Chordyes

Die Ruiter Van Skimmelperdpan

Guitar Chords & Lyrics for Die Ruiter Van Skimmelperdpan by Emile Minnie in the key of G

Bpm:      120
Released: 1 September 2012
Album:    Anderkant Die Ewigheid

Capo: 3 fret

Intro
G  F  D#  D
Cm  A#  A7  D
G  F  D#  D
Cm  A#  D

Verse 1
Langs Die GmPad Wat Verdwyn In Die D#Skimmelperdpan,
By 'N CmDraai In Die Mond Van Die DKloof,
Het 'N GmBom In Die Oorlog 'N D#Vlugtende Man,
Op 'N CmPerd Soos 'N DSwaardslag OntGmhoof.

Verse 2
Aan Die GmSaalboom Krampagtig Die D#Hande Verstyf,
Met 'N CmLaaste Stuiptrekkende DKrag,
En Die GmBene Geklem Soos 'N D#Skroef Om Sy Lyf,
Op Die CmPerd Sit Die DGrusame GmVrag.

Chorus
CmWie Is Die Ruiter? D
Wie Is Die GmRuiter?
Wie Is Die CmRuiter?
Die D#Ruiter Van SDkimmelperdpGman. F   D#    D

Interlude
Cm  A#  A7  D
Gm  F  D#  D
Cm  A#  D

Verse 3
Met Sy GmNeusgate Wyd En Die D#Ore Op Sy Nek,
Soos Die CmWind Yl Verbysterd Die DDier,
Met Die GmSkuim In Wit Vlokke Wat D#Waai Uit Sy Bek,
En GeCmspan Soos 'N DDraad Elke GmSpier.

Verse 4
By Die GmHuisie Verby Waar 'N D#Vrou Staan En Kyk,
In Die CmAfkopding Ken Sy Haar DMan,
Met 'N OnGmaardse Gil Val Sy D#Bleek Soos 'N Lyk,
Perd En CmRuiter VerDdwyn In Die GmPan.

Chorus
Wie Is Die CmRuiter? D
Wie Is Die GmRuiter?
Wie Is Die CmRuiter?
Die D#Ruiter Van SDkimmelperdpGman. F   D#    D

Interlude
Cm  A#  A7  D
Gm  F  D#  D
Cm  A#  D

Verse 5
Wee Die GmReisiger Wat Daar OnD#wetend Kom Skuil,
Waar BouCmvallig Die Huisie Nog SDtaan,
En VreesGmagtig By Wyle 'N D#Nagdiertjie Huil,
By Die CmNewelige DLig Van Die GmMaan.

Verse 6
Want By GmMiddernag Waai Daar 'N D#Wind Deur Die Kloof,
Waai En CmHuil Soos 'N Kindjie Wat DKerm,
En Dan GmJaag Daar 'N Perd Met 'N D#Man Sonder Hoof,
Wie Dit CmSien, Roep VerDskrik: "Heer, OntGmferm!".

Chorus
Wie Is Die CmRuiter? D
Wie Is Die GmRuiter?
Wie Is Die CmRuiter?
Die D#Ruiter Van SDkimmelperdpGman. F   D#    D

Interlude
Cm  A#  A7  D
Gm  F  D#  D
Cm  A#  D

Verse 7
Want Die GmVuurvonke Spat Waar Die D#Hoefslae Dreun,
En Dit CmVlam Uit Sy Neus En Sy DOog,
Styf En GmStram Sit Die Ruiter Na D#Vore Geleun,
En Die CmBloed Uit Sy DNek Spuit 'N GmBoog.

Verse 8
En Dan GmEensklaps Vanuit Die VerD#valle Gebou,
Kom 'N CmVreeslike Skrikbeeld GeDvaar,
Al Die GmHare Orent 'N WaanD#sinnige Vrou,
Met 'N CmHande-DWringend GeGmbaar.

Chorus
Wie Is Die CmRuiter? D
Wie Is Die GmRuiter?
Wie Is Die CmRuiter?
Die D#Ruiter Van SDkimmelperdpGman. F   D#    D

Interlude
Cm  A#  A7  D
Gm  F  D#  D
Cm  A#  D

Verse 9
"Waarom GmRus Jy Nie, Rus Jy Nie, D#Jan Van Der Meer?
Waarom CmJaag Jy My Elke Nag DOp?
Sal Daar GmNimmer 'N Einde Kom ... D#Altyd Maar Weer,
Die GaCmlop ... Die GaDlop ... Die GaGmlop?!"

Verse 10
Die AfGmgryslike Klank Nog GeD#huil Nog Gelag,
En Die CmPerd Met Die Romp Van 'N DMan,
Dis Geen GmPlek Vir 'N Christenmens D#Daar In Die Nag,
Langs Die CmPad Na Die DSkimmelperdGmpan.

Outro
Wie Is Die CmRuiter? D
Wie Is Die GmRuiter?
Wie Is Die CmRuiter?
Die D#Ruiter Van SDkimmelperdpGman. F  D#   D
Ek Is Die CmRuiter? D
En Jy Is Die GmRuiter?
Ons Is Die CmRuiters?
Die D#Ruiters Van SDkimmelperdpGman. F   D#    D
Cm  A#  A7  Gm
Gm
Gm
Also available in: A (Original) C D E

FAQ

What are the chords for Die Ruiter Van Skimmelperdpan?

The chords for Die Ruiter Van Skimmelperdpan are: G, F, D#, D, Cm, A#, A7, Gm

What is the original key of Die Ruiter Van Skimmelperdpan?

The original key is A.

What is the difficulty of playing Die Ruiter Van Skimmelperdpan?

The difficulty level is Intermediate.

Can I play Die Ruiter Van Skimmelperdpan in another key?

Yes. You can transpose the song to any key using the transpose feature.

Can Die Ruiter Van Skimmelperdpan be played on an acoustic guitar?

Yes. The chords work for both acoustic and electric guitar.

Can I play Die Ruiter Van Skimmelperdpan on ukulele?

Chord Die Ruiter Van Skimmelperdpan can be played on guitar or ukulele using their respective chord shapes.

How many chords are used in Die Ruiter Van Skimmelperdpan?

Die Ruiter Van Skimmelperdpan uses 8 chords: G, F, D#, D, Cm, A#, A7, Gm

What is the easiest way to play Die Ruiter Van Skimmelperdpan?

You can use the transpose feature to change the key to one that better matches your vocal range or uses easier chord shapes.

What decade was Die Ruiter Van Skimmelperdpan released in?

Die Ruiter Van Skimmelperdpan was released in the 2010s. See more 2010s songs here

Are there easier chord versions for Die Ruiter Van Skimmelperdpan?

Yes. Tap the Simplify button to switch Die Ruiter Van Skimmelperdpan to beginner-friendly chords - it drops advanced extensions like maj7, m7, and 9ths without changing the song's key or progression.

0.3x