Chordyes

Sien Jy Nou

Emile Minnie 的 Sien Jy Nou C调吉他谱和歌词

Bpm:      102
Released: 26 May 2006
Album:    Dagbreek

Capo: No

Intro
Cm  A#
Cm  A#

Verse 1
My CmVere Word Gepluk, Meneer,
My CmWoorde Word Gesluk, Meneer,
My A#Arm Word Gedraai, Meneer,
My A#Kinders Afgemaai, Meneer,
My CmWese Word Geruk, Meneer,
My CmMense Gaan Gebuk, Meneer,
My A#Vryheid Word Verswelg, Meneer,
My A#Skuld Word Nooit Gedelg, Meneer,

Verse 2
Die CmLiefde Het Gewyk, Meneer,
Dis CmHaat Net Waar Jy Kyk, Meneer,
My A#Dae Word Stadig Afgetel En,
A#Elkeen Bring 'N Nuwe Hel,
My CmDeure Word Gesluit, Meneer,
My CmSpore Word Gestuit, Meneer,
My A#Stem Is 'N Masjiengeweer,
MenA#eer.

Chorus
Sien Jy CmNou? Cm​
Sien Jy A#Nou? A#​
Sien Jy CmNou? Cm​
Sien Jy A#Nou? A#​

Verse 3
My CmStrome Is Nou Stil, Meneer,
My CmMense Het Geen Wil, Meneer,
My A#Diere Lê Vermink, Meneer,
My A#Beker Is Geskink, Meneer,
My CmLand Is Kaal Geskeer, Meneer,
GeCmstroop Voor Ek Kon Keer, Meneer,
Met A#Hande Skurf En Kaal Sê Ek:
MeA#neer.

Chorus
Sien Jy CmNou? Cm​
Sien Jy A#Nou? A#​
Sien Jy CmNou? Cm​
Sien Jy A#Nou? A#​

Verse 4
My CmHart Is 'N Hotel, Meneer,
Jou CmSente Vir My Vel, Meneer,
My A#Kop 'N Katedraal Waar My,
VerA#lede Doelloos Dwaal, Meneer,
Die CmVensters Tot My Siel, Meneer,
Is CmStukkend En Verniel, Meneer,
My A#Lied Weerklink Vir Ewig In Die Niet.

Chorus
Sien Jy CmNou? Cm​
Sien Jy A#Nou? A#​
Sien Jy CmNou? Cm​
Sien Jy A#Nou? A#​

Verse 5
Sien Jy CmNou?
(My CmVere Word Gepluk, Meneer,
My CmWoorde Word Gesluk, Meneer),
Sien Jy A#Nou?
(My A#Arm Word Gedraai, Meneer,
My A#Kinders Afgemaai, Meneer),
Sien Jy CmNou?
(My CmWese Word Geruk, Meneer,
My CmMense Gaan Gebuk, Meneer),
Sien Jy A#Nou?
(My A#Vryheid Word Verswelg, Meneer,
My A#Skuld Word Nooit Gedelg, Meneer),
Sien Jy CmNou?
(Die CmLiefde Het Gewyk, Meneer,
Dis CmHaat Net Waar Jy Kyk, Meneer),
Sien Jy A#Nou?
(My A#Dae Word Stadig Afgetel En,
A#Elkeen Bring 'N Nuwe Hel),
Sien Jy CmNou?
(My CmDeure Word Gesluit, Meneer,
My CmSpore Word Gestuit, Meneer),
Sien Jy A#Nou?
(My A#Stem Is 'N Masjiengeweer, Meneer,
My A#Stem Is 'N Masjiengeweer),

Outro
My CmHart Is 'N Hotel, Meneer,
Jou CmSente Vir My Vel, Meneer,
My A#Kop 'N Katedraal Waar My,
VerA#lede Doelloos Dwaal, Meneer,
Die CmVensters Tot My Siel, Meneer,
Is CmStukkend En Verniel, Meneer,
My A#Lied Weerklink Vir Ewig In Die NA#iet.
其他调性版本: Am (原调) D E G

FAQ

Sien Jy Nou 的和弦是什么?

Sien Jy Nou 的和弦是:Cm, A#

Sien Jy Nou 的原调是什么?

原调是 Am。

弹奏 Sien Jy Nou 的难度如何?

难度级别是 Beginner。

我可以用其他调弹奏 Sien Jy Nou 吗?

可以。您可以使用变调功能将歌曲变调到任何调。

Sien Jy Nou 可以在木吉他上弹奏吗?

可以。这些和弦适用于木吉他和电吉他。

我可以在尤克里里上弹奏 Sien Jy Nou 吗?

Sien Jy Nou 的和弦可以在吉他或尤克里里上演奏,只需使用各自乐器对应的和弦指法即可。

Sien Jy Nou 使用了多少个和弦?

Sien Jy Nou 使用了 2 个和弦:Cm, A#

弹奏 Sien Jy Nou 最简单的方法是什么?

您可以使用变调功能将调更改为更适合您音域的调,或者使用更简单的和弦指法。

Sien Jy Nou 是哪个年代创作的?

Sien Jy Nou 创作于 2000年代。 点击这里查看更多 2000 的歌曲

Sien Jy Nou 有没有更简单的和弦版本?

有。点击"简化"按钮可将 Sien Jy Nou 的和弦转换为适合初学者的版本 - 会去掉 maj7、m7 和九和弦等进阶和弦扩展音,但不会改变歌曲的调性或和弦进行。

0.3x