Released: 1 Jan 2008
Note: All These Songs Are Also On Ug As Individual Tabs. Most With Links To The
Tabbed Version.
Tabbed By
1. Rietfontein 5:05 Doheuvel
2. Dink Ek Aan Jou 3:55 Doheuvel
3. