Bpm: 127 Released: 22 June 2015 Album: Donker Liefde Capo: 1 fret Intro Am Gsus2 Fmaj7 E7 Am Gsus2 Fmaj7 E7 Verse 1 Op 'N AmVrydag In Die Somer, Gsus2Het Ek Jou Ontmoet, Jou Fmaj7Glimlag Was Innemend, Jy't My E7Met Die Hand Gegroet. Verse 2 Ons Het AmLank Gesit En Praat, Oor Die Gsus2Lewe En Nog Wat, Jy Was Fmaj7Eerlik En So Openlik, My E7Hart Het Vlam Gevat. Verse 3 'N BmDag Of Vyftien Later, F#mHet Jy My Gebel, OorGstelp En Uit Die Veld Geslaan, F#mWou Ek Jou Vertel. Verse 4 Hoe Jou BmStem My Knieë Lam Maak, Hoe Jou F#mWoorde My Bekoor, OnGwetend Hoe Jou Stilte, My F#mEendag Sou Deurboor. Chorus BmJy's My DonkerF#m Liefde, 'N GVlam Wat Somber F#Skyn, BmJy's My DonkerF#m Liefde, GKyk Hoe My Lig VerF#dwyn. Verse 5 Jou BmLiefde Was My Dwelm, Ek Was AHeeltemal Verslaaf, Aan Jou GWoorde, Aan Jou Dade, Aan Jou F#Hartklop As Jy Slaap. Verse 6 Ons BmPassie Was Al Dringender, Net ASoos 'N Stoeigeveg, En GEendag Het Jy Stil Geword, N.c. Eendag Was Jy Weg. Chorus BmJy's My DonkerF#m Liefde, 'N GVlam Wat Somber F#Skyn, BmJy's My DonkerF#m Liefde, GKyk Hoe My Lig VerF#dwyn. Instrumental Bm F#m G F# Bm F#m G F# Bm F#m G F# Bm F#m G F# Verse 7 Nou C#mSien Ek Jou Gesig, In 'N G#mVreemde Se Gelaat, Ek ADag Ek Hoor Jou Stem, Dis Net My G#Bure Wat Daar Praat. Verse 8 Ek C#mWas Al Op 'N "Date", Die G#mAandjie Was Maar Flou, AJy Is Onvervangbaar, N.c. Ek Dink Heeltyd Aan Jou, Chorus C#mJy's My Donker G#mLiefde, 'N AVlam Wat Somber G#Skyn, C#mJy's My Donker G#mLiefde, AKyk Hoe My Lig VerG#dwyn. Outro C#mJy's My Donker G#mLiefde, 'N AVlam Wat Somber G#Skyn, C#mJy's My Donker G#mLiefde, AKyk Hoe My Lig VerG#dwyn. My Lig VerC#mdwyn,G#m AKyk Hoe My Lig VerG#dwyn, My Lig VerC#mdwyn,G#m AKyk Hoe My Lig VerG#dwyn, My Lig VerC#mdwyn,G#m AKyk Hoe My Lig VerG#dwyn, My Lig VerC#mdwyn.G#m A G# C#m
더 보기: Emile Minnie
- A Die Ruiter Van Skimmelperdpan
- Am Charlize
- Em7 Die Enigste See
- Am Die Lewe Is Donker
- Em Die Lig Wat My Laat Skyn
인기 곡
관련 노래
FAQ
Donker Liefde의 코드는 무엇인가요?
Donker Liefde의 코드는 다음과 같습니다: Am, Gsus2, Fmaj7, E7, Bm, F#m, G, F#, A, C#m, G#m, G#
Donker Liefde의 원곡 조는 무엇인가요?
원곡 조는 Em입니다.
Donker Liefde을(를) 연주하는 난이도는 어느 정도인가요?
난이도는 Advanced입니다.
Donker Liefde을(를) 다른 조로 연주할 수 있나요?
네. 이조 기능을 사용해 원하는 조로 바꿀 수 있습니다.
Donker Liefde을(를) 어쿠스틱 기타로 연주할 수 있나요?
네. 이 코드는 어쿠스틱과 일렉트릭 기타 모두에서 사용 가능합니다.
Donker Liefde을(를) 우쿨렐레로 연주할 수 있나요?
Donker Liefde 코드는 각각의 코드 모양을 사용해 기타나 우쿨렐레로 연주할 수 있습니다.
Donker Liefde에는 몇 개의 코드가 사용되나요?
Donker Liefde에는 12개의 코드가 사용됩니다: Am, Gsus2, Fmaj7, E7, Bm, F#m, G, F#, A, C#m, G#m, G#
Donker Liefde을(를) 연주하는 가장 쉬운 방법은 무엇인가요?
이조 기능을 사용해 여러분의 음역대에 더 잘 맞거나 더 쉬운 코드 모양을 사용하는 조로 바꿀 수 있습니다.
Donker Liefde은(는) 어느 연대에 발매되었나요?
Donker Liefde은(는) 2010에 발매되었습니다. 2010의 노래 더 보기
Donker Liefde에 더 쉬운 코드 버전이 있나요?
네. 간단하게 버튼을 누르면 Donker Liefde의 코드를 초보자에게 맞는 버전으로 바꿀 수 있어요 - 곡의 키나 코드 진행은 그대로 유지하면서 maj7, m7, 9th 같은 고급 확장 코드만 제거돼요.
기타 코드
Am
Gsus2
Fmaj7
E7
Bm
F#m
G
F#
A
C#m
G#m
G#
카포 · 원곡 코드로 재생
더 보기: Emile Minnie
- A Die Ruiter Van Skimmelperdpan
- Am Charlize
- Em7 Die Enigste See
- Am Die Lewe Is Donker
- Em Die Lig Wat My Laat Skyn