Chordyes

Emile Minnie

Guitar Chords & Lyrics by Emile Minnie — Browse the Complete Collection

60 chords available

All Chords (60)

Gee My Jou Hand
Bpm 170. Released 1 Sept. 2012. Album Anderkant Die Ewigheid. Gee My Jou Hand My Lief. Laat Ek Jou Lei. Die Wêreld Is Groot My Lief. Bly Naby My. En As Die Donker Kom. En Die Storms Jou Dreig. Sal Ek
Vryheid
Bpm 100. Released 26 May 2010. Album Supernova. Vry Om Te Wees. Net Wie Ek Is. Vry Om Te Sê. Als Wat Op My Hart Is. Ek Is Vry Om My Vlerke. Nog Wyer Te Sprei. Vry Om Langs Jou Op Te Krul. En Deur Die
Nathaniël
Bpm 130. Released 30 April 2014. Album Wagtende Nasie. Wie Is Die Man Wat Kaalkop Is. Wat Sy Mure Wit Verf En N Fees Opdis. Wie Is Die Man Wat Stories Skryf. Wat Die Wêreld Inkleur En Die Grys Verdryf
Charlize
Bpm 135. Released 1 Dec 2016. Album 15 Onvergeetlike Jare. As Die Lig Verdof Op Jou Mooi Gesig. As Die Fokus Skuif Na Die Volgende Berig. As Jy Huis Toe Ry Aan Die Verkeerde Kant. Mis Jy Jou Suiderlan
Fladderhang
Bpm 130. Released 26 May 2010. Album Supernova. Note Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Weet Jy Jy Is My Beminde. Voel Jy My Hartklop In Jou. Luister Hoe Wild Waai Die Winde. My Asem Wo
Heimwee
Bpm 70. Released 1 Aug 2018. Album Ongekende Wêreld. Saggies Daal Die Aand Neer Op Die Berge. Gee My Altyd Heimwee Na Jou. Oral Waar Ek Gaan Waar Ek Ook Swerwe. Bly My Hart Aan Joune Getrou. Die Jare
Jy
Bpm 204. Released 1 Aug 2018. Album Ongekende Wêreld. Jy Met Die Wêreld Se Geheime In Jou Oë. Jy Wat Onwrikbaar In Die God Van Abraham Glo. Jou Hart Loop Oor Van Liefde Jou Hand Is Altyd Oop. Maar Jou
Vang My
Bpm 120. Released 26 June 2010. Album Supernova. As Die Pad Voor My Lê Op N Pikswart Nag. En Die Takke Skuur Soos N Ding Wat Lag. As Die Maan Verdwyn Agter Tafelberg. En Die Donker Kom Om Vir My Te Te
Supernova
Released 26 May 2010. Note All These Songs Are Also On Ug As Individual Tabs. Most With Links To The. Tabbed Version. Tabbed By. 1. Vang My 310 Doheuvel. 2. Fladderhang 424 Doheuvel. 3. Vryheid 330 Do
Hoe Jy My Soen
Bpm 130. Released 26 May 2010. Album Supernova. Dis Vrydagaand Die Week Was Lank. Elektriek Klanke In Die Lug. My Pelle Is By My. Ons Is Valke Op N Vreemde Vlug. Die Nag Begin Te Dans. Al Hoe Wilder E
Song Vir Jou
Bpm 120. Released 13 June 2020. Album Vasbyt. Note Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Jy Is My Vriend My Sielsgenoot. Jy Ken Die Geraamtes In My Kas. Is Ek Benoud Of In Die Nood Jy. Hel
Nuwe Normaal
Bpm 156. Released 13 June 2020. Album Vasbyt. Jy Staan In N Ry Met Mense. Elke Hart Gevul Met Wense. Daars N Onbekende Voor Jou. Daars N Onbekende Langs Jou. Almal Staan Grootoog Gespanne. Almal Swyg
Die Heel Eerste Tree
Bpm 120. Released 13 June 2020. Album Vasbyt. Jy Was Jaar Na Jaar Daar Vir My. En Skielik Is Jy Weg. Die Dood Se Rede Uitgespel. Jy Het Ophou Veg. Maar Iets In My Het Saam Met Jou Gesterwe. Soos N Leg
Is Ek Happy
Bpm 130. Released 1 Aug 2018. Album Ongekende Wêreld. Ek Het Als Wat N Mens Ooit Kan Begeer. N Kar En N Huis En Ek Het Studeer. My Lyf Is Gesond Vol Lewenskrag. En Ek Slaap Soos N Baba Elke Nag. My Fa
N Nuwe Dag
Bpm 120. Released 13 June 2020. Album Vasbyt. Ek Is Somtyds In N Groef. En Dit Maak My Skoon Bedroef. Dieselfde Bord Dieselfde Kos. Dieselfde Spieël Dieselfde Vlos. Van My Skoene Tot My Das. Geen Vari
Wolraad Woltemade
Bpm 151. Released 30 April 2014. Album Wagtende Nasie. Note Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Ons Skip Gaan Ten Gronde Dit Blits En Dit Donder. Die Paniek En Die Chaos Is N Ysterhand.
Jy Was Lief Vir My
Bpm 120. Released 26 June 2010. Album Supernova. Ons Liefde Was Die Sekelmaan. N Roos N Blom N Vreugdestraan. Nous My Nagte Koud En Leeg. N Doodloopstraat In Elke Steeg. Ons Oë Was Vol Verwondering. N
Vriende
Bpm 125. Released 1 Aug 2018. Album Ongekende Wêreld. Voel Jy Soms Mismoedig As Die Lewe Druk. Moet Jy Noodgedwonge Bitter Pille Sluk. Kry Jou Werk Jou Onder Stres Jy Dag En Nag. Iewers Is N Plekkie W
Bly By My
Bpm 120. Released 1 Dec 2016. Album 15 Onvergeetlike Jare. Bly By My As Die Aandwind Yl Raak. Die Koue Snerp Deur Murg En Been. Waak Oor My As Die Wolketrane. Triestig Triestig Oor Ons Ween. Staan By
Jonk Bly
Bpm 100. Released 22 June 2015. Album Donker Liefde. Sou N Feëprinses My Vra Wat My Grootste Wens Sou Wees. Sou Ek Reguit Vir Haar Sê Sonder Twyfel Sonder Vrees. Ek Wil Deur Die Lewe Gaan Met Net Een