Chordyes

Nagmusiek

Accords de guitare et paroles pour Nagmusiek par Emile Minnie dans la tonalité de G

Released: 1 Jan 2008

Note: All These Songs Are Also On Ug As Individual Tabs. Most With Links To The
Tabbed Version.

Tabbed By
1.      Rietfontein             5:05            Doheuvel
2.      Dink Ek Aan Jou         3:55            Doheuvel
3.      Bang                    1:29            Doheuvel
4.      Asem                    4:10            Doheuvel
5.      Lig My Op               5:21            Doheuvel
6.      Wat Ek Wou              2:50            Doheuvel
7.      Ek Sit Alleen           4:28            Doheuvel
8.      Sê Jy Wie Jy Is         3:44            Doheuvel
9.      Die Enigste See         5:13            Doheuvel
10.     Southern Lights         5:11            Doheuvel
11.     Verby                   4:12            Doheuvel
12.     Langpad                 5:14            Doheuvel
13.     Sandkasteel             4:17            Doheuvel
14.     Tempel                  3:36            Doheuvel

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

1)      Rietfontein

Capo: No

Intro
G

Verse 1
By CRietfonC/Etein Se LeFmidam,
As Die A#Reier SA#7taan En DrD#oom,
En GeG#pluimde PD#eerboom TaFmkke,
Bloeisels GSprinkel In Die CmStroom.

Verse 2
Word Op CMaan VerC/EligteFm Nagte,
Nog 'N A#Somber TA#7afereD#el,
Van G#Haat En LD#us En LiFmefde,
Deur GeGsus4storwenes AfgeGspeel.

Chorus
CmWit Is Die Water En CmBlond Is Die Maan,
D#En BFmly Is Die Paar Wat GeaGrmd Daar Gaan,
VerCmsilwerde Bome Cm7Ruis In Die Laan,
D#  WFmit Is Die Water En G  G  G Blond Is Die MCmaan. Cm​

Verse 3
'N CHonderd C/EJaar GFmelede,
Het Die A#Buurt Se MA#7ooiste BlD#om,
So G#In Die HD#elder MaFmanlig,
Na Die GPeerboom Laan GeCmkom.

Verse 4
Maar TerCwyl Sy C/EEn HaarFm Minnaar,
In ConA#fetti BA#7loeisels StD#aan,
Het 'N G#Ander ID#n Die SkFmadu,
Langs Die Gsus4Dam Se Wal GeGgaan.

Chorus
CmWit Is Die Water En CmBleek Is Die Maan,
D#Wie FmIs Dit Was Daar So GerGuisloos Gaan,
‘N CmHuiwering Trek Deur Die Cm7Bome In Die Laan,
D#  WFmit Is Die Water En G  G  G Bleek Is Die MCmaan. Cm​

Verse 5
O CSalig C/EDie VeFmrrukking,
Wat Die A#Suiwer LA#7iefde BrD#ing,
En G#Vrolik HD#et Die HaFmrte,
Van Die Gsus4Paartjie Daar GeCmsing,

Verse 6
By CRietfonC/Etein SeFm Leidam,
In Die A#Wit Lig VA#7an Die MaD#an,
Maar G#Oorkant LD#angs Die PeFmerboom,
Het 'N Gsus4Skaduwee GeGgaan,

Chorus
CmWit Is Die Water Maar CmBleker Die Maan,
FmWie Is Dit Wat Daar So GDoelbewus Gaan?
VerCmdonkerde Bome Cm7Bewe In Die Laan,
D#  WFmit Is Die Water Maar G  G  G Bleker Die MCmaan. Cm​

Verse 7
KortCstondig C/ESoos DieFm Dou,
Wat Smôrens A#Skitter OA#7p Die RoD#os,
KortG#stondig WD#as Die EnFmkel Uur,
Van Gsus4Samesyn Se CmTroos.

Verse 8
Op CBloedbeC/EvlekteFm Bloeisels,
Lê Die A#Paartjie IA#7n Die LaD#an,
TerG#wyl 'N SD#wart GestFmalte,
Onder Gsus4Peerboom Takke GStaan,

Chorus 2
CmBloed In Die Water En CmBloed In Die Laan,
D#   WFmie Is Dit Wat Daar So RGoerloos Bly Staan,
CmVormlose Skaduwees CmKruip Oor Die Maan,
D#  BFmloed In Die Water En  G  G  G Bloed In Die LCmaan. Cm​

Interlude
Fm  G
Cm   Cm
D# Fm  G

Verse 9
By CRietfonC/Etein Se LeFmidam,
As Die A#Reier SA#7taan En DrD#oom,
En GeG#pluimde PD#eerboom TaFmkke,
Bloeisels GSprinkel In Die CmStroom.

Verse 10
Word Op CMaan VerC/EligteFm Nagte,
Nog 'N A#Somber TA#7afereD#el,
Van G#Haat En LD#us En LiFmefde,
Deur GeGstorwenes AfgeGspeel.  (GAah Aah Aaah Aah Aah), (GAaah . . .).

Outro 
CmBloed In Die Water En CmBloed In Die Laan,
D#   WFmie Is Dit Wat Daar So SGkuldbewus Gaan,
CmVormlose Skaduwees CmKruip Oor Die Maan,
D#  BFmloed In Die Water En G  G  G Bloed In Die,

D#  BFmloed In Die Water En G  G  G Bloed In Die LCmaan .Fm . .G,
CmLaan Fm. . .,
GBloed In Die CmLaan .Fm . .,
GBloed In Die CmLaan. Cm   Cm   Cm​

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

2)      Dink Ek Aan Jou

Note:     * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.

Capo: No

Intro
D# Dink Ek Net Aan Jou,
Dink Ek G#Net Aan Jou,
Dink G#Ek Net Aan Jou,
D#Dink Ek Net Aan Jou,
A#Dink Ek Net Aan Jou,
A#Dink Ek Net Aan JD#ou.  D#     D#​

Chorus
D# Dink Ek Net Aan Jou,
Dink Ek G#Net Aan Jou,
Dink G#Ek Net Aan Jou,
D#Dink Ek Net Aan Jou,
A#Dink Ek Net Aan Jou,
A#Dink Ek Net Aan JD#ou.  D#     D#​

Verse 1
As Die D#Donderwolke Opsteek, D#​
Dan Dink Ek Aan G#Jou,  G#​
As Die D#Bliksemstrale Losbreek,
Dan Dink Ek Aan G#Jou,
Dink Ek Aan D#Jou.

