Chordyes

Kry My

คอร์ดกีตาร์และเนื้อเพลง Kry My โดย Emile Minnie ในคีย์ G

Bpm:      96
Released: 26 May 2006
Album:    Dagbreek

Capo: No

Intro
G  D  Em  C

Verse 1
GWat Kan Ek Sê, Daar's 'N Knop In My Keel,
DWat Kan Ek Skryf In Die Volgende Reël,
Oh EmWat Kan Ek Sê, Ek Is Klaar Gepraat,
CWaar Gaan Ek Heen, Dis 'N Doodloopstraat.

Verse 2
GWaar Is Die Vlam, Dis 'N Pikswart Pad,
DWaar Is Die Lig, Dis 'N Duistere Gat,
Oh EmWie Kan My Red As Die Donker Daal?
CWie Is Die Een Wat Vir My Kom Haal?

Interlude
G  D  Em  C

Verse 3
Ek GLees Die Koerant, Dis Net Moord En Roof,
Ek DLuister Die Nuus, Maar Ek Hou My Doof,
Ek EmSit Aan Die Kassie Dis 'N Groot Lawaai,
CVat My Liewer Op 'N Kaapse Draai.

Verse 4
GGee My Die Wind, Gee My Die Son,
DGee My Die Reën As Die Winter Kom,
Oh, EmGee My Die Vlaktes In Die Ou Transvaal,
CGee My Jou Liefde As Die Donker Daal.

Interlude
G  D  Em  C
G  D  Em  C

Verse 5
Ek GMis Jou Lag As Ek Grappies Maak,
Ek DMis Jou Oë Wat Aan Die Hemel Raak,
Ek EmMis Jou Lyf Wat Myne Wil Hê,
Ek CMis Jou Asem As Jy DLangs My Lê.

Outro
Want AJy Is Die Vlam Op 'N Pikswart Pad,
EJy Is Die Lig In 'N Duistere Gat,
Oh F#mJy Kan My Red As Die Donker Daal,
DJy Is Die Een Wat Vir My Kom Haal,
A  Jy Kan My Kom EHaal,
Jy Kan My Kom F#mHaal,
Jy Kan My Kom DHaal,
Jy Kan My Kom AHaal,
Jy Kan My Kom EHaal,
Jy Kan My Kom F#mHaal,
Jy Kan My Kom DHaal,
Jy Kan My Kom AHaal,
Jy Kan My Kom EHaal,
Jy Kan My Kom F#mHaal,
Jy Kan My Kom DHaal,
Jy Kan My Kom AHaal,
Jy Kan My Kom EHaal,
Jy Kan My Kom F#mHaal,
Jy Kan My Kom DHaal,
Jy Kan My AKry.
มีคีย์อื่นด้วย: C (คีย์ต้นฉบับ) D E A

FAQ

คอร์ดของเพลง Kry My คืออะไร?

คอร์ดของเพลง Kry My ได้แก่: G, D, Em, C, A, E, F#m

คีย์ดั้งเดิมของเพลง Kry My คืออะไร?

คีย์ดั้งเดิมคือ C

ความยากในการเล่นเพลง Kry My คือเท่าไร?

ระดับความยากคือ Intermediate

ฉันสามารถเล่นเพลง Kry My ในคีย์อื่นได้หรือไม่?

ได้ คุณสามารถเปลี่ยนคีย์เพลงเป็นคีย์ใดก็ได้โดยใช้คุณสมบัติ transpose

เพลง Kry My สามารถเล่นกับกีตาร์โปร่งได้หรือไม่?

ได้ คอร์ดสามารถเล่นได้ทั้งกีตาร์โปร่งและกีตาร์ไฟฟ้า

ฉันสามารถเล่นเพลง Kry My บนอูคูเลเล่ได้หรือไม่?

คอร์ด Kry My สามารถเล่นได้ทั้งบนกีตาร์และยูคูเลเล่ โดยใช้รูปคอร์ดของเครื่องดนตรีแต่ละชนิด

เพลง Kry My ใช้คอร์ดกี่คอร์ด?

เพลง Kry My ใช้ 7 คอร์ด: G, D, Em, C, A, E, F#m

วิธีที่ง่ายที่สุดในการเล่นเพลง Kry My คืออะไร?

คุณสามารถใช้คุณสมบัติ transpose เพื่อเปลี่ยนคีย์ให้เหมาะกับช่วงเสียงของคุณ หรือเลือกใช้คอร์ดที่จับง่ายขึ้นได้

เพลง Kry My ทำขึ้นในยุคไหน?

เพลง Kry My ทำขึ้นในยุค 2000 ดูรายชื่อเพลงยุค 2000 เพิ่มเติมได้ที่นี่

มีเวอร์ชันคอร์ดที่ง่ายกว่าสำหรับ Kry My ไหม?

มี แตะปุ่มทำให้ง่ายเพื่อเปลี่ยนคอร์ดเพลง Kry My ให้เหมาะกับผู้เริ่มต้น - จะตัดคอร์ดขั้นสูงอย่าง maj7, m7 และคอร์ดเลข 9 ออก โดยไม่เปลี่ยนคีย์หรือลำดับคอร์ดของเพลง

0.3x