Chordyes

Kry My

E 조로 된 Emile Minnie의 Kry My 기타 코드 & 가사

Bpm:      96
Released: 26 May 2006
Album:    Dagbreek

Capo: No

Intro
E  B  C#m  A

Verse 1
EWat Kan Ek Sê, Daar's 'N Knop In My Keel,
BWat Kan Ek Skryf In Die Volgende Reël,
Oh C#mWat Kan Ek Sê, Ek Is Klaar Gepraat,
AWaar Gaan Ek Heen, Dis 'N Doodloopstraat.

Verse 2
EWaar Is Die Vlam, Dis 'N Pikswart Pad,
BWaar Is Die Lig, Dis 'N Duistere Gat,
Oh C#mWie Kan My Red As Die Donker Daal?
AWie Is Die Een Wat Vir My Kom Haal?

Interlude
E  B  C#m  A

Verse 3
Ek ELees Die Koerant, Dis Net Moord En Roof,
Ek BLuister Die Nuus, Maar Ek Hou My Doof,
Ek C#mSit Aan Die Kassie Dis 'N Groot Lawaai,
AVat My Liewer Op 'N Kaapse Draai.

Verse 4
EGee My Die Wind, Gee My Die Son,
BGee My Die Reën As Die Winter Kom,
Oh, C#mGee My Die Vlaktes In Die Ou Transvaal,
AGee My Jou Liefde As Die Donker Daal.

Interlude
E  B  C#m  A
E  B  C#m  A

Verse 5
Ek EMis Jou Lag As Ek Grappies Maak,
Ek BMis Jou Oë Wat Aan Die Hemel Raak,
Ek C#mMis Jou Lyf Wat Myne Wil Hê,
Ek AMis Jou Asem As Jy BLangs My Lê.

Outro
Want F#Jy Is Die Vlam Op 'N Pikswart Pad,
C#Jy Is Die Lig In 'N Duistere Gat,
Oh D#mJy Kan My Red As Die Donker Daal,
BJy Is Die Een Wat Vir My Kom Haal,
F#  Jy Kan My Kom HC#aal,
Jy Kan My Kom D#mHaal,
Jy Kan My Kom BHaal,
Jy Kan My Kom F#Haal,
Jy Kan My Kom C#Haal,
Jy Kan My Kom D#mHaal,
Jy Kan My Kom BHaal,
Jy Kan My Kom F#Haal,
Jy Kan My Kom C#Haal,
Jy Kan My Kom D#mHaal,
Jy Kan My Kom BHaal,
Jy Kan My Kom F#Haal,
Jy Kan My Kom C#Haal,
Jy Kan My Kom D#mHaal,
Jy Kan My Kom BHaal,
Jy Kan My F#Kry.
다른 조로도 이용 가능: C (원곡 조) D G A

FAQ

Kry My의 코드는 무엇인가요?

Kry My의 코드는 다음과 같습니다: E, B, C#m, A, F#, C#, D#m

Kry My의 원곡 조는 무엇인가요?

원곡 조는 C입니다.

Kry My을(를) 연주하는 난이도는 어느 정도인가요?

난이도는 Intermediate입니다.

Kry My을(를) 다른 조로 연주할 수 있나요?

네. 이조 기능을 사용해 원하는 조로 바꿀 수 있습니다.

Kry My을(를) 어쿠스틱 기타로 연주할 수 있나요?

네. 이 코드는 어쿠스틱과 일렉트릭 기타 모두에서 사용 가능합니다.

Kry My을(를) 우쿨렐레로 연주할 수 있나요?

Kry My 코드는 각각의 코드 모양을 사용해 기타나 우쿨렐레로 연주할 수 있습니다.

Kry My에는 몇 개의 코드가 사용되나요?

Kry My에는 7개의 코드가 사용됩니다: E, B, C#m, A, F#, C#, D#m

Kry My을(를) 연주하는 가장 쉬운 방법은 무엇인가요?

이조 기능을 사용해 여러분의 음역대에 더 잘 맞거나 더 쉬운 코드 모양을 사용하는 조로 바꿀 수 있습니다.

Kry My은(는) 어느 연대에 발매되었나요?

Kry My은(는) 2000에 발매되었습니다. 2000의 노래 더 보기

Kry My에 더 쉬운 코드 버전이 있나요?

네. 간단하게 버튼을 누르면 Kry My의 코드를 초보자에게 맞는 버전으로 바꿀 수 있어요 - 곡의 키나 코드 진행은 그대로 유지하면서 maj7, m7, 9th 같은 고급 확장 코드만 제거돼요.

0.3x