Verse 2
As Die D#Motreën Buite Neersif,
Dan Dink Ek Aan G#Jou, G#sus4       G#​
As Die D#Kaapse Strande Leeg Is,
Dan Dink Ek Aan G#Jou, G#sus4       G#​
En As Dit CmLig Word Diep In Die G#Nag,
En As Die FmDag Breek, Helder Die G#Slag, G#​
Dink Ek Net Aan D#Jou.

Chorus
Dink Ek Net Aan D#Jou.
Dink Ek G#Net Aan Jou,
Dink G#Ek Net Aan Jou,
D#Dink Ek Net Aan Jou,
A#Dink Ek Net Aan JD#ou.

Verse 3
As Die D#Vlamme In My Opsteek,
Dan Dink Ek Aan G#Jou,  G#​
As Die D#Liefde In My Losbreek,
Dan Dink Ek Aan G#Jou,  G#​
En As Ons CmSkater, Soos Kinders BalG#jaar,
En As Ons FmLater Ons Liefde VerG#klaar, G#​
Dink Ek Aan D#Jou.

Chorus
Dink Ek Net Aan D#Jou.
Dink Ek G#Net Aan Jou,
Dink G#Ek Net Aan Jou,
D#Dink Ek Net Aan Jou,
A#Dink Ek Net Aan JD#ou.   D#​

Instrumental
D#  G#
D#  G# G#sus4 G#

Verse 4
En As Ons CmSkater, Soos Kinders BalG#jaar,
En As Ons FmLater Ons Liefde VerG#klaar, G#​
Dink Ek Aan D#Jou.

Chorus
Dink Ek Net Aan D#Jou.
Dink Ek G#Net Aan Jou,
Dink G#Ek Net Aan Jou,
D#Dink Ek Net Aan Jou,
A#Dink Ek Net Aan JD#ou.

Chorus 2
Je Ne Pense Qu'à D#Toi,
Je Ne G#Pense Qu'à Toi,
Je Ne G#Pense Qu'à Toi,
D#Je Ne Pense Qu'à Toi,
A#Je Ne Pense Qu'à TD#oi.

Chorus 3
Ich Denk' Nur D#An Dich,
Ich Denk' G#Nur An Dich,
Ich G#Denk' Nur An Dich,
D#Ich Denk' Nur An Dich,
A#Ich Denk' Nur An DD#ich.

Chorus 4
Ayi Umhlobo D#Wam,
Ayi G#Umhlobo Wam,
Ayi UG#mhlobo Wam,
D#Ayi Umhlobo Wam,
A#Ayi Umhlobo WD#am.   D#​

Outro
Dink Ek Net Aan D#Jou.
Dink Ek G#Net Aan Jou,
Dink G#Ek Net Aan Jou,
D#Dink Ek Net Aan Jou,
A#Dink Ek Net Aan JD#ou.   D#​

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

3)      Bang

Note:    * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.

Capo: No

Intro
A# D#   D#
G#  D#
A#  G#  D#

Verse 1
Ek's D#Bang Vir My Kop Wat Die WD#erklikheid Laat Kraak
Ek's D#Bang Vir Gedagtes Wat My HD#emel Hel Kan Maak
Ek's G#Bang Vir Die Egte, BG#ang Vir Die Skyn
D#Bang Ek Hou Begrafnis En Die OD#pkoms Is Klein,
Ek A#Maak Of Ek Ok Is Maar EG#intlik Is Ek BaD#ng.  D#​

Verse 2
D#Elke Dag Hoor Ek Dit Op Die RD#adio,
Die D#Aarde Word Te Warm En Die YD#s Word Lou,
Dan G#Word My Oë So Groot Soos Pierings IG#n My Kop,
Ek D#Lê Net Op My Bedjie En My ED#en Been Skop,
Ek A#Maak Of Ek Ok Is Maar EG#intlik Is Ek BaD#ng.  D#​

Instrumental
D#WopaD#    G#    G#​
D#  D#  A#  G#  D#  D#

Verse 3
Ek D#Loop Nou In Die Straat Af, Almal KD#yk Vir My,
Ek D#Dink Ek Moes Maar Liewer In My BD#edjie Bly,
G#Oral Is Daar Mense Wat My WG#il Beroof,
Ek D#Kla By Die Regering, Hulle's HD#orende Doof,
Ek A#Maak Of Ek Ok Is Maar EG#intlik Is Ek BaD#ng.  D#​

Outro
DmDis D#Amper Soos 'N Siekte, Dié Konstante Vrees,
DmHoe D#Kan Ek Myself Van Hierdie Kwaal Genees?
GmEk G#Voel Hoe Word Die Strop Al Nouer Om My Nek,
DmEk SD#al Moet Emigreer, Anders WD#ord Ek Gek,
Ek A#Maak Of Ek Ok Is Maar EG#intlik Is Ek
A#Maak Of Ek Ok Is Maar EG#intlik Is Ek,
A#Maak Of Ek Ok Is Maar EG#intlik Is Ek BaD#ng,
D#Shoebaloeba-Ba-Bang Bang BD#ang.

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

4)      Asem

Capo: 3 fret

Intro
Cm   Cm  Cm
G# A#  Cm  Cm  Cm
G# A#  Cm  A#  G#  G
Cm  A#  G#  G
Cm  A#  G#  G
Cm  A#  G#  G
Cm  Cm
G# A#  Cm  Cm
G#   A#Pa PCma . Cm. .,
G#   A#Pa PCma RaCm. . .,
CmPa PCma Pa CmRa . . ..

Verse 1
CmDaar′S 'N Geluid By My Deur,
Dit Is Jou CmAsem,
Ek CmHoor Jou Voetstappe G#Fluister,
Jy′T GeA#kom Vir MCmy.

