Chordyes

Die Ruiter Van Skimmelperdpan

Basic Guitar Chords & Lyrics for Die Ruiter Van Skimmelperdpan by Emile Minnie

Bpm:      120
Released: 1 September 2012
Album:    Anderkant Die Ewigheid

Capo: 3 fret

Intro
A  G  F  E
Dm  C  B7  E
A  G  F  E
Dm  C  E

Verse 1
Langs Die AmPad Wat Verdwyn In Die FSkimmelperdpan,
By 'N DmDraai In Die Mond Van Die EKloof,
Het 'N AmBom In Die Oorlog 'N FVlugtende Man,
Op 'N DmPerd Soos 'N ESwaardslag OntAmhoof.

Verse 2
Aan Die AmSaalboom Krampagtig Die FHande Verstyf,
Met 'N DmLaaste Stuiptrekkende EKrag,
En Die AmBene Geklem Soos 'N FSkroef Om Sy Lyf,
Op Die DmPerd Sit Die EGrusame AmVrag.

Chorus
DmWie Is Die Ruiter? E
Wie Is Die AmRuiter?
Wie Is Die DmRuiter?
Die FRuiter Van ESkimmelperdAmpan.G   F   E

Interlude
Dm  C  B7  E
Am  G  F  E
Dm  C  E

Verse 3
Met Sy AmNeusgate Wyd En Die FOre Op Sy Nek,
Soos Die DmWind Yl Verbysterd Die EDier,
Met Die AmSkuim In Wit Vlokke Wat FWaai Uit Sy Bek,
En GeDmspan Soos 'N EDraad Elke AmSpier.

Verse 4
By Die AmHuisie Verby Waar 'N FVrou Staan En Kyk,
In Die DmAfkopding Ken Sy Haar EMan,
Met 'N OnAmaardse Gil Val Sy FBleek Soos 'N Lyk,
Perd En DmRuiter VerEdwyn In Die AmPan.

Chorus
Wie Is Die DmRuiter? E
Wie Is Die AmRuiter?
Wie Is Die DmRuiter?
Die FRuiter Van ESkimmelperdAmpan.G   F   E

Interlude
Dm  C  B7  E
Am  G  F  E
Dm  C  E

Verse 5
Wee Die AmReisiger Wat Daar OnFwetend Kom Skuil,
Waar BouDmvallig Die Huisie Nog SEtaan,
En VreesAmagtig By Wyle 'N FNagdiertjie Huil,
By Die DmNewelige ELig Van Die AmMaan.

Verse 6
Want By AmMiddernag Waai Daar 'N FWind Deur Die Kloof,
Waai En DmHuil Soos 'N Kindjie Wat EKerm,
En Dan AmJaag Daar 'N Perd Met 'N FMan Sonder Hoof,
Wie Dit DmSien, Roep VerEskrik: "Heer, OntAmferm!".

Chorus
Wie Is Die DmRuiter? E
Wie Is Die AmRuiter?
Wie Is Die DmRuiter?
Die FRuiter Van ESkimmelperdAmpan.G   F   E

Interlude
Dm  C  B7  E
Am  G  F  E
Dm  C  E

Verse 7
Want Die AmVuurvonke Spat Waar Die FHoefslae Dreun,
En Dit DmVlam Uit Sy Neus En Sy EOog,
Styf En AmStram Sit Die Ruiter Na FVore Geleun,
En Die DmBloed Uit Sy ENek Spuit 'N AmBoog.

Verse 8
En Dan AmEensklaps Vanuit Die VerFvalle Gebou,
Kom 'N DmVreeslike Skrikbeeld GeEvaar,
Al Die AmHare Orent 'N WaanFsinnige Vrou,
Met 'N DmHande-EWringend GeAmbaar.

Chorus
Wie Is Die DmRuiter? E
Wie Is Die AmRuiter?
Wie Is Die DmRuiter?
Die FRuiter Van ESkimmelperdAmpan.G   F   E

Interlude
Dm  C  B7  E
Am  G  F  E
Dm  C  E

Verse 9
"Waarom AmRus Jy Nie, Rus Jy Nie, FJan Van Der Meer?
Waarom DmJaag Jy My Elke Nag EOp?
Sal Daar AmNimmer 'N Einde Kom ... FAltyd Maar Weer,
Die GaDmlop ... Die GaElop ... Die GaAmlop?!"

Verse 10
Die AfAmgryslike Klank Nog GeFhuil Nog Gelag,
En Die DmPerd Met Die Romp Van 'N EMan,
Dis Geen AmPlek Vir 'N Christenmens FDaar In Die Nag,
Langs Die DmPad Na Die ESkimmelperdAmpan.

Outro
Wie Is Die DmRuiter? E
Wie Is Die AmRuiter?
Wie Is Die DmRuiter?
Die FRuiter Van ESkimmelperdAmpan.G  F  E
Ek Is Die DmRuiter? E
En Jy Is Die AmRuiter?
Ons Is Die DmRuiters?
Die FRuiters Van ESkimmelperdAmpan.G   F   E
Dm  C  B7  Am
Am
Am
Also available in: C D E G

FAQ

What are the chords for Die Ruiter Van Skimmelperdpan?

The chords for Die Ruiter Van Skimmelperdpan are: A, G, F, E, Dm, C, B7, Am

What is the original key of Die Ruiter Van Skimmelperdpan?

The original key is A.

What is the difficulty of playing Die Ruiter Van Skimmelperdpan?

The difficulty level is Intermediate.

Can I play Die Ruiter Van Skimmelperdpan in another key?

Yes. You can transpose the song to any key using the transpose feature.

Can Die Ruiter Van Skimmelperdpan be played on an acoustic guitar?

Yes. The chords work for both acoustic and electric guitar.

Can I play Die Ruiter Van Skimmelperdpan on ukulele?

Chord Die Ruiter Van Skimmelperdpan can be played on guitar or ukulele using their respective chord shapes.

How many chords are used in Die Ruiter Van Skimmelperdpan?

Die Ruiter Van Skimmelperdpan uses 8 chords: A, G, F, E, Dm, C, B7, Am

What is the easiest way to play Die Ruiter Van Skimmelperdpan?

You can use the transpose feature to change the key to one that better matches your vocal range or uses easier chord shapes.

What decade was Die Ruiter Van Skimmelperdpan released in?

Die Ruiter Van Skimmelperdpan was released in the 2010s. See more 2010s songs here

Are there easier chord versions for Die Ruiter Van Skimmelperdpan?

Yes. Tap the Simplify button to switch Die Ruiter Van Skimmelperdpan to beginner-friendly chords - it drops advanced extensions like maj7, m7, and 9ths without changing the song's key or progression.

0.3x