Chordyes

Ondier

G 조로 된 Emile Minnie의 Ondier 기타 코드 & 가사

Bpm:      117
Released: 26 Mar 2004
Album:    Onderwater Drome

Capo: No

Intro
Gm  Gm
Gm  Gm

Verse 1
My GmLiefde Is 'N Ondier,
Wat GmJou Bekruip,
My GmPote Trap Versigtig,
GmSoos Ek Nader Sluip,
My CmLiefde Is 'N Ondier,
My CmPels Is Blink,
Jy GmHoor My In Die Volmaan,
GmAs My Stem Weerklink,
DEk Is Die Jagter DEn CmJy Is Die Prooi,
My GmLiefde Is 'N Ondier,
DEk Is Die Jagter DEn CmJy Is Die Prooi,
My GmLiefde Is 'N Ondier,
My GmLiefde Is 'N Ondier.

Verse 2
My AmLiefde Is 'N Oerdier,
AmWat Jou Ontwyk,
My AmPote Sleep Deur Modder,
AmAs Ek Na Jou Kyk,
My DmLiefde Is 'N Oerdier,
My DmVel Is Kaal,
Jy AmHoor My In Die Nanag,
AmAs Die Stilte Daal,
EEk Is Die Jagter EnE JDmy Is Die Prooi,
My AmLiefde Is 'N Oerdier,
EEk Is Die Jagter EnE JDmy Is Die Prooi,
My AmLiefde Is 'N Oerdier,
My AmLiefde Is 'N Oerdier.

Verse 3
My BmLiefde Is 'N Seedier,
BmWat Jou Wil Ken,
My BmVinne Klief Deur Water,
BmSoos Ek Nader Swem,
My EmLiefde Is 'N Seedier,
EmMy Skubbe Skyn,
Jy BmHoor My In Die Môre,
BmVoor Ek Weer Verdwyn,
F#Ek Is Die Jagter F#En EmJy Is Die Prooi,
My BmLiefde Is 'N Seedier,
F#Ek Is Die Jagter F#En EmJy Is Die Prooi,
My BmLiefde Is 'N Seedier,
My BmLiefde Is 'N Seedier.

Verse 4
My C#mLiefde Is 'N Lugdier,
C#mWat Jou Beroof,
My C#mVlerke Klap Geruisloos,
As My C#mKloue Jou Onthoof,
My F#mLiefde Is 'N Lugdier,
F#mMy Hart Is Vry,
Jy C#mHoor My In Die Middag,
As Ek C#mWarrelwinde Ry,
G#Ek Is Die Jagter G#En F#mJy Is Die Prooi,
My C#mLiefde Is 'N Lugdier,
G#Ek Is Die Jagter G#En F#mJy Is Die Prooi,
My C#mLiefde Is 'N Lugdier,
My C#mLiefde Is 'N Lugdier.

Verse 5
My D#mLiefde Is 'N Mensdier,
D#mWat Jou Vergeet,
My D#mLippe Se Die Woorde,
D#mWat Jou Hart Al Lankal Weet,
My G#mLiefde Is 'N Mensdier,
G#mMy Siel Is Naak,
Jy D#mHoor My Deur Dekades,
Soos Ek D#mSin Van Als Wil Maak,
A#mJy Word Die Jagter EA#mn EkG#m Word Die Prooi,
My D#mLiefde Is 'N Mensdier,
A#mJy Word Die Jagter EA#mn EkG#m Word Die Prooi,
My D#mLiefde Is 'N Mensdier,
My A#mLiefde Word Gebore,
En G#mWord Dan Groot. . ..

Outro
A#m My LD#miefde Is 'N Mensdier,
My D#mLiefde Is 'N Lugdier,
My D#mLiefde Is 'N Seedier,
My D#mLiefde Is 'N Oerdier,
My D#mLiefde Is 'N Ondier,
My D#mLiefde Is 'N Ondier,
My D#mLiefde Is 'N Ondier,
My D#m7Liefde Is 'N Ondier.
다른 조로도 이용 가능: Am (원곡 조) C D E

FAQ

Ondier의 코드는 무엇인가요?

Ondier의 코드는 다음과 같습니다: Gm, Cm, D, Am, Dm, E, Bm, Em, F#, C#m, F#m, G#

Ondier의 원곡 조는 무엇인가요?

원곡 조는 Am입니다.

Ondier을(를) 연주하는 난이도는 어느 정도인가요?

난이도는 Advanced입니다.

Ondier을(를) 다른 조로 연주할 수 있나요?

네. 이조 기능을 사용해 원하는 조로 바꿀 수 있습니다.

Ondier을(를) 어쿠스틱 기타로 연주할 수 있나요?

네. 이 코드는 어쿠스틱과 일렉트릭 기타 모두에서 사용 가능합니다.

Ondier을(를) 우쿨렐레로 연주할 수 있나요?

Ondier 코드는 각각의 코드 모양을 사용해 기타나 우쿨렐레로 연주할 수 있습니다.

Ondier에는 몇 개의 코드가 사용되나요?

Ondier에는 12개의 코드가 사용됩니다: Gm, Cm, D, Am, Dm, E, Bm, Em, F#, C#m, F#m, G#

Ondier을(를) 연주하는 가장 쉬운 방법은 무엇인가요?

이조 기능을 사용해 여러분의 음역대에 더 잘 맞거나 더 쉬운 코드 모양을 사용하는 조로 바꿀 수 있습니다.

Ondier은(는) 어느 연대에 발매되었나요?

Ondier은(는) 2000에 발매되었습니다. 2000의 노래 더 보기

Ondier에 더 쉬운 코드 버전이 있나요?

네. 간단하게 버튼을 누르면 Ondier의 코드를 초보자에게 맞는 버전으로 바꿀 수 있어요 - 곡의 키나 코드 진행은 그대로 유지하면서 maj7, m7, 9th 같은 고급 확장 코드만 제거돼요.

0.3x