Verse 2
CmEk Lê Geluidloos En Wag,
Ek Hoor My CmAsem,
CmKlink Soos 'N Dief In Die CmNag,
G#Die Ure TA#ik VerbyCm.

Chorus
CmEk Is Die A#Bokkie Wat KG#nak Onder Die JaGgter Se BoCmog,
CmEk Is Die A#Lam Wat WeerkG#aats In 'N ArGend Se OoCmg,
CmEk Is Die A#Mossel Wat KG#nars In Die SeGemeeu Se BeCmk,
CmEk Is Die A#Hond Wat Staan En BG#laf By Die HeGk.

Verse 3
CmDaar′S ′N Geklop Aan My Deur,
Dit Is Jou CmAsem,
Ek Hoor Jou Kneukels VerG#kondig,
Jy't GeA#kom Vir MCmy.

Verse 4
CmEk Sit Onseker En Wag,
Ek Hoor My CmAsem,
CKlink Soos Die See In Die Nag,
MiG#nute TA#ik VerbyCm.

Chorus
CmEk Is Die A#Bokkie Wat KG#nak Onder Die JaGgter Se BoCmog,
CmEk Is Die A#Lam Wat WeerkG#aats In 'N ArGend Se OoCmg,
CmEk Is Die A#Mossel Wat KG#nars In Die SeGemeeu Se BeCmk,
CmEk Is Die A#Hond Wat Staan En BG#laf By Die HeGk.

Instrumental
Cm   Cm  Cm
G# A# Cm  Cm  Cm
G# A# Cm  A#  G#  G
Cm  A#  G#  G
Cm  A#  G#  G
Cm  A#  G#  G
Cm   PCma PaA# . .Cm ., Cm​
Cm   PCma PaA# Ra.Cm . .Cm,
CmPa PCma Pa CmRa .A# . .Cm.
CmPa CmPa CmPa.

Verse 5
CmDaar's ′N Geruk Aan My Deur,
Dit Is Jou CmAsem,
Ek Hoor Die Hout Wat VerG#splinter,
Jy't GeA#kom Vir MCmy.

Verse 6
CmEk Staan Gespanne En Wag,
Ek Hoor My CmAsem,
Fluit Soos ′N Trein In Die G#Nag,
Sekondes A#Tik VerbCmy.

Chorus
CmEk Is Die A#Bokkie Wat KG#nak Onder Die JaGgter Se BoCmog,
CmEk Is Die A#Lam Wat WeerkG#aats In 'N ArGend Se OoCmg,
CmEk Is Die A#Mossel Wat KG#nars In Die SeGemeeu Se BeCmk,
CmEk Is Die A#Hond Wat Staan En BG#laf By Die HeGk.

Chorus
CmEk Is Die A#Bokkie Wat KG#nak Onder Die JaGgter Se BoCmog,
CmEk Is Die A#Lam Wat WeerkG#aats In 'N ArGend Se OoCmg,
CmEk Is Die A#Mossel Wat KG#nars In Die SeGemeeu Se BeCmk,
CmEk Is Die A#Hond Wat Staan En BG#laf By Die HeGk.

Chorus
CmEk Is Die A#Bokkie Wat KG#nak Onder Die JaGgter Se BoCmog,
CmEk Is Die A#Lam Wat WeerkG#aats In 'N ArGend Se OoCmg,
CmEk Is Die A#Mossel Wat KG#nars In Die SeGemeeu Se BeCmk,
CmEk Is Die A#Hond Wat Staan En BG#laf By Die HeGk.

Chorus
CmEk Is Die A#Bokkie Wat KG#nak Onder Die JaGgter Se BoCmog,
CmEk Is Die A#Lam Wat WeerkG#aats In 'N ArGend Se OoCmg,
CmEk Is Die A#Mossel Wat KG#nars In Die SeGemeeu Se BeCmk,
CmEk Is Die A#Hond Wat Staan En BG#laf By Die HeGk.

Chorus
CmEk Is Die A#Bokkie Wat KG#nak Onder Die JaGgter Se BoCmog,
CmEk Is Die A#Lam Wat WeerkG#aats In 'N ArGend Se OoCmg,
CmEk Is Die A#Mossel Wat KG#nars In Die SeGemeeu Se BeCmk,
CmEk Is Die A#Hond Wat Staan En BG#laf By Die HeGk.

Outro
CmDaar′S 'N Geruk Aan My Deur,
Daar′S 'N GeCmklop Aan My Deur,
Daar′S 'N GeCmluid By My Deur,
Daar's ′N GeCmluid By My Deur,
CmBy A#My DCmeur.

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

5)      Lig My Op

Capo: No

Intro
Gm  Cm  F  A# D7
Gm  Cm  F  A# D7
Gm*
D7 Gm  Cm  F  A# D7
Gm  Cm  F  A# D7

Verse 1
GmEk Soek Die Woorde Wat Kan CmSê,
Die Groot Geheim Wat Binne My FLê,
Ek Soek 'N Besem Wat Kan A#Vee,
Al Die GeD7mors Wat Binne My GmLeef.

Verse 2
Ek Soek 'N Brander Wat Kan CmBreek,
Oor Al Die Seer Wat Binne My FSteek,
Ek Soek Vergeefs Na Al Die A#Dinge,
Wat My Kan D7Red, Wat My Kan,

Chorus
GmOplig Na 'N Beter Baan,
Wat My Kan CmVang As Ek Die Hoogtes Slaan,
Wat My Kan FNeerlê By 'N Silwer Stroom,
Wat My Kan A#Wakker Maak Uit 'N ND7are Droom,
Wat My Kan GmOplig Na 'N Beter Baan,
Wat My Kan CmVang As Ek Die Hoogtes Slaan,
Wat My Kan FNeerlê By 'N Silwer Stroom,
Wat My Kan A#Wakker Maak Uit 'N ND7are Droom.

Verse 3
GmEk Sien Die Mense Om My CmJaag,
Na Drome Om Hulself Te BeFhaag,
Ek Sien Daar Is Geen Salf Te A#Smeer,
Aan Die SpiD7raal Waarin Ons VerGmkeer.

