#
Chord Title
1
Asem
Bpm 135. Released 1 Jan 2008. Album Nagmusiek. Pa Pa. Pa Pa Ra. Pa Pa Pa Ra. Daars N Geluid By My Deur. Dit Is Jou Asem. Ek Hoor Jou Voetstappe Fluister. Jyt Gekom Vir My. Ek Lê Geluidloos En Wag. Ek
2
Bevry Jouself
Bpm 129. Released 22 June 2015. Album Donker Liefde. Wanneer Laas Het Jy Iets Nuuts Gedoen Jou Gemaksone Verlaat. Jouself Verras Met N Nuwigheid Of N Ongewone Daad. Dis Tyd Om Die Verlede In N Boksie
3
Bly By My
Bpm 120. Released 1 Dec 2016. Album 15 Onvergeetlike Jare. Bly By My As Die Aandwind Yl Raak. Die Koue Snerp Deur Murg En Been. Waak Oor My As Die Wolketrane. Triestig Triestig Oor Ons Ween. Staan By
4
Charlize
Bpm 135. Released 1 Dec 2016. Album 15 Onvergeetlike Jare. As Die Lig Verdof Op Jou Mooi Gesig. As Die Fokus Skuif Na Die Volgende Berig. As Jy Huis Toe Ry Aan Die Verkeerde Kant. Mis Jy Jou Suiderlan
5
Come Back Home
Bpm 123. Released 26 May 2004. Album Onderwater Drome. High In The Sky Circling Down. The Eagle Of Joy Has Found Her Way. Windswept Along Falling Free. The Eagle Of Joy Just Like Me. Is Calling Your N
6
Confessions
Bpm 131. Released 26 May 2004. Album Onderwater Drome. D7Sus2 Xx0550 Abbreviated To Dsus2. Your Love Is The Fire Deep Inside. Your Love Is The Hunger In My Mind. Your Love Is Eccentric And Absurd. Lea
7
Die Enigste See
Bpm 111. Released 1 Jan 2008. Album Nagmusiek. Lank Het Ek Gewroeg Lank Het Ek Gedwaal. Gehoop Om Die Toekoms In Te Haal. Maar N Kop Vol Verlede Is Nie Genoeg Nie. Die Pad Het Ek Geloop Die Afdraaipaa
8
Die Heel Eerste Tree
Bpm 120. Released 13 June 2020. Album Vasbyt. Jy Was Jaar Na Jaar Daar Vir My. En Skielik Is Jy Weg. Die Dood Se Rede Uitgespel. Jy Het Ophou Veg. Maar Iets In My Het Saam Met Jou Gesterwe. Soos N Leg
9
Die Lewe Is Donker
Bpm 130. Released 1 Aug 2018. Album Ongekende Wêreld. Die Lewe Is Donker Donker Ook Vir My. Die Hartseer Het My Nommer Hartseer Hou Verby. Die Lewe Is Donker Die Lewe Is Donker. Die Lewe Is Donker Ook
10
Die Lig Wat My Laat Skyn
Bpm 130. Released 26 May 2010. Album Supernova. My Hart Is N Sonnestelsel. My Siel Is N Son. My Lewe Is N Wentelbaan En. Seisoene Gaan Om. Seisoene Gaan Om. My Hart Is N Sterrestelsel. My Siel Is N St
11
Die Ruiter Van Skimmelperdpan
Bpm 120. Released 1 September 2012. Album Anderkant Die Ewigheid. Langs Die Pad Wat Verdwyn In Die Skimmelperdpan. By N Draai In Die Mond Van Die Kloof. Het N Bom In Die Oorlog N Vlugtende Man. Op N P
12
Dink Ek Aan Jou
Bpm 130. Released 1 Jan 2008. Album Nagmusiek. Note Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Dink Ek Net Aan Jou. Dink Ek Net Aan Jou. Dink Ek Net Aan Jou. Dink Ek Net Aan Jou. Dink Ek Net Aa
13
Dit Is Die Liefde
Bpm 123. Released 22 June 2015. Album Donker Liefde. Uit Die Hemel Val Die Druppels Saggies Om Ons Neer. Die Water Word N Stroom Dit Raak Net Al Hoe Meer. Strome Vloei Saam En Word N Ruisende Rivier.
14
Donker Liefde
Bpm 127. Released 22 June 2015. Album Donker Liefde. Op N Vrydag In Die Somer. Het Ek Jou Ontmoet. Jou Glimlag Was Innemend. Jyt My Met Die Hand Gegroet. Ons Het Lank Gesit En Praat. Oor Die Lewe En N
15
Drif
Bpm 151. Released 26 May 2004. Album Onderwater Drome. Ons Harte Het Ons Saamgebring. In Dempgedoofde Siddering. Nou Fladder Ons Geruisloos. In Die Gange Van Begeerte. Nou Kruip My Vel Al Kriewelend.
16
Droom
Bpm 78. Released 26 May 2004. Album Onderwater Drome. Lippe Wat Kan Luister Oë Wat Sing En Dans. Hande Wat Kan Saampraat In Middeleeuse Frans. N Naeltjie Soos N Nartjie Soet En Sag En Rond. Ek Duik Af
17
Eden
Bpm 110. Released 1 Sept 2012. Album Anderkant Die Ewigheid. Staan Daar Hoog In Eden. Verlate Soos N Stad In Puin. Met Poorte Grusaam Toegespyker. Deur Eeue Die Mislukte Tuin. Word Daar Nog Die Swoele
18
Eenling Is Die Mens Gebore
Bpm 116. Released 26 May 2010. Album Supernova. Eenling Is Die Mens Gebore. In Die Diepste Van Sy Siel. Skuil N Plek Waar Mensverlore. Hy In Eensaamheid Moet Kniel. As Kristal En Silwer Skitter. Ligte
19
Ek Dag
Released 22 June 2015. Album Donker Liefde. Ek Dag Ek Bou My Kasteeltjie Klaar. Toe Stort My Kaart Huis Inmekaar. Gedink Ek Leef In Prag En Praal. Maar Eintlik Was My Lewe Maar Vaal. Ek Dag Ek Eet Nou
20
Ek Sit Alleen
Bpm 111. Released 1 Jan 2008. Album Nagmusiek. Ek Sit Alleen En Kyk Na Die See. Die Strand Is Verlate En Ek Dink. As Jy Nou Hier Was Het Ons Nou Sandkasteel Gebou. Ons Asems Opgehou. En Gekeer Dat Die