Chordyes

Ingrid

Emile Minnie の Ingrid の D キーでのギターコードと歌詞

Bpm:      115
Released: 30 April 2014
Album:    Wagtende Nasie

Note:    * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.

Capo: No

Intro
D
Gm  Gm
A#   Cm   AD7haha,
Gm  Gm
A#   Cm   AD7haha.

Verse 1
GmEk Sit In My See Spelonk,
Ek GmHou Jou Dop Uit My Seewier Tronk,
CmEen Nag Het Ek Ingeloop,
My D7Hart Was Koud En Sonder Hoop.

Verse 2
My GmEinde Kon Jy Maklik Raai,
My GmLyf In Seewier Toegedraai,
Is Ek CmRegtig Weg? Die Antwoord Is: “Nee”,
Ek FLeef Vir Altyd In Die See.

Pre-Chorus
A#Rus En Vrede Vind Ek Hier,
Ek D7Ry Op Die Rug Van ‘N Waterdier,
My GmWêreldsmart Is Toe Geseël,
En FEindelik Is My Hart Weer Heel.

Chorus
Die A#Mis Kom Soggens Ingerol,
Ek D7Glimlag Breed, Want My Hart Is Vol,
Ek GmDuik Af In Die Silwer See,
Die FVrede Wat My “Dood” FMy A#Gee D7. . .,
Die GmVrede Wat My “FDood” My A#Gee D7. . .,
Die GmVrede Wat My “FDood” My A#Gee.D7​

Verse 3
My GmLewe Was ‘N Bitter Stryd,
Ek GmKen Die Pyn Van Eensaamheid,
Deur CmMense Keer Op Keer Verlaat,
Die D7Liefde Word Oornag Die Haat,

Verse 4
My GmVerse Was My Woord Kasteel,
My GmWonderwêreld Van Verbeel,
Maar CmEen Nag Het Hul My Kom Soek,
Die FBranders Het My Naam Geroep.

Pre-Chorus
A#Rus En Vrede Vind Ek Hier,
Ek D7Ry Op Die Rug Van ‘N Waterdier,
My GmWêreldsmart Is Toe Geseël,
En FEindelik Is My Hart Weer Heel.

Chorus
Die A#Mis Kom Soggens Ingerol,
Ek D7Glimlag Breed, Want My Hart Is Vol,
Ek GmDuik Af In Die Silwer See,
Die FVrede Wat My “Dood” FMy A#Gee D7. . .,
Die GmVrede Wat My “FDood” My A#Gee D7. . .,
Die GmVrede Wat My “FDood” My A#Gee.D7​

Interlude
Gm  Gm
A#   Cm   AD7haha,
Gm  Gm
A# Cm  F

Pre-Chorus
A#Rus En Vrede Vind Ek Hier,
Ek D7Ry Op Die Rug Van ‘N Waterdier,
My GmWêreldsmart Is Toe Geseël,
En FEindelik Is My Hart Weer Heel.

Outro
Die A#Mis Kom Soggens Ingerol,
Ek D7Glimlag Breed, Want My Hart Is Vol,
Ek GmDuik Af In Die Silwer See,
Die FVrede Wat My “Dood” FMy A#Gee D7. . .,
Die GmVrede Wat My “FDood” My A#Gee D7. . .,
Die GmVrede Wat My “FDood” My A#Gee D7. . .,
Die GmVrede Wat My “FDood” My A#Gee D7. . .,
Die GmVrede Wat My “FDood” My A#Gee.
他のキーも利用可能: B (元のキー) C E G A

FAQ

Ingridのコードは何ですか?

Ingridのコードは次のとおりです:D, Gm, A#, Cm, D7, F

Ingridのオリジナルキーは何ですか?

オリジナルキーはBです。

Ingridを弾く難易度はどれくらいですか?

難易度レベルはIntermediateです。

Ingridを別のキーで弾くことはできますか?

はい。移調(トランスポーズ)機能を使って、どのキーにも変更できます。

Ingridはアコースティックギターで弾けますか?

はい。このコードはアコースティックギターでもエレキギターでも使用できます。

ウクレレでIngridを弾くことはできますか?

Ingridのコードはギターでもウクレレでも、それぞれの楽器に合ったコードフォームで演奏できます。

Ingridではいくつのコードが使われていますか?

Ingridでは6個のコードが使われています:D, Gm, A#, Cm, D7, F

Ingridを最も簡単に弾く方法は何ですか?

移調機能を使って自分の声域に合わせるか、より簡単なコードフォームに変更することができます。

Ingrid はどの年代に作られましたか?

Ingrid は 2010年代に作られました。 他の 2010 の曲はこちらでご覧いただけます

Ingrid のもっと簡単なコードバージョンはありますか?

あります。「簡易化」ボタンをタップすると、Ingrid のコードが初心者向けに変わります - maj7やm7、9thなどの高度な拡張コードが省略されますが、曲のキーやコード進行は変わりません。

0.3x