Chordyes

Saamstaanliedjie

Basic Guitar Chords & Lyrics for Saamstaanliedjie by Emile Minnie

Bpm:      110
Released: 30 April 2026
Album:    Wagtende Nasie

Note:    * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.

Capo: No

Intro
C  E7  Am  F
C  E7  Am  F

Verse 1
Ons CLand Is ‘N Mengelmoes Van Kleur, E7Bruin En Wit, Swart En Geel,
Ons AmStaan As ‘N Nasie In Ons Fleur. FGee My Jou Hand En Kom Ons Deel,
CKom Ons Maak Ons Koppe Oop En Voel E7Hoe Ons Bure Se Skoene Loop,
AmKom Ons Laat Ons Harte Praat. FEk Sê Jou Wat: FVolg My Raad.

Chorus
CHey Man, Kom Staan Hier GBy My, Man,
Kom Ons Los CAl Ons Klein Verskilletjies Nou GEenkant, Ja En,
CHey Man, Als Is OGk, Man,
Ons Het So CBaie In Gemeen, Laat Ons Nou GHande Vat, GJa.

Verse 2
In C1994 Was Die Wêreld Stom. E7Almal Wou Vlug Vir Die Storm Wat Kom,
Maar MaAmdiba Het Die Gees Gelei. FAlmal Gelyk, Ons Is Almal Vry,
CNou Het Ons Die Gulde Kans. Sal E7Ons As ‘N Nasie Saam Kan Dans?
AmNou’s Die Tyd Vir Groot Jolyt. FEk Sê Jou Wat: FKapityt!

Chorus
CHey Man, Kom Staan Hier GBy My, Man,
Kom Ons Los CAl Ons Klein Verskilletjies Nou GEenkant, Ja En,
CHey Man, Als Is OGk, Man,
Ons Het So CBaie In Gemeen, Laat Ons Nou GHande Vat, GJa.

Bridge
AmSoms Is Die Stormwolke Swaar As Die EDonder En Blits Nie Wil Bedaar Nie,
Die AmPetrol Styg, Die Rand Val, Die DmKinders Huil En Die Kos Is Nie Gaar Nie,
FSoms Wil ‘N Mens Die Handdoek En Die CEend Ingooi,
BmStap Dan Na Jou Buurman Om Hom EUit Te NGooi . . ..

Chorus
CHey Man, Kom Staan Hier GBy My, Man,
Kom Ons Los CAl Ons Klein Verskilletjies Nou GEenkant, Ja En,
CHey Man, Als Is OGk, Man,
Ons Het So CBaie In Gemeen, Laat Ons Nou GHande Vat, GJa.

Chorus
DHey Man, Kom Staan Hier ABy My, Man,
Kom Ons Los DAl Ons Klein Verskilletjies Nou AEenkant, Ja En,
DHey Man, Als Is OAk, Man,
Ons Het So DBaie In Gemeen, Laat Ons Nou AHande Vat, AJa.

Outro
DHey Man, Kom Staan Hier ABy My, Man,
Kom Ons Los DAl Ons Klein Verskilletjies Nou AEenkant, Ja En,
DHey Man, Als Is OAk, Man,
Ons Het So DBaie In Gemeen, Laat Ons Nou AHande Vat, AJa.
D*
Also available in: D E G A

FAQ

What are the chords for Saamstaanliedjie?

The chords for Saamstaanliedjie are: C, E7, Am, F, G, E, Dm, Bm, D, A

What is the original key of Saamstaanliedjie?

The original key is C.

What is the difficulty of playing Saamstaanliedjie?

The difficulty level is Advanced.

Can I play Saamstaanliedjie in another key?

Yes. You can transpose the song to any key using the transpose feature.

Can Saamstaanliedjie be played on an acoustic guitar?

Yes. The chords work for both acoustic and electric guitar.

Can I play Saamstaanliedjie on ukulele?

Chord Saamstaanliedjie can be played on guitar or ukulele using their respective chord shapes.

How many chords are used in Saamstaanliedjie?

Saamstaanliedjie uses 10 chords: C, E7, Am, F, G, E, Dm, Bm, D, A

What is the easiest way to play Saamstaanliedjie?

You can use the transpose feature to change the key to one that better matches your vocal range or uses easier chord shapes.

What decade was Saamstaanliedjie released in?

Saamstaanliedjie was released in the 2020s. See more 2020s songs here

Are there easier chord versions for Saamstaanliedjie?

Yes. Tap the Simplify button to switch Saamstaanliedjie to beginner-friendly chords - it drops advanced extensions like maj7, m7, and 9ths without changing the song's key or progression.

0.3x