Chordyes

Ek Wonder

A 조로 된 Emile Minnie의 Ek Wonder 기타 코드 & 가사

Bpm:      120
Released: 26 May 2010
Album:    Supernova

Capo: No

Intro
                   A

Verse 1
Ek AWonder Of Jy Wakker Skrik,
En C#7Onbeholpe Aan My Dink,
Ek DWonder Of Jy Koffie Maak,
En EWonder Waarom Het Ek EJou Verlaat.

Verse 2
Trek AJy Die Swaar Gordyne Oop,
En C#7Sien My In Die Straat Af Loop,
Ek DWonder Of Jy Wil Onthou,
En EWatter Woorde Jy BeErou.

Chorus
Ons Bm7Afskeid Was So Blindelings,
So ETastend In Die Donker,
Net Die AGode Sal Verstaan, (Die Gode Sal Verstaan),
En Bm7Eendag Sal Die Stof Gaan Lê,
En ESal Jy Sien Jy Was My Eerste DLiefde,
My Teerste ELiefde.

Verse 3
Ek AWonder Of Die Silwer Maan,
Nog C#7Laggend Deur Jou Lewe Gaan,
Of DIs Jou Nagte Hard En Koud,
En EVeg Jy Net Om ESelfbehoud,

Verse 4
Ek AWonder Of Jou Lag Weerklink,
En C#7Of Jou Oë Nog Helder Blink,
Of DIs Jy Deesdae Stil En Stroef,
Die ELyne Om Jou Mond 'N EGroef?

Chorus
Ons Bm7Liefde Was So Blindelings,
So ETastend In Die Donker,
Net Die AGode Sal Verstaan, (Die Gode Sal Verstaan),
En Bm7Eendag Sal Die Son Weer Skyn,
En ESal Jy Sien Jy Was My Eerste DLiefde,
My Teerste ELiefde.

Chorus
A  C#m  D  E
A  C#m  D  E

Chorus
Ons Bm7Liefde Was So Blindelings,
So ETastend In Die Donker,
Net Die AGode Sal Verstaan, (Die Gode Sal Verstaan),
En Bm7Eendag Sal Die Son Weer Skyn,
En ESal Jy Sien Jy Was My Eerste DLiefde,Bm​
My Teerste Esus4Liefde,E​
My Seerste BmLiefde,Esus4       E​

Outro
Ek AWonder Of Jy Soms,
Ek C#7Wonder Of Jy Soms,
Ek DWonder Of Jy Soms,
E  Ek Wonder,
Ek AWonder Of Jy Soms,
Ek C#7Wonder Of Jy Soms,
Ek DWonder Of Jy Soms,
E  Ek Wonder, Ek AWeet.Amaj7​
다른 조로도 이용 가능: G (원곡 조) C D E

FAQ

Ek Wonder의 코드는 무엇인가요?

Ek Wonder의 코드는 다음과 같습니다: A, C#7, D, E, Bm7, C#m, Bm, Esus4, Amaj7

Ek Wonder의 원곡 조는 무엇인가요?

원곡 조는 G입니다.

Ek Wonder을(를) 연주하는 난이도는 어느 정도인가요?

난이도는 Advanced입니다.

Ek Wonder을(를) 다른 조로 연주할 수 있나요?

네. 이조 기능을 사용해 원하는 조로 바꿀 수 있습니다.

Ek Wonder을(를) 어쿠스틱 기타로 연주할 수 있나요?

네. 이 코드는 어쿠스틱과 일렉트릭 기타 모두에서 사용 가능합니다.

Ek Wonder을(를) 우쿨렐레로 연주할 수 있나요?

Ek Wonder 코드는 각각의 코드 모양을 사용해 기타나 우쿨렐레로 연주할 수 있습니다.

Ek Wonder에는 몇 개의 코드가 사용되나요?

Ek Wonder에는 9개의 코드가 사용됩니다: A, C#7, D, E, Bm7, C#m, Bm, Esus4, Amaj7

Ek Wonder을(를) 연주하는 가장 쉬운 방법은 무엇인가요?

이조 기능을 사용해 여러분의 음역대에 더 잘 맞거나 더 쉬운 코드 모양을 사용하는 조로 바꿀 수 있습니다.

Ek Wonder은(는) 어느 연대에 발매되었나요?

Ek Wonder은(는) 2010에 발매되었습니다. 2010의 노래 더 보기

Ek Wonder에 더 쉬운 코드 버전이 있나요?

네. 간단하게 버튼을 누르면 Ek Wonder의 코드를 초보자에게 맞는 버전으로 바꿀 수 있어요 - 곡의 키나 코드 진행은 그대로 유지하면서 maj7, m7, 9th 같은 고급 확장 코드만 제거돼요.

0.3x