Chordyes

Kry My

Kry My Lyrics by Emile Minnie

Bpm: 96 Released: 26 May 2006 Album: Dagbreek Intro Verse 1 Wat Kan Ek Sê, Daar's 'N Knop In My Keel, Wat Kan Ek Skryf In Die Volgende Reël, Oh Wat Kan Ek Sê, Ek Is Klaar Gepraat, Waar Gaan Ek Heen, Dis 'N Doodloopstraat. Verse 2 Waar Is Die Vlam, Dis 'N Pikswart Pad, Waar Is Die Lig, Dis 'N Duistere Gat, Oh Wie Kan My Red As Die Donker Daal? Wie Is Die Een Wat Vir My Kom Haal? Interlude Verse 3 Ek Lees Die Koerant, Dis Net Moord En Roof, Ek Luister Die Nuus, Maar Ek Hou My Doof, Ek Sit Aan Die Kassie Dis 'N Groot Lawaai, Vat My Liewer Op 'N Kaapse Draai. Verse 4 Gee My Die Wind, Gee My Die Son, Gee My Die Reën As Die Winter Kom, Oh, Gee My Die Vlaktes In Die Ou Transvaal, Gee My Jou Liefde As Die Donker Daal. Interlude Verse 5 Ek Mis Jou Lag As Ek Grappies Maak, Ek Mis Jou Oë Wat Aan Die Hemel Raak, Ek Mis Jou Lyf Wat Myne Wil Hê, Ek Mis Jou Asem As Jy Langs My Lê. Outro Want Jy Is Die Vlam Op 'N Pikswart Pad, Jy Is Die Lig In 'N Duistere Gat, Oh Jy Kan My Red As Die Donker Daal, Jy Is Die Een Wat Vir My Kom Haal, Jy Kan My Kom Haal, Jy Kan My Kom Haal, Jy Kan My Kom Haal, Jy Kan My Kom Haal, Jy Kan My Kom Haal, Jy Kan My Kom Haal, Jy Kan My Kom Haal, Jy Kan My Kom Haal, Jy Kan My Kom Haal, Jy Kan My Kom Haal, Jy Kan My Kom Haal, Jy Kan My Kom Haal, Jy Kan My Kom Haal, Jy Kan My Kom Haal, Jy Kan My Kom Haal, Jy Kan My Kry.