Chordyes

Die Ruiter Van Skimmelperdpan

Guitar Chords & Lyrics for Die Ruiter Van Skimmelperdpan by Emile Minnie in the key of D

Bpm:      120
Released: 1 September 2012
Album:    Anderkant Die Ewigheid

Capo: 3 fret

Intro
D  C  A#  A
Gm  F  E7  A
D  C  A#  A
Gm  F  A

Verse 1
Langs Die DmPad Wat Verdwyn In Die A#Skimmelperdpan,
By 'N GmDraai In Die Mond Van Die AKloof,
Het 'N DmBom In Die Oorlog 'N A#Vlugtende Man,
Op 'N GmPerd Soos 'N ASwaardslag OntDmhoof.

Verse 2
Aan Die DmSaalboom Krampagtig Die A#Hande Verstyf,
Met 'N GmLaaste Stuiptrekkende AKrag,
En Die DmBene Geklem Soos 'N A#Skroef Om Sy Lyf,
Op Die GmPerd Sit Die AGrusame DmVrag.

Chorus
GmWie Is Die Ruiter? A
Wie Is Die DmRuiter?
Wie Is Die GmRuiter?
Die A#Ruiter Van SAkimmelperdpDman. C   A#    A

Interlude
Gm  F  E7  A
Dm  C  A#  A
Gm  F  A

Verse 3
Met Sy DmNeusgate Wyd En Die A#Ore Op Sy Nek,
Soos Die GmWind Yl Verbysterd Die ADier,
Met Die DmSkuim In Wit Vlokke Wat A#Waai Uit Sy Bek,
En GeGmspan Soos 'N ADraad Elke DmSpier.

Verse 4
By Die DmHuisie Verby Waar 'N A#Vrou Staan En Kyk,
In Die GmAfkopding Ken Sy Haar AMan,
Met 'N OnDmaardse Gil Val Sy A#Bleek Soos 'N Lyk,
Perd En GmRuiter VerAdwyn In Die DmPan.

Chorus
Wie Is Die GmRuiter? A
Wie Is Die DmRuiter?
Wie Is Die GmRuiter?
Die A#Ruiter Van SAkimmelperdpDman. C   A#    A

Interlude
Gm  F  E7  A
Dm  C  A#  A
Gm  F  A

Verse 5
Wee Die DmReisiger Wat Daar OnA#wetend Kom Skuil,
Waar BouGmvallig Die Huisie Nog SAtaan,
En VreesDmagtig By Wyle 'N A#Nagdiertjie Huil,
By Die GmNewelige ALig Van Die DmMaan.

Verse 6
Want By DmMiddernag Waai Daar 'N A#Wind Deur Die Kloof,
Waai En GmHuil Soos 'N Kindjie Wat AKerm,
En Dan DmJaag Daar 'N Perd Met 'N A#Man Sonder Hoof,
Wie Dit GmSien, Roep VerAskrik: "Heer, OntDmferm!".

Chorus
Wie Is Die GmRuiter? A
Wie Is Die DmRuiter?
Wie Is Die GmRuiter?
Die A#Ruiter Van SAkimmelperdpDman. C   A#    A

Interlude
Gm  F  E7  A
Dm  C  A#  A
Gm  F  A

Verse 7
Want Die DmVuurvonke Spat Waar Die A#Hoefslae Dreun,
En Dit GmVlam Uit Sy Neus En Sy AOog,
Styf En DmStram Sit Die Ruiter Na A#Vore Geleun,
En Die GmBloed Uit Sy ANek Spuit 'N DmBoog.

Verse 8
En Dan DmEensklaps Vanuit Die VerA#valle Gebou,
Kom 'N GmVreeslike Skrikbeeld GeAvaar,
Al Die DmHare Orent 'N WaanA#sinnige Vrou,
Met 'N GmHande-AWringend GeDmbaar.

Chorus
Wie Is Die GmRuiter? A
Wie Is Die DmRuiter?
Wie Is Die GmRuiter?
Die A#Ruiter Van SAkimmelperdpDman. C   A#    A

Interlude
Gm  F  E7  A
Dm  C  A#  A
Gm  F  A

Verse 9
"Waarom DmRus Jy Nie, Rus Jy Nie, A#Jan Van Der Meer?
Waarom GmJaag Jy My Elke Nag AOp?
Sal Daar DmNimmer 'N Einde Kom ... A#Altyd Maar Weer,
Die GaGmlop ... Die GaAlop ... Die GaDmlop?!"

Verse 10
Die AfDmgryslike Klank Nog GeA#huil Nog Gelag,
En Die GmPerd Met Die Romp Van 'N AMan,
Dis Geen DmPlek Vir 'N Christenmens A#Daar In Die Nag,
Langs Die GmPad Na Die ASkimmelperdDmpan.

Outro
Wie Is Die GmRuiter? A
Wie Is Die DmRuiter?
Wie Is Die GmRuiter?
Die A#Ruiter Van SAkimmelperdpDman. C  A#   A
Ek Is Die GmRuiter? A
En Jy Is Die DmRuiter?
Ons Is Die GmRuiters?
Die A#Ruiters Van SAkimmelperdpDman. C   A#    A
Gm  F  E7  Dm
Dm
Dm
Also available in: A (Original) C E G

FAQ

What are the chords for Die Ruiter Van Skimmelperdpan?

The chords for Die Ruiter Van Skimmelperdpan are: D, C, A#, A, Gm, F, E7, Dm

What is the original key of Die Ruiter Van Skimmelperdpan?

The original key is A.

What is the difficulty of playing Die Ruiter Van Skimmelperdpan?

The difficulty level is Intermediate.

Can I play Die Ruiter Van Skimmelperdpan in another key?

Yes. You can transpose the song to any key using the transpose feature.

Can Die Ruiter Van Skimmelperdpan be played on an acoustic guitar?

Yes. The chords work for both acoustic and electric guitar.

Can I play Die Ruiter Van Skimmelperdpan on ukulele?

Chord Die Ruiter Van Skimmelperdpan can be played on guitar or ukulele using their respective chord shapes.

How many chords are used in Die Ruiter Van Skimmelperdpan?

Die Ruiter Van Skimmelperdpan uses 8 chords: D, C, A#, A, Gm, F, E7, Dm

What is the easiest way to play Die Ruiter Van Skimmelperdpan?

You can use the transpose feature to change the key to one that better matches your vocal range or uses easier chord shapes.

What decade was Die Ruiter Van Skimmelperdpan released in?

Die Ruiter Van Skimmelperdpan was released in the 2010s. See more 2010s songs here

Are there easier chord versions for Die Ruiter Van Skimmelperdpan?

Yes. Tap the Simplify button to switch Die Ruiter Van Skimmelperdpan to beginner-friendly chords - it drops advanced extensions like maj7, m7, and 9ths without changing the song's key or progression.

0.3x