Chordyes

Ondier

Emile Minnie의 Ondier 가사

Bpm: 117 Released: 26 Mar 2004 Album: Onderwater Drome Intro Verse 1 My Liefde Is 'N Ondier, Wat Jou Bekruip, My Pote Trap Versigtig, Soos Ek Nader Sluip, My Liefde Is 'N Ondier, My Pels Is Blink, Jy Hoor My In Die Volmaan, As My Stem Weerklink, Ek Is Die Jagter En Jy Is Die Prooi, My Liefde Is 'N Ondier, Ek Is Die Jagter En Jy Is Die Prooi, My Liefde Is 'N Ondier, My Liefde Is 'N Ondier. Verse 2 My Liefde Is 'N Oerdier, Wat Jou Ontwyk, My Pote Sleep Deur Modder, As Ek Na Jou Kyk, My Liefde Is 'N Oerdier, My Vel Is Kaal, Jy Hoor My In Die Nanag, As Die Stilte Daal, Ek Is Die Jagter En Jy Is Die Prooi, My Liefde Is 'N Oerdier, Ek Is Die Jagter En Jy Is Die Prooi, My Liefde Is 'N Oerdier, My Liefde Is 'N Oerdier. Verse 3 My Liefde Is 'N Seedier, Wat Jou Wil Ken, My Vinne Klief Deur Water, Soos Ek Nader Swem, My Liefde Is 'N Seedier, My Skubbe Skyn, Jy Hoor My In Die Môre, Voor Ek Weer Verdwyn, Ek Is Die Jagter En Jy Is Die Prooi, My Liefde Is 'N Seedier, Ek Is Die Jagter En Jy Is Die Prooi, My Liefde Is 'N Seedier, My Liefde Is 'N Seedier. Verse 4 My Liefde Is 'N Lugdier, Wat Jou Beroof, My Vlerke Klap Geruisloos, As My Kloue Jou Onthoof, My Liefde Is 'N Lugdier, My Hart Is Vry, Jy Hoor My In Die Middag, As Ek Warrelwinde Ry, Ek Is Die Jagter En Jy Is Die Prooi, My Liefde Is 'N Lugdier, Ek Is Die Jagter En Jy Is Die Prooi, My Liefde Is 'N Lugdier, My Liefde Is 'N Lugdier. Verse 5 My Liefde Is 'N Mensdier, Wat Jou Vergeet, My Lippe Se Die Woorde, Wat Jou Hart Al Lankal Weet, My Liefde Is 'N Mensdier, My Siel Is Naak, Jy Hoor My Deur Dekades, Soos Ek Sin Van Als Wil Maak, Jy Word Die Jagter En Ek Word Die Prooi, My Liefde Is 'N Mensdier, Jy Word Die Jagter En Ek Word Die Prooi, My Liefde Is 'N Mensdier, My Liefde Word Gebore, En Word Dan Groot. . .. Outro My Liefde Is 'N Mensdier, My Liefde Is 'N Lugdier, My Liefde Is 'N Seedier, My Liefde Is 'N Oerdier, My Liefde Is 'N Ondier, My Liefde Is 'N Ondier, My Liefde Is 'N Ondier, My Liefde Is 'N Ondier.