Chordyes

Ingrid

Emile Minnie の Ingrid の A キーでのギターコードと歌詞

Bpm:      115
Released: 30 April 2014
Album:    Wagtende Nasie

Note:    * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.

Capo: No

Intro
A
Dm  Dm
F  Gm    A7Ahaha,
Dm  Dm
F  Gm    A7Ahaha.

Verse 1
DmEk Sit In My See Spelonk,
Ek DmHou Jou Dop Uit My Seewier Tronk,
GmEen Nag Het Ek Ingeloop,
My A7Hart Was Koud En Sonder Hoop.

Verse 2
My DmEinde Kon Jy Maklik Raai,
My DmLyf In Seewier Toegedraai,
Is Ek GmRegtig Weg? Die Antwoord Is: “Nee”,
Ek CLeef Vir Altyd In Die See.

Pre-Chorus
FRus En Vrede Vind Ek Hier,
Ek A7Ry Op Die Rug Van ‘N Waterdier,
My DmWêreldsmart Is Toe Geseël,
En CEindelik Is My Hart Weer Heel.

Chorus
Die FMis Kom Soggens Ingerol,
Ek A7Glimlag Breed, Want My Hart Is Vol,
Ek DmDuik Af In Die Silwer See,
Die CVrede Wat My “Dood” CMy FGeeA7 . . .,
Die DmVrede Wat My “CDood” My FGeeA7 . . .,
Die DmVrede Wat My “CDood” My FGeeA7.

Verse 3
My DmLewe Was ‘N Bitter Stryd,
Ek DmKen Die Pyn Van Eensaamheid,
Deur GmMense Keer Op Keer Verlaat,
Die A7Liefde Word Oornag Die Haat,

Verse 4
My DmVerse Was My Woord Kasteel,
My DmWonderwêreld Van Verbeel,
Maar GmEen Nag Het Hul My Kom Soek,
Die CBranders Het My Naam Geroep.

Pre-Chorus
FRus En Vrede Vind Ek Hier,
Ek A7Ry Op Die Rug Van ‘N Waterdier,
My DmWêreldsmart Is Toe Geseël,
En CEindelik Is My Hart Weer Heel.

Chorus
Die FMis Kom Soggens Ingerol,
Ek A7Glimlag Breed, Want My Hart Is Vol,
Ek DmDuik Af In Die Silwer See,
Die CVrede Wat My “Dood” CMy FGeeA7 . . .,
Die DmVrede Wat My “CDood” My FGeeA7 . . .,
Die DmVrede Wat My “CDood” My FGeeA7.

Interlude
Dm  Dm
F  Gm    A7Ahaha,
Dm  Dm
F Gm  C

Pre-Chorus
FRus En Vrede Vind Ek Hier,
Ek A7Ry Op Die Rug Van ‘N Waterdier,
My DmWêreldsmart Is Toe Geseël,
En CEindelik Is My Hart Weer Heel.

Outro
Die FMis Kom Soggens Ingerol,
Ek A7Glimlag Breed, Want My Hart Is Vol,
Ek DmDuik Af In Die Silwer See,
Die CVrede Wat My “Dood” CMy FGeeA7 . . .,
Die DmVrede Wat My “CDood” My FGeeA7 . . .,
Die DmVrede Wat My “CDood” My FGeeA7 . . .,
Die DmVrede Wat My “CDood” My FGeeA7 . . .,
Die DmVrede Wat My “CDood” My FGee.
他のキーも利用可能: B (元のキー) C D E G

FAQ

Ingridのコードは何ですか?

Ingridのコードは次のとおりです:A, Dm, F, Gm, A7, C

Ingridのオリジナルキーは何ですか?

オリジナルキーはBです。

Ingridを弾く難易度はどれくらいですか?

難易度レベルはIntermediateです。

Ingridを別のキーで弾くことはできますか?

はい。移調(トランスポーズ)機能を使って、どのキーにも変更できます。

Ingridはアコースティックギターで弾けますか?

はい。このコードはアコースティックギターでもエレキギターでも使用できます。

ウクレレでIngridを弾くことはできますか?

Ingridのコードはギターでもウクレレでも、それぞれの楽器に合ったコードフォームで演奏できます。

Ingridではいくつのコードが使われていますか?

Ingridでは6個のコードが使われています:A, Dm, F, Gm, A7, C

Ingridを最も簡単に弾く方法は何ですか?

移調機能を使って自分の声域に合わせるか、より簡単なコードフォームに変更することができます。

Ingrid はどの年代に作られましたか?

Ingrid は 2010年代に作られました。 他の 2010 の曲はこちらでご覧いただけます

Ingrid のもっと簡単なコードバージョンはありますか?

あります。「簡易化」ボタンをタップすると、Ingrid のコードが初心者向けに変わります - maj7やm7、9thなどの高度な拡張コードが省略されますが、曲のキーやコード進行は変わりません。

0.3x