Chordyes

Emile Minnie

Guitar Chords & Lyrics by Emile Minnie — Browse the Complete Collection

60 chords available

All Chords (60)

Ingrid
Bpm 115. Released 30 April 2014. Album Wagtende Nasie. Note Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Ahaha. Ahaha. Ek Sit In My See Spelonk. Ek Hou Jou Dop Uit My Seewier Tronk. Een Nag Het E
Ek Dag
Released 22 June 2015. Album Donker Liefde. Ek Dag Ek Bou My Kasteeltjie Klaar. Toe Stort My Kaart Huis Inmekaar. Gedink Ek Leef In Prag En Praal. Maar Eintlik Was My Lewe Maar Vaal. Ek Dag Ek Eet Nou
Eva
Bpm 120. Released 26 May 2010. Album Supernova. Note Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Haar Vel Is Wit Sys Skitterwit. Haar Vel Is Bruin Sandduin Bruin. Haar Vel Is Swart Blinkend Swar
Dit Is Die Liefde
Bpm 123. Released 22 June 2015. Album Donker Liefde. Uit Die Hemel Val Die Druppels Saggies Om Ons Neer. Die Water Word N Stroom Dit Raak Net Al Hoe Meer. Strome Vloei Saam En Word N Ruisende Rivier.
Die Ruiter Van Skimmelperdpan
Bpm 120. Released 1 September 2012. Album Anderkant Die Ewigheid. Langs Die Pad Wat Verdwyn In Die Skimmelperdpan. By N Draai In Die Mond Van Die Kloof. Het N Bom In Die Oorlog N Vlugtende Man. Op N P
Droom
Bpm 78. Released 26 May 2004. Album Onderwater Drome. Lippe Wat Kan Luister Oë Wat Sing En Dans. Hande Wat Kan Saampraat In Middeleeuse Frans. N Naeltjie Soos N Nartjie Soet En Sag En Rond. Ek Duik Af
Dink Ek Aan Jou
Bpm 130. Released 1 Jan 2008. Album Nagmusiek. Note Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Dink Ek Net Aan Jou. Dink Ek Net Aan Jou. Dink Ek Net Aan Jou. Dink Ek Net Aan Jou. Dink Ek Net Aa
Die Enigste See
Bpm 111. Released 1 Jan 2008. Album Nagmusiek. Lank Het Ek Gewroeg Lank Het Ek Gedwaal. Gehoop Om Die Toekoms In Te Haal. Maar N Kop Vol Verlede Is Nie Genoeg Nie. Die Pad Het Ek Geloop Die Afdraaipaa
Asem
Bpm 135. Released 1 Jan 2008. Album Nagmusiek. Pa Pa. Pa Pa Ra. Pa Pa Pa Ra. Daars N Geluid By My Deur. Dit Is Jou Asem. Ek Hoor Jou Voetstappe Fluister. Jyt Gekom Vir My. Ek Lê Geluidloos En Wag. Ek
Sirkel
Bpm 90. Released 13 June 2020. Album Vasbyt. Is Daar Dae Wat Jou Hart Van Vreugde Wil Ontplof. In Strale Van Lig Wat Helder Skyn. En Net Die Volgende Dag Is Jou Oë Weer Dof. Het Al Wat N Glimlag Is In
Ons Het Mekaar
Bpm 151. Released 1 Aug 2018. Album Ongekende Wêreld. Ons Ken Mekaar Al Jare. Ons Vriendskap Het Geblom. Ons Het Al Gelag Dat Die Trane Loop. Ons Het Al Gedans Tot Die Son Opkom. Daar Is Soveel Gevare
Come Back Home
Bpm 123. Released 26 May 2004. Album Onderwater Drome. High In The Sky Circling Down. The Eagle Of Joy Has Found Her Way. Windswept Along Falling Free. The Eagle Of Joy Just Like Me. Is Calling Your N
Mooiweer
Bpm 78. Released 13 June 2020. Album Vasbyt. Daars Tye Van Mooiweer. Blou Lug Bo N Gladde See. Meeue Vlieg Hoog Verby. Waar Kan Jy Beter Kry. Dan Draai Die Gety Alweer. Die Hael Val Om My Neer. Dit Do
Evita
Bpm 100. Released 30 April 2014. Album Wagtende Nasie. Stem Vir Evita Doyenne Van Ons Volk. In Sequins En Hakke Draai Sy Die Dolk. Uit Vrystaatse Vlaktes Het Sy Wyd Geblom. Sy Dra Die Vryheidslig Alom
Eenling Is Die Mens Gebore
Bpm 116. Released 26 May 2010. Album Supernova. Eenling Is Die Mens Gebore. In Die Diepste Van Sy Siel. Skuil N Plek Waar Mensverlore. Hy In Eensaamheid Moet Kniel. As Kristal En Silwer Skitter. Ligte
Eden
Bpm 110. Released 1 Sept 2012. Album Anderkant Die Ewigheid. Staan Daar Hoog In Eden. Verlate Soos N Stad In Puin. Met Poorte Grusaam Toegespyker. Deur Eeue Die Mislukte Tuin. Word Daar Nog Die Swoele
Huisie
Bpm 143. Released 26 May 2006. Album Dagbreek. My Hele Lewe Lank Bou Ek N Huisie. Bou Ek N Huisie. Bou Ek N Huisie. Ek Bou Die Mure So Steentjie Vir Steentjie. Steentjie Vir Steentjie. Steentjie Vir B
Saamstaanliedjie
Bpm 110. Released 30 April 2026. Album Wagtende Nasie. Note Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Ons Land Is N Mengelmoes Van Kleur Bruin En Wit Swart En Geel. Ons Staan As N Nasie In Ons
Glenda
Bpm 90. Released 30 April 2014. Album Wagtende Nasie. Glenda Glenda Jys Die Vrou. Wat N Luislang Om Haar Dye Vou. Glenda Glenda Jys Die Een. Jy Kry Man En Muis Weer Mooi Op Die Been. Op Klub Marrakesh
Ek Sit Alleen
Bpm 111. Released 1 Jan 2008. Album Nagmusiek. Ek Sit Alleen En Kyk Na Die See. Die Strand Is Verlate En Ek Dink. As Jy Nou Hier Was Het Ons Nou Sandkasteel Gebou. Ons Asems Opgehou. En Gekeer Dat Die