Verse 4
Ek Smag Na Weivelde Wat CmGroen,
Oor Vlaktes Wuif Soos Weivelde FDoen,
Ek Smag Na Lande Ver Van A#Hier,
Waar Mense Kan D7Hande Vat.

Chorus
Wat My Kan GmOplig Na 'N Beter Baan,
Wat My Kan CmVang As Ek Die Hoogtes Slaan,
Wat My Kan FNeerlê By 'N Silwer Stroom,
Wat My Kan A#Wakker Maak Uit 'N ND7are Droom,
Wat My Kan GmOplig Na 'N Beter Baan,
Wat My Kan CmVang As Ek Die Hoogtes Slaan,
Wat My Kan FNeerlê By 'N Silwer Stroom,
Wat My Kan A#Wakker Maak Uit 'N ND7are Droom.

Bridge
D#Jy Maak Jou Oë Oop En Jy SA#ien,
Miljoene Hande OnverCmdiend,
Wat Jou Beskerm, Jou BeGmwaakGm,
D#En Waar Jy Gaan Is Hulle DA#aar,
Deur Elke Dag Deur Elke CmJaar,
Laat Vaar Bekommernis, BeD7slommernis,
En D7Sien Die Lig Wat Jou Kan,

Chorus
Wat My Kan GmOplig Na 'N Beter Baan,
Wat My Kan CmVang As Ek Die Hoogtes Slaan,
Wat My Kan FNeerlê By 'N Silwer Stroom,
Wat My Kan A#Wakker Maak Uit 'N ND7are Droom,
Wat My Kan GmOplig Na 'N Beter Baan,
Wat Jou Kan CmVang As Jy Die Hoogtes Slaan,
Wat My Kan FNeerlê By 'N Silwer Stroom,
Wat Jou Kan A#Wakker Maak Uit 'N ND7are Droom, ND7are Droom,
Wat Jou Kan DWakker Maak Uit 'N Nare Droom.

Outro
Wat My Kan GmOplig Na 'N Beter Baan,
Wat Jou Kan CmVang As Jy Die Hoogtes Slaan,
Wat My Kan FNeerlê By 'N Silwer Stroom,
Wat Jou Kan A#Wakker Maak Uit 'N ND7are Droom,
Wat Jou Kan GmOplig Na 'N Beter Baan,
Wat Jou Kan CmVang As Jy Die Hoogtes Slaan,
Wat Jou Kan FNeerlê By 'N Silwer Stroom,

Wat Jou Kan A#Wakker Maak Uit 'N ND7are Droom.
Gm

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

6)      Wat Ek Wou

Capo: 3 fret

Intro
Cm  G#  D#  A#
Cm  G#  D#  A#

Verse 1
CmEk Wou My G#Arms Lig,
En D#Wegwaai Soos 'N MA#iswolk In Die Lug,
CmEk Wou My G#Stem Verhef,
En D#Sing Sodat My WA#oorde Jou Kan Tref.

Verse 2
CmEk Wou My G#Oë Sluit,
En D#Wegkruip In My HA#art Se Stil Kajuit,
CmEk Wou Dit G#Alles Doen,
En D#Hoop Om My Met JA#ou Te Kan Versoen.

Interlude
Cm  G#  D#  A#
Cm  G#  D#  A#

Chorus
Maar My CmArms Is Lam,
Die G#Wolk Waai Weg,
My D#Stem Probeer VergA#eefs Vir Asem Veg,
My CmOë Bly Oop,
My G#Hart Is Toe,
Jou D#Vuiste Val, Maar Ek HA#oor Nie Hoe Jy RoCmep Nie,  G#​
Jou D#Vuiste Val, Maar Ek HA#oor Nie Hoe Jy RoCmep Nie,  G#​
Jou D#Vuiste Val, Maar Ek HA#oor Nie Hoe Jy Roep NiCme.   G#    D#    A#​

Interlude
Cm  G#  D#  A#

Outro
Maar My CmArms Is Lam,
Die G#Wolk Waai Weg,
My D#Stem Probeer VergA#eefs Vir Asem Veg,
My CmOë Bly Oop,
My G#Hart Is Toe,
Jou D#Vuiste Val, Maar Ek HA#oor Nie Hoe Jy RoCmep Nie,  G#​
Jou D#Vuiste Val, Maar Ek HA#oor Nie Hoe Jy Roep NiCme,   G#    D#​
A#Hoor Jy Hoe Ek RCmoep?

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

7)      Ek Sit Alleen

Capo: No

Intro
C  Cmaj7  Am  G
F  C/E  Dm  G
C  Cmaj7  Am  G
F  C/E  Dm  G

Verse 1
Ek CSit Alleen En Kyk Na Die Cmaj7See,
Die Strand Is VerAmlate En Ek Dink,
As GJy Nou Hier Was Het Ons Nou FSandkasteel Gebou,
Ons C/EAsems Opgehou,
En GeDmkeer Dat Die Water Ons GMure Breek.

Pre-Chorus
Die CSonlig Val Soos Reën Op Die Cmaj7Water En Maak 'N AmLigkol,
Waar GWalvisse Speel,
Ek Wil Ook FDeel Wees Van C/EHierdie Spel,
En DmSaam Met Jou Deur Die GDieptes Gly.

Chorus
Jy AmSê Jy Het My Lief InF Elke Liewe Brief,
GMaar Hier CBinne My Bly Ek GWonder Wat EmWord Van DieAm Liefde,
Kan OntFmoetings Jare CDuur? G​
Jy AmSê Jy Wag Vir My Maar DieF Maande Gaan Verby,
En Hier CBinne My Bly Ek GWonder,
Wat EmWord Van DieAm Liefde,
Kan 'N FAfskeid Jare CDuur? G​

Verse 2
Ek CSit Alleen En Kyk Na Die Cmaj7Maan,
Die Stad Is VerAmlate En Ek Dink,
As GJy Nou Hier Was Het Ons Nou FDeur Die Nag Gery,
Die C/ELiggies Gly Verby,
En Die DmStrate Hou Tyd Met Die GNagmusiek,

Pre-Chorus
Die CMaanlig Val Soos Reën Op Die Cmaj7Pad En Maak 'N AmLigkol,
Waar GSkaduwees Speel,
Ek Wil Ook FDeel Wees Van C/EHierdie Spel,
En DmSaam Met Jou Deur Die GDonker Gly,

Chorus
Jy AmSê Jy Het My Lief InF Elke Liewe Brief,
GMaar Hier CBinne My Bly Ek GWonder Wat EmWord Van DieAm Liefde,
Kan OntFmoetings Jare CDuur? G​
Jy AmSê Jy Wag Vir My Maar DieF Maande Gaan Verby,
En Hier CBinne My Bly Ek GWonder,
Wat EmWord Van DieAm Liefde,
Kan 'N FAfskeid Jare CDuur? G​

Instrumental
C  Cmaj7  Am  G
F  C/E  Dm  G
C  Cmaj7  Am  G
F  C/E  Dm  G

Chorus
Jy AmSê Jy Het My Lief InF Elke Liewe Brief,
GMaar Hier CBinne My Bly Ek GWonder Wat EmWord Van DieAm Liefde,
Kan OntFmoetings Jare CDuur? G​
Jy AmSê Jy Wag Vir My Maar DieF Maande Gaan Verby,
En Hier CBinne My Bly Ek GWonder,
Wat EmWord Van DieAm Liefde,
Kan 'N FAfskeid Jare CDuur? G​

Outro
Ek CSit Alleen En Kyk Na My LCmaj7and,
My Hart Is VerAmlate En Ek Dink,
As GJy Nou Hier Was. C​

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

8)      Sê Jy Wie Jy Is

Capo: No

Intro
D#  D#
D#  D#

Verse 1
D#Sê My Wie Jy IFms,  Fm​
Kan Jy My VerD#tel, D#​
Van D#Saamwees En Van MFmis, Fm​
Van Hemel En Van D#Hel. Fm    D#​

Chorus
A#Luister Na My Want Ek RFmoep Jou Naam,
Fm  Ek Weet Hoe Jy D#Voel,D#​
Die D#Leemte In Jou HFmart, Fm​
Is Vir My BeD#doel,
A#Hoor Nou My Lied Want Dis NFmet Vir Jou,
Fm  Dat Ek Aanhou D#Sing,D#​
Jare D#Lank AlrFmeeds,Fm​
My Hart Aan Jou D#Bring.  Fm    D#     A#    A#​

Verse 2
D#  D#
Luister Wie Ek FmIs, Fm​
Ek Sal Jou VerD#tel, D#​
Van D#Saamwees En Van MFmis, Fm​
Van Hemel En Van D#Hel. Fm    D#​

Chorus
A#Luister Na My Want Ek RFmoep Jou Naam,
Fm  Ek Weet Hoe Jy D#Voel,D#​
Die D#Leemte In Jou HFmart, Fm​
Is Vir My BeD#doel,
A#Hoor Nou My Lied Want Dis NFmet Vir Jou,
Fm  Dat Ek Aanhou D#Sing,D#​
Jare D#Lank AlrFmeeds,Fm​
My Hart Aan Jou D#Bring.  Fm    D#     A#   A#add11        A#​

Outro
D#  D#
Luister Wie Ek FmIs, Fm​
Ek Sal Jou VerD#tel, D#​
Van D#Saamwees En Van MFmis, Fm​
Van Hemel En Van D#Hel. Fm    D#     A#    D#    D#​

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

9)      Die Enigste See

Capo: 1 fret

Intro
Gm7  F
Gm7  F

Verse 1
F  Lank Het Ek GeFwroeg, Lank Het Ek GeGmdwaal,
Gehoop Om Die Toekoms In Te A#Haal,
Maar 'N Kop Vol Verlede Is Nie GeFnoeg Fsus2Nie.   F​

Verse 2
Die FPad Het Ek Geloop, Die Afdraaipaadjies GmOok,
Gesien Hoe Drome By Jou Kan A#Spook,
Besef My Hart Is Nog Lank Nie GeFploegFsus2 Nie,  F​

Pre-Chorus
Maar Die GmStad Neem My,
En Die DmStad Wys My Waaroor Dit EGaan,
Waaroor Dit AGaan.

Chorus
Die Enigste DmSee Is 'N See Van GeAsigte,
Die Enigste A7Oerwoud Is 'N Oerwoud Van BDmeton,
Die Enigste DmBerg Is 'N Berg Vol BeAloftes,
Die Enigste A7Lig Is Die Lig WatDm Kom.  Dm     F​

Verse 3
Maar FLank Het Ek Gesoek, Lank Het Ek GeGmdwaal,
Gehoop Om Die Toekoms In Te A#Haal,
Maar 'N Kop Vol Verlede Is Nie GeFnoeg Fsus4Nie.   F​

Verse 4
Die FPad Het Ek Geloop, Die Afdraaipaadjies GmOok,
Gesien Hoe Drome By Jou Kan A#Spook,
Besef My Hart Is Nog Lank Nie GeFploegFsus4 Nie.  F​

Pre-Chorus
Maar Die GmStad Neem My,
En Die DmStad Wys My Waaroor Dit EGaan,
Waaroor Dit AGaan.

Chorus
Die Enigste DmSee Is 'N See Van GeAsigte,
Die Enigste A7Oerwoud Is 'N Oerwoud Van BDmeton,
Die Enigste DmBerg Is 'N Berg Vol BeAloftes,
Die Enigste A7Lig Is Die Lig WatDm Kom.

Post-Chorus
Die Enigste DmMaan Is Die Flikker Van 'N AStraatlamp,
Die Enigste A7Ster Is Die Sterre In MyDm Oë,
Die Enigste DmWind Is Die Winde Van VerAandering,
Die Enigste A7Rots Is My OngDmeloof.

Instrumental
F  Gm  A#  F

Outre
Die Enigste DmSee Is 'N See Van GeAsigte,
Die Enigste A7Oerwoud Is 'N Oerwoud Van BDmeton,
Die Enigste DmBerg Is 'N Berg Vol BeAloftes,
Die Enigste A7Lig Is Die Lig WatDm Kom.

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

10)     Southern Lights

Capo: No

Intro
C#  D#  Cm  Fm
D# C#  D#  Cm  Fm  Fm

Verse 1
FmOne Hello Can Turn A Life AA#mround,
FmStars Collide And No-One Makes A A#mSound,
I FmHold My Breath And Hope That It Will A#mLast,
Not F#Fade Away Like So COften In The Past.

Verse 2
FmSentences Build Bridges Into A#mSpace,
FmFeelings March Across And Take Their A#mPlace,
FmFingers Writing Letters On My A#mSkin,
F#Love Is Here, Let CLove Begin.

Pre-Chorus
I Call Your C#Name Over The D#Ocean,
I Feel Your CmTouch, Our Bodies In FmMotion,
I Crave Your C#Kiss, Your Head On My D#Shoulder,
It's D#You IC#'ll LCmove When Our Bodies Grow OFmlder.  Fm​

Verse 3
I FmUsed To Be Afraid And IncomA#mplete,
The FmSlightest Breeze Would Sweep Me Off My A#mFeet,
I FmUsed To Think That Love Could Never A#mBe,
But F#Now I Know We CHold The Key.

Pre-Chorus
I Call Your C#Name Over The D#Ocean,
I Feel Your CmTouch, Our Bodies In FmMotion,
I Crave Your C#Kiss, Your Head On My D#Shoulder,
It's D#You IC#'ll LCmove When Our Bodies Grow OFmlder.  Fm​

Chorus
I Breathe You A#mIn Like Southern Lights BD#ending,
I Taste C#Your CmSkin In Autumn DesFmcending,
I Hear Your A#mVoice, A River AbD#ove Me,
You D#Heal MC#y HCmeart When You Tell Me YFmou Love Me.

Instrumental
C#  D#  Cm  Fm
D# C#  D#  Cm  Fm  F

Pre-Chorus
I Call Your A#mName Over The OD#cean,
I Feel Your CmTouch, Our Bodies In FmMotion,
I Crave Your A#mKiss, Your Head On My SD#houlder,
It's D#You I'lC#l LCmove When Our Bodies Grow OFmlder.  Fm​

Chorus
I Breathe You A#mIn Like Southern Lights BD#ending,
I Taste C#Your CmSkin In Autumn DesFmcending,
I Hear Your A#mVoice, A River AbD#ove Me,
You D#Heal MC#y HCmeart When You Tell Me YFmou Love Me.

Pre-Chorus
I Call Your A#mName Over The OD#cean,
I D#Feel YC#our TCmouch, Our Bodies In MFmotion,
I Crave Your FmKiss, Your Head On My D#Shoulder,
It's D#You I'lC#l LCmove When Our Bodies Grow OFmlder.  Fm​

Chorus
I Breathe You A#mIn Like Southern Lights BD#ending,
I Taste C#Your CmSkin In Autumn DesFmcending,
I Hear Your A#mVoice, A River AbD#ove Me,
You D#Heal MC#y HCmeart When You Tell Me YFmou Love Me,
You Heal My CmHeart When You Tell Me FmYou Love Me.

Outro
D# C#  D#  Cm  Fm
D# C#  D#  Cm  Fm   F

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

11)     Verby

Capo: No

Intro
Gm  Cm  F  A#  D7

Chorus
Jy GmSê Dis Verby, Vat Jou Goed, Kry Jou Ry,
En Ek CmStaan Voor Jou Deur Met My Hart In My Keel,
En Ek FWonder Wat Word D'une Vie Qui Est Morte,
En Jy A#Weet Iets Is Dood,
Maar Jy D7Kry Nie Die Woord Om Te GmSê.

Verse 1
Hoe Dit GmKlink As Die Liefde Sink,
En Jy CmSien Hoe Dit Lyk As Die Hartstog Wyk,
En Jy FWeet Hoe Dit Gaan As Die Sout Verslaan,
En Jy A#Voel Desperaat, Maar Dis KD7laar Te Laat, En,

Chorus
Jy GmSê Dis Verby, Vat Jou Goed, Kry Jou Ry,
En Ek CmStaan Voor Jou Deur Met My Hart In My Keel,
En Ek FWonder Wat Word D'une Vie Qui Est Morte,
En Jy A#Weet Iets Is Dood,
Maar Jy D7Kry Nie Die Woord Om Te GmSê.

Verse 2
Hoe Dit GmVoel As Die Lug Oor Jou Spoel,
En Die CmSon Soos 'N Bal Tussen Wolke Val,
As Die FReën Soos 'N Kind In Die Straat Rinkink,
En Die A#Stilte In Jou Soos 'N BD7lom Ontvou.

Verse 3
En Jy GmWeet Hoe Dit Klink As Die Liefde Sink,
En Jy CmSien Hoe Dit Lyk As Die Hartstog Wyk,
En Jy FWeet Hoe Dit Gaan As Die Sout Verslaan,
En Jy A#Voel Desperaat, Maar Dis KD7laar Te Laat, En,

Chorus
Jy GmSê Dis Verby, Vat Jou Goed, Kry Jou Ry,
En Ek CmStaan Voor Jou Deur Met My Hart In My Keel,
En Ek FWonder Wat Word D'une Vie Qui Est Morte,
En Jy A#Weet Iets Is Dood,
Maar Jy D7Kry Nie Die Woord Om Te GmSê.

Interlude
Gm  Gm
Dis VerCmby,
Dis VerFby,
Dis VerA#by.  D7​

Verse 4
En Ek GmWeet Hoe Dit Voel As Die Lug Oor Jou Spoel,
En Die CmSon Soos 'N Bal Tussen Wolke Val,
As Die FReën Soos 'N Kind In Die Straat Rinkink,
En Die A#Stilte In Jou Soos 'N BD7lom Ontvou.

Verse 5
En Jy GmWeet Hoe Dit Klink As Die Liefde Sink,
En Jy CmSien Hoe Dit Lyk As Die Hartstog Wyk,
En Jy FWeet Hoe Dit Gaan As Die Sout Verslaan,
En Jy A#Voel Desperaat, Maar Dis KD7laar Te Laat, En,

Chorus
Jy GmSê Dis Verby, Vat Jou Goed, Kry Jou Ry,
En Ek CmStaan Voor Jou Deur Met My Hart In My Keel,
En Ek FWonder Wat Word D'une Vie Qui Est Morte,
En Jy A#Weet Iets Is Dood,
Maar Jy D7Kry Nie Die Woord.
Om Te GmSê Dis Verby, Vat Jou Goed, Kry Jou Ry,
En Ek CmStaan Voor Jou Deur Met My Hart In My Keel,
En Ek FWonder Wat Word D'une Vie Qui Est Morte,
En Jy A#Weet Iets Is Dood,
Maar Jy D7Kry Nie Die Woord Om Te GmSê.

Interlude
Gm  Gm
Dis VerCmby,
Dis VerFby,
Dis VerA#by.  D7​

Outro
En Jy GmWeet Hoe Dit Voel As Die Lug Oor Jou Spoel,
En Die CmSon Soos 'N Bal Tussen Wolke Val,
As Die FReën Soos 'N Kind In Die Straat Rinkink,
En Die A#Stilte In Jou Soos 'N BD7lom Ontvou,
Dis VerGmby.

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

12)     Langpad

Capo: No

Intro
Cm  F  G#  D#
G  Cm  F  G#  D#
G  Cm  F  G#  D#
G  Cm  F  G#  D#
G

Verse 1
My CmLyf Is 'N Langpad Waar FStippellyne Lê,
En G#Agter Elke Katoog Lê My SD#inne Half GesêG,
My CmHart Is 'N Landskap Met FWolke Pienk En Rooi,
En G#Agter Elke Reënboog Lê My LD#ewe Half VoltoGoi.

Interlude
Cm  F  G#  D#
G  Cm  F  G#  D#
G

Verse 2
My CmKop Is 'N Klankbaan Waar FNote Heeltyd Speel,
En G#Tussen Al Die Klanke Woon 'N MD#an Wat Hom VerbeGel,
My CmOë Is 'N Skerm Waar FBeelde Heeltyd Flits,
En G#Tussen Al Die Prentjies Sien Jy WD#eerligstrale BlGits.

Interlude
Cm  F  G#  D#
G  Cm  F  G#  D#
G

Verse 3
My CmStem Is 'N Loopgraaf Waar FJong Soldate Lê,
En G#Binne Elke Stilte Lê Die BD#om Wat Als Moet SêG,
My CmTong Is 'N Seedier Wat FWegkruip In Sy Skulp,
En G#Binne Elke Kronkel Staan 'N MD#an En Skree Om HuGlp.

Instrumental
Cm  F  G#  D#
G  Cm  F  G#  D#
G

Chorus
My CmSiel Is 'N Soeker Na FWat Die Lewe Bied,
En G#Keer Op Keer Sak My Moed As Ek SD#ien Dis Als VerniGet,
My CmLewe Is 'N Snelweg Waar FKarre Om My Jaag,
En G#Elke Afdraai Nooi My Om Die LD#angpadG Te VerlaCmat. F   G#    D#​

Interlude
G  Cm  F  G#  D#
G

Outro
My CmSiel Is 'N Soeker Na FWat Die Lewe Bied,
En G#Keer Op Keer Sak My Moed As Ek SD#ien Dis Als VerniGet,
My CmLewe Is 'N Snelweg Waar FKarre Om My Jaag,
En G#Elke Afdraai Nooi My Om Die LD#angpadG Te VerlaCmat. F   G#​
D#Om Die LGangpad Te VerlCmaat,F   G#​
D#Om Die LGangpad Te VerlCmaat,F   G#​
D#Om Die LGangpad Te VerlCmaat,F   G#​
D#Om Die LGangpad Te VerlCmaat.F   G#​
D#  G  Cm  F  G#
D#  G  Cm

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

13)     Sandkasteel

Capo: No

Intro
A#  A#
A#  A#
A#  A#
A#  A#

Verse 1
A#Soveel Mense OCmp My Pad,
FSoveel Vriende Wat My A#Hande Vat,
F/A    Gm As Dit DonkerCm Raak Om My,
D7As My Voet Op GmRotse FGly.

Verse 2
A#Aan My Ouers, My SCmteunpilaar,
FHoe Kan Woorde Wat Ek A#Voel Vertaal?
F/A    Gm Julle's Sterk, EnCm Nogtans Sag,
D7Julle Liefde GmGee My FKrag.

Chorus
Ek Sien 'N A#Sandkasteel Wat In Die WCmater Staan,
FDie See Wat Teen Sy A#Mure Slaan,
GmEn As Ek Wegsink CmIn Die Sand,
D7Voel Ek Jou UitgeGmstrekte FHand,
A#Ek Sien 'N Lighuis Wat HCmelder Skyn,
FEk Sien Die Lig Wat In Die A#Mis Verdwyn,
GmEn As Ek In Die CmNag Verdwaal,
D7Is Dit Jou Stem Wat GmMy Kom Haal. Gm    Gm    Gm    Gm​

Verse 3
F  A#Aan My Sus, My SCmielsgenoot,
FJou Begrip Vra Net 'N A#Halwe Woord,
GmSoveel Ure CmSaamgeleef,
D7Soveel Jare GmSaamgeFweef.

Verse 4
A#Aan My Lief, My HCmart Se Punt,
FJy's Die Een Aan Wie Ek A#My Verbind,
F/A    Gm Ek Was EenkantCm Sonder Naam,
D7Toe Kom Jy En GmVat My FSaam.

Chorus
Ek Sien 'N A#Sandkasteel Wat In Die WCmater Staan,
FDie See Wat Teen Sy A#Mure Slaan,
GmEn As Ek Wegsink CmIn Die Sand,
D7Voel Ek Jou UitgeGmstrekte FHand,
A#Ek Sien 'N Lighuis Wat HCmelder Skyn,
FEk Sien Die Lig Wat In Die A#Mis Verdwyn,
GmEn As Ek In Die CmNag Verdwaal,
D7Is Dit Jou Stem Wat GmMy Kom Haal.

Instrumental
F A#  Cm  F  A#
Gm  Cm  F   F
F/A A#  Cm  F  A#
F/A Gm  Cm  F   F

Outro
Ek Sien 'N A#Sandkasteel Wat In Die WCmater Staan,
FDie See Wat Teen Sy A#Mure Slaan,
GmEn As Ek Wegsink CmIn Die Sand,
D7Voel Ek Jou UitgeGmstrekte FHand,
A#Ek Sien 'N Lighuis Wat HCmelder Skyn,
FEk Sien Die Lig Wat In Die A#Mis Verdwyn,
GmEn As Ek In Die CmNag Verdwaal,
D7Is Dit Jou Stem Wat GmMy Kom Haal,
F/AEk Sien 'NA# Sandkasteel Wat In Die CmWater Staan,
FDie See Wat Teen Sy A#Mure Slaan,
GmEn As Ek Wegsink CmIn Die Sand,
D7Voel Ek Jou UitgeGmstrekte FHand,
A#Ek Sien 'N Lighuis Wat HCmelder Skyn,
FEk Sien Die Lig Wat In Die A#Mis Verdwyn,
GmEn As Ek In Die CmNag Verdwaal,
D7Is Dit Jou Stem Wat GmMy Kom Haal.
D7Is Dit Jou Stem Wat GmMy Kom Haal,
D7Is Dit Jou Stem Wat GmMy Kom Haal. Gm    Gm    Gm​
Gm

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

14)     Tempel

Capo: No

Intro
A#m  G#  F#  F
A#m  G#  F#  Fsus4 F

Verse 1
Jy Is 'N A#mTempel, 'N KG#amer Vol Lig,
Jy F#Nooi My Oor Die Drumpel Om Te Fsus4Sing En Te FDig,
Jy Is 'N A#mTempel, 'N OG#omblik Van Rus,
Jy F#Hardloop Deur My Lewe En JyFsus4 Maak My BeFwus.

Verse 2
Jy Is 'N CmTempel, Ek A#Word Weer 'N Kind,
Ek G#Eet Weer Van Die Manna Wat My HGsus4art Aan Jou BGind,
Jy Is 'N CmTempel, 'N A#Toring Van Vuur,
JouG# Hande Is Soos Blare Wat Soos HGerfs Oor My SDmkuur.C  Csus4      C   A#    A​

Interlude
Dm  C Csus4 C  A#  Asus4 A

Verse 3
Jy Is 'N BmTempel, 'NA Reënboog Van Kleur,
'N GKamer Waar Die Passies En EmF#osies In F#Beur,
Jy Is 'N BmTempel, 'NA Bergreeks Van Tyd,
Hier's GDigbegroeide Woude En Die F#Vlaktes Is F#Wyd.

Verse 4
Jy Is 'N C#mTempel, Kom BLê Teen My Aan,
Hier's AVars Geplukte Blomme, Hier's 'NG#sus4 Son En 'N G#Maan,
Jy Maak My C#mTempel, Die BEinde Van My Reis,
Die APlek Waar Al My Paaie Lei,G#sus4 Jy  Is  G#My   ParadD#mys.  C#   C#sus4       C#    B   A#​
A#add11 A#

Interlude
D#m  C# C#sus4 C#  B  A# A#add11 A#

Verse 5
Jy Is 'N FmTempel, Kom D#Lê Teen My Aan,
Hier's C#Vars Geplukte Blomme, Hier's 'N CSon En 'N CMaan,
Jy Is 'N FmTempel, Die D#Einde Van My Reis,
Die C#Plek Waar Al My Paaie Lei, CJy Is My. C   C​

Outro
Jy Is My ParaFmdys, D#add9        C#    Csus4      C​
Jy Is My ParaFmdys, D#add9        C#    Csus4      C​
Jy Is My ParaFmdys, D#add9​
Jy Is C#My, Jy Is Csus4My     CParaFmdys, (D#add9Oooh . .C# .) Csus4      C​
Fm  D#add9  C#  C
Fm  D#add9  C#  C
Fm  D#add9  C#  C
Fm  D#add9  C#  C
Fm  D#add9  C#  C  F

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *
Disponible aussi en: E (Tonalité originale) C D A

FAQ

Quels sont les accords pour Nagmusiek ?

Les accords pour Nagmusiek sont : G, C, C/E, Fm, A#, A#7, D#, G#, Cm, Gsus4, Cm7, G#sus4

Quelle est la tonalité originale de Nagmusiek ?

La tonalité originale est E.

Quelle est la difficulté pour jouer Nagmusiek ?

Le niveau de difficulté est Advanced.

Puis-je jouer Nagmusiek dans une autre tonalité ?

Oui. Vous pouvez transposer la chanson dans n'importe quelle tonalité en utilisant la fonction de transposition.

Nagmusiek peut-elle être jouée sur une guitare acoustique ?

Oui. Les accords fonctionnent pour la guitare acoustique et électrique.

Puis-je jouer Nagmusiek au ukulélé ?

Les accords de Nagmusiek peuvent être joués à la guitare ou au ukulélé, en utilisant les positions propres à chaque instrument.

Combien d'accords sont utilisés dans Nagmusiek ?

Nagmusiek utilise 12 accords : G, C, C/E, Fm, A#, A#7, D#, G#, Cm, Gsus4, Cm7, G#sus4

Quelle est la façon la plus simple de jouer Nagmusiek ?

Vous pouvez utiliser la fonction de transposition pour changer la tonalité et l'adapter à votre gamme vocale ou utiliser des formes d'accords plus faciles.

Dans quelle décennie Nagmusiek a-t-elle été créée ?

Nagmusiek a été créée dans les années 2000. Voir plus de chansons des 2000 ici

Existe-t-il des versions d'accords plus faciles pour Nagmusiek ?

Oui. Appuyez sur le bouton Simplifier pour transformer les accords de Nagmusiek en accords adaptés aux débutants - cela supprime les extensions avancées comme maj7, m7 et les neuvièmes sans changer la tonalité ni la progression du morceau.

0.3x