog Wat,
Jy Was A#maj7Eerlik En So Openlik,
My A7Hart Het Vlam Gevat.

Verse 3
'N EmDag Of Vyftien Later,
BmHet Jy My Gebel,
OorCstelp En Uit Die Veld Geslaan,
BmWou Ek Jou Vertel.

Verse 4
Hoe Jou EmStem My Knieë Lam Maak,
Hoe Jou BmWoorde My Bekoor,
OnCwetend Hoe Jou Stilte,
My BmEendag Sou Deurboor.

Chorus
EmJy's My DonkerBm Liefde,
'N CVlam Wat Somber BSkyn,
EmJy's My DonkerBm Liefde,
CKyk Hoe My Lig VerBdwyn.

Verse 5
Jou EmLiefde Was My Dwelm,
Ek Was DHeeltemal Verslaaf,
Aan Jou CWoorde, Aan Jou Dade,
Aan Jou BHartklop As Jy Slaap.

Verse 6
Ons EmPassie Was Al Dringender,
Net DSoos 'N Stoeigeveg,
En CEendag Het Jy Stil Geword,
N.c.
Eendag Was Jy Weg.

Chorus
EmJy's My DonkerBm Liefde,
'N CVlam Wat Somber BSkyn,
EmJy's My DonkerBm Liefde,
CKyk Hoe My Lig VerBdwyn.

Instrumental
Em  Bm  C  B
Em  Bm  C  B
Em  Bm  C  B
Em  Bm  C  B

Verse 7
Nou F#mSien Ek Jou Gesig,
In 'N C#mVreemde Se Gelaat,
Ek DDag Ek Hoor Jou Stem,
Dis Net My C#Bure Wat Daar Praat.

Verse 8
Ek F#mWas Al Op 'N "Date",
Die C#mAandjie Was Maar Flou,
DJy Is Onvervangbaar,
        N.c.
Ek Dink Heeltyd Aan Jou,

Chorus
F#mJy's My Donker C#mLiefde,
'N DVlam Wat Somber C#Skyn,
F#mJy's My Donker C#mLiefde,
DKyk Hoe My Lig VerC#dwyn.

Outro
F#mJy's My Donker C#mLiefde,
'N DVlam Wat Somber C#Skyn,
F#mJy's My Donker C#mLiefde,
DKyk Hoe My Lig VerC#dwyn.
My Lig VerF#mdwyn,C#m
DKyk Hoe My Lig VerC#dwyn,
My Lig VerF#mdwyn,C#m
DKyk Hoe My Lig VerC#dwyn,
My Lig VerF#mdwyn,C#m
DKyk Hoe My Lig VerC#dwyn,
My Lig VerF#mdwyn.C#m     D   C#
F#m
다른 조로도 이용 가능: Em (원곡 조) C G A

FAQ

Donker Liefde의 코드는 무엇인가요?

Donker Liefde의 코드는 다음과 같습니다: Dm, Csus2, A#maj7, A7, Em, Bm, C, B, D, F#m, C#m, C#

Donker Liefde의 원곡 조는 무엇인가요?

원곡 조는 Em입니다.

Donker Liefde을(를) 연주하는 난이도는 어느 정도인가요?

난이도는 Advanced입니다.

Donker Liefde을(를) 다른 조로 연주할 수 있나요?

네. 이조 기능을 사용해 원하는 조로 바꿀 수 있습니다.

Donker Liefde을(를) 어쿠스틱 기타로 연주할 수 있나요?

네. 이 코드는 어쿠스틱과 일렉트릭 기타 모두에서 사용 가능합니다.

Donker Liefde을(를) 우쿨렐레로 연주할 수 있나요?

Donker Liefde 코드는 각각의 코드 모양을 사용해 기타나 우쿨렐레로 연주할 수 있습니다.

Donker Liefde에는 몇 개의 코드가 사용되나요?

Donker Liefde에는 12개의 코드가 사용됩니다: Dm, Csus2, A#maj7, A7, Em, Bm, C, B, D, F#m, C#m, C#

Donker Liefde을(를) 연주하는 가장 쉬운 방법은 무엇인가요?

이조 기능을 사용해 여러분의 음역대에 더 잘 맞거나 더 쉬운 코드 모양을 사용하는 조로 바꿀 수 있습니다.

Donker Liefde은(는) 어느 연대에 발매되었나요?

Donker Liefde은(는) 2010에 발매되었습니다. 2010의 노래 더 보기

Donker Liefde에 더 쉬운 코드 버전이 있나요?

네. 간단하게 버튼을 누르면 Donker Liefde의 코드를 초보자에게 맞는 버전으로 바꿀 수 있어요 - 곡의 키나 코드 진행은 그대로 유지하면서 maj7, m7, 9th 같은 고급 확장 코드만 제거돼요.

0.3x