Chordyes

Sien Jy Nou

Sien Jy Nou 的基础吉他和弦与歌词 - Emile Minnie

Bpm:      102
Released: 26 May 2006
Album:    Dagbreek

Capo: No

Intro
Am  G
Am  G

Verse 1
My AmVere Word Gepluk, Meneer,
My AmWoorde Word Gesluk, Meneer,
My GArm Word Gedraai, Meneer,
My GKinders Afgemaai, Meneer,
My AmWese Word Geruk, Meneer,
My AmMense Gaan Gebuk, Meneer,
My GVryheid Word Verswelg, Meneer,
My GSkuld Word Nooit Gedelg, Meneer,

Verse 2
Die AmLiefde Het Gewyk, Meneer,
Dis AmHaat Net Waar Jy Kyk, Meneer,
My GDae Word Stadig Afgetel En,
GElkeen Bring 'N Nuwe Hel,
My AmDeure Word Gesluit, Meneer,
My AmSpore Word Gestuit, Meneer,
My GStem Is 'N Masjiengeweer,
MenGeer.

Chorus
Sien Jy AmNou? Am​
Sien Jy GNou?G​
Sien Jy AmNou? Am​
Sien Jy GNou?G​

Verse 3
My AmStrome Is Nou Stil, Meneer,
My AmMense Het Geen Wil, Meneer,
My GDiere Lê Vermink, Meneer,
My GBeker Is Geskink, Meneer,
My AmLand Is Kaal Geskeer, Meneer,
GeAmstroop Voor Ek Kon Keer, Meneer,
Met GHande Skurf En Kaal Sê Ek:
MeGneer.

Chorus
Sien Jy AmNou? Am​
Sien Jy GNou?G​
Sien Jy AmNou? Am​
Sien Jy GNou?G​

Verse 4
My AmHart Is 'N Hotel, Meneer,
Jou AmSente Vir My Vel, Meneer,
My GKop 'N Katedraal Waar My,
VerGlede Doelloos Dwaal, Meneer,
Die AmVensters Tot My Siel, Meneer,
Is AmStukkend En Verniel, Meneer,
My GLied Weerklink Vir Ewig In Die Niet.

Chorus
Sien Jy AmNou? Am​
Sien Jy GNou?G​
Sien Jy AmNou? Am​
Sien Jy GNou?G​

Verse 5
Sien Jy AmNou?
(My AmVere Word Gepluk, Meneer,
My AmWoorde Word Gesluk, Meneer),
Sien Jy GNou?
(My GArm Word Gedraai, Meneer,
My GKinders Afgemaai, Meneer),
Sien Jy AmNou?
(My AmWese Word Geruk, Meneer,
My AmMense Gaan Gebuk, Meneer),
Sien Jy GNou?
(My GVryheid Word Verswelg, Meneer,
My GSkuld Word Nooit Gedelg, Meneer),
Sien Jy AmNou?
(Die AmLiefde Het Gewyk, Meneer,
Dis AmHaat Net Waar Jy Kyk, Meneer),
Sien Jy GNou?
(My GDae Word Stadig Afgetel En,
GElkeen Bring 'N Nuwe Hel),
Sien Jy AmNou?
(My AmDeure Word Gesluit, Meneer,
My AmSpore Word Gestuit, Meneer),
Sien Jy GNou?
(My GStem Is 'N Masjiengeweer, Meneer,
My GStem Is 'N Masjiengeweer),

Outro
My AmHart Is 'N Hotel, Meneer,
Jou AmSente Vir My Vel, Meneer,
My GKop 'N Katedraal Waar My,
VerGlede Doelloos Dwaal, Meneer,
Die AmVensters Tot My Siel, Meneer,
Is AmStukkend En Verniel, Meneer,
My GLied Weerklink Vir Ewig In Die GNiet.
其他调性版本: C D E G

FAQ

Sien Jy Nou 的和弦是什么?

Sien Jy Nou 的和弦是:Am, G

Sien Jy Nou 的原调是什么?

原调是 Am。

弹奏 Sien Jy Nou 的难度如何?

难度级别是 Beginner。

我可以用其他调弹奏 Sien Jy Nou 吗?

可以。您可以使用变调功能将歌曲变调到任何调。

Sien Jy Nou 可以在木吉他上弹奏吗?

可以。这些和弦适用于木吉他和电吉他。

我可以在尤克里里上弹奏 Sien Jy Nou 吗?

Sien Jy Nou 的和弦可以在吉他或尤克里里上演奏,只需使用各自乐器对应的和弦指法即可。

Sien Jy Nou 使用了多少个和弦?

Sien Jy Nou 使用了 2 个和弦:Am, G

弹奏 Sien Jy Nou 最简单的方法是什么?

您可以使用变调功能将调更改为更适合您音域的调,或者使用更简单的和弦指法。

Sien Jy Nou 是哪个年代创作的?

Sien Jy Nou 创作于 2000年代。 点击这里查看更多 2000 的歌曲

Sien Jy Nou 有没有更简单的和弦版本?

有。点击"简化"按钮可将 Sien Jy Nou 的和弦转换为适合初学者的版本 - 会去掉 maj7、m7 和九和弦等进阶和弦扩展音,但不会改变歌曲的调性或和弦进行。

0.3x