Chordyes

Donker Liefde

Emile Minnie의 Donker Liefde 가사

Bpm: 127 Released: 22 June 2015 Album: Donker Liefde Intro Verse 1 Op 'N Vrydag In Die Somer, Het Ek Jou Ontmoet, Jou Glimlag Was Innemend, Jy't My Met Die Hand Gegroet. Verse 2 Ons Het Lank Gesit En Praat, Oor Die Lewe En Nog Wat, Jy Was Eerlik En So Openlik, My Hart Het Vlam Gevat. Verse 3 'N Dag Of Vyftien Later, Het Jy My Gebel, Oorstelp En Uit Die Veld Geslaan, Wou Ek Jou Vertel. Verse 4 Hoe Jou Stem My Knieë Lam Maak, Hoe Jou Woorde My Bekoor, Onwetend Hoe Jou Stilte, My Eendag Sou Deurboor. Chorus Jy's My Donker Liefde, 'N Vlam Wat Somber Skyn, Jy's My Donker Liefde, Kyk Hoe My Lig Verdwyn. Verse 5 Jou Liefde Was My Dwelm, Ek Was Heeltemal Verslaaf, Aan Jou Woorde, Aan Jou Dade, Aan Jou Hartklop As Jy Slaap. Verse 6 Ons Passie Was Al Dringender, Net Soos 'N Stoeigeveg, En Eendag Het Jy Stil Geword, N.c. Eendag Was Jy Weg. Chorus Jy's My Donker Liefde, 'N Vlam Wat Somber Skyn, Jy's My Donker Liefde, Kyk Hoe My Lig Verdwyn. Instrumental Verse 7 Nou Sien Ek Jou Gesig, In 'N Vreemde Se Gelaat, Ek Dag Ek Hoor Jou Stem, Dis Net My Bure Wat Daar Praat. Verse 8 Ek Was Al Op 'N "Date", Die Aandjie Was Maar Flou, Jy Is Onvervangbaar, N.c. Ek Dink Heeltyd Aan Jou, Chorus Jy's My Donker Liefde, 'N Vlam Wat Somber Skyn, Jy's My Donker Liefde, Kyk Hoe My Lig Verdwyn. Outro Jy's My Donker Liefde, 'N Vlam Wat Somber Skyn, Jy's My Donker Liefde, Kyk Hoe My Lig Verdwyn. My Lig Verdwyn, Kyk Hoe My Lig Verdwyn, My Lig Verdwyn, Kyk Hoe My Lig Verdwyn, My Lig Verdwyn, Kyk Hoe My Lig Verdwyn, My Lig Verdwyn.