Chordyes

Kry My

Emile Minnie의 Kry My 기본 기타 코드 & 가사

Bpm:      96
Released: 26 May 2006
Album:    Dagbreek

Capo: No

Intro
C  G  Am  F

Verse 1
CWat Kan Ek Sê, Daar's 'N Knop In My Keel,
GWat Kan Ek Skryf In Die Volgende Reël,
Oh AmWat Kan Ek Sê, Ek Is Klaar Gepraat,
FWaar Gaan Ek Heen, Dis 'N Doodloopstraat.

Verse 2
CWaar Is Die Vlam, Dis 'N Pikswart Pad,
GWaar Is Die Lig, Dis 'N Duistere Gat,
Oh AmWie Kan My Red As Die Donker Daal?
FWie Is Die Een Wat Vir My Kom Haal?

Interlude
C  G  Am  F

Verse 3
Ek CLees Die Koerant, Dis Net Moord En Roof,
Ek GLuister Die Nuus, Maar Ek Hou My Doof,
Ek AmSit Aan Die Kassie Dis 'N Groot Lawaai,
FVat My Liewer Op 'N Kaapse Draai.

Verse 4
CGee My Die Wind, Gee My Die Son,
GGee My Die Reën As Die Winter Kom,
Oh, AmGee My Die Vlaktes In Die Ou Transvaal,
FGee My Jou Liefde As Die Donker Daal.

Interlude
C  G  Am  F
C  G  Am  F

Verse 5
Ek CMis Jou Lag As Ek Grappies Maak,
Ek GMis Jou Oë Wat Aan Die Hemel Raak,
Ek AmMis Jou Lyf Wat Myne Wil Hê,
Ek FMis Jou Asem As Jy GLangs My Lê.

Outro
Want DJy Is Die Vlam Op 'N Pikswart Pad,
AJy Is Die Lig In 'N Duistere Gat,
Oh BmJy Kan My Red As Die Donker Daal,
GJy Is Die Een Wat Vir My Kom Haal,
D  Jy Kan My Kom AHaal,
Jy Kan My Kom BmHaal,
Jy Kan My Kom GHaal,
Jy Kan My Kom DHaal,
Jy Kan My Kom AHaal,
Jy Kan My Kom BmHaal,
Jy Kan My Kom GHaal,
Jy Kan My Kom DHaal,
Jy Kan My Kom AHaal,
Jy Kan My Kom BmHaal,
Jy Kan My Kom GHaal,
Jy Kan My Kom DHaal,
Jy Kan My Kom AHaal,
Jy Kan My Kom BmHaal,
Jy Kan My Kom GHaal,
Jy Kan My DKry.
다른 조로도 이용 가능: D E G A

FAQ

Kry My의 코드는 무엇인가요?

Kry My의 코드는 다음과 같습니다: C, G, Am, F, D, A, Bm

Kry My의 원곡 조는 무엇인가요?

원곡 조는 C입니다.

Kry My을(를) 연주하는 난이도는 어느 정도인가요?

난이도는 Intermediate입니다.

Kry My을(를) 다른 조로 연주할 수 있나요?

네. 이조 기능을 사용해 원하는 조로 바꿀 수 있습니다.

Kry My을(를) 어쿠스틱 기타로 연주할 수 있나요?

네. 이 코드는 어쿠스틱과 일렉트릭 기타 모두에서 사용 가능합니다.

Kry My을(를) 우쿨렐레로 연주할 수 있나요?

Kry My 코드는 각각의 코드 모양을 사용해 기타나 우쿨렐레로 연주할 수 있습니다.

Kry My에는 몇 개의 코드가 사용되나요?

Kry My에는 7개의 코드가 사용됩니다: C, G, Am, F, D, A, Bm

Kry My을(를) 연주하는 가장 쉬운 방법은 무엇인가요?

이조 기능을 사용해 여러분의 음역대에 더 잘 맞거나 더 쉬운 코드 모양을 사용하는 조로 바꿀 수 있습니다.

Kry My은(는) 어느 연대에 발매되었나요?

Kry My은(는) 2000에 발매되었습니다. 2000의 노래 더 보기

Kry My에 더 쉬운 코드 버전이 있나요?

네. 간단하게 버튼을 누르면 Kry My의 코드를 초보자에게 맞는 버전으로 바꿀 수 있어요 - 곡의 키나 코드 진행은 그대로 유지하면서 maj7, m7, 9th 같은 고급 확장 코드만 제거돼요.

0.3x