Bpm: 120 Released: 1 September 2012 Album: Anderkant Die Ewigheid Capo: 3 fret Intro E D C B Am G F#7 B E D C B Am G B Verse 1 Langs Die EmPad Wat Verdwyn In Die CSkimmelperdpan, By 'N AmDraai In Die Mond Van Die BKloof, Het 'N EmBom In Die Oorlog 'N CVlugtende Man, Op 'N AmPerd Soos 'N BSwaardslag OntEmhoof. Verse 2 Aan Die EmSaalboom Krampagtig Die CHande Verstyf, Met 'N AmLaaste Stuiptrekkende BKrag, En Die EmBene Geklem Soos 'N CSkroef Om Sy Lyf, Op Die AmPerd Sit Die BGrusame EmVrag. Chorus AmWie Is Die Ruiter? B Wie Is Die EmRuiter? Wie Is Die AmRuiter? Die CRuiter Van BSkimmelperdEmpan.D C B Interlude Am G F#7 B Em D C B Am G B Verse 3 Met Sy EmNeusgate Wyd En Die COre Op Sy Nek, Soos Die AmWind Yl Verbysterd Die BDier, Met Die EmSkuim In Wit Vlokke Wat CWaai Uit Sy Bek, En GeAmspan Soos 'N BDraad Elke EmSpier. Verse 4 By Die EmHuisie Verby Waar 'N CVrou Staan En Kyk, In Die AmAfkopding Ken Sy Haar BMan, Met 'N OnEmaardse Gil Val Sy CBleek Soos 'N Lyk, Perd En AmRuiter VerBdwyn In Die EmPan. Chorus Wie Is Die AmRuiter? B Wie Is Die EmRuiter? Wie Is Die AmRuiter? Die CRuiter Van BSkimmelperdEmpan.D C B Interlude Am G F#7 B Em D C B Am G B Verse 5 Wee Die EmReisiger Wat Daar OnCwetend Kom Skuil, Waar BouAmvallig Die Huisie Nog SBtaan, En VreesEmagtig By Wyle 'N CNagdiertjie Huil, By Die AmNewelige BLig Van Die EmMaan. Verse 6 Want By EmMiddernag Waai Daar 'N CWind Deur Die Kloof, Waai En AmHuil Soos 'N Kindjie Wat BKerm, En Dan EmJaag Daar 'N Perd Met 'N CMan Sonder Hoof, Wie Dit AmSien, Roep VerBskrik: "Heer, OntEmferm!". Chorus Wie Is Die AmRuiter? B Wie Is Die EmRuiter? Wie Is Die AmRuiter? Die CRuiter Van BSkimmelperdEmpan.D C B Interlude Am G F#7 B Em D C B Am G B Verse 7 Want Die EmVuurvonke Spat Waar Die CHoefslae Dreun, En Dit AmVlam Uit Sy Neus En Sy BOog, Styf En EmStram Sit Die Ruiter Na CVore Geleun, En Die AmBloed Uit Sy BNek Spuit 'N EmBoog. Verse 8 En Dan EmEensklaps Vanuit Die VerCvalle Gebou, Kom 'N AmVreeslike Skrikbeeld GeBvaar, Al Die EmHare Orent – 'N WaanCsinnige Vrou, Met 'N AmHande-BWringend GeEmbaar. Chorus Wie Is Die AmRuiter? B Wie Is Die EmRuiter? Wie Is Die AmRuiter? Die CRuiter Van BSkimmelperdEmpan.D C B Interlude Am G F#7 B Em D C B Am G B Verse 9 "Waarom EmRus Jy Nie, Rus Jy Nie, CJan Van Der Meer? Waarom AmJaag Jy My Elke Nag BOp? Sal Daar EmNimmer 'N Einde Kom ... CAltyd Maar Weer, Die GaAmlop ... Die GaBlop ... Die GaEmlop?!" Verse 10 Die AfEmgryslike Klank – Nog GeChuil Nog Gelag, En Die AmPerd Met Die Romp Van 'N BMan, Dis Geen EmPlek Vir 'N Christenmens CDaar In Die Nag, Langs Die AmPad Na Die BSkimmelperdEmpan. Outro Wie Is Die AmRuiter? B Wie Is Die EmRuiter? Wie Is Die AmRuiter? Die CRuiter Van BSkimmelperdEmpan.D C B Ek Is Die AmRuiter? B En Jy Is Die EmRuiter? Ons Is Die AmRuiters? Die CRuiters Van BSkimmelperdEmpan.D C B Am G F#7 Em Em Em
More from Emile Minnie
- Am Charlize
- Em7 Die Enigste See
- Am Die Lewe Is Donker
- Em Die Lig Wat My Laat Skyn
- G Die Heel Eerste Tree
Top Hits
RELATED SONGS
FAQ
What are the chords for Die Ruiter Van Skimmelperdpan?
The chords for Die Ruiter Van Skimmelperdpan are: E, D, C, B, Am, G, F#7, Em
What is the original key of Die Ruiter Van Skimmelperdpan?
The original key is A.
What is the difficulty of playing Die Ruiter Van Skimmelperdpan?
The difficulty level is Intermediate.
Can I play Die Ruiter Van Skimmelperdpan in another key?
Yes. You can transpose the song to any key using the transpose feature.
Can Die Ruiter Van Skimmelperdpan be played on an acoustic guitar?
Yes. The chords work for both acoustic and electric guitar.
Can I play Die Ruiter Van Skimmelperdpan on ukulele?
Chord Die Ruiter Van Skimmelperdpan can be played on guitar or ukulele using their respective chord shapes.
How many chords are used in Die Ruiter Van Skimmelperdpan?
Die Ruiter Van Skimmelperdpan uses 8 chords: E, D, C, B, Am, G, F#7, Em
What is the easiest way to play Die Ruiter Van Skimmelperdpan?
You can use the transpose feature to change the key to one that better matches your vocal range or uses easier chord shapes.
What decade was Die Ruiter Van Skimmelperdpan released in?
Die Ruiter Van Skimmelperdpan was released in the 2010s. See more 2010s songs here
Are there easier chord versions for Die Ruiter Van Skimmelperdpan?
Yes. Tap the Simplify button to switch Die Ruiter Van Skimmelperdpan to beginner-friendly chords - it drops advanced extensions like maj7, m7, and 9ths without changing the song's key or progression.
Guitar Chords
More from Emile Minnie
- Am Charlize
- Em7 Die Enigste See
- Am Die Lewe Is Donker
- Em Die Lig Wat My Laat Skyn
- G Die Heel Eerste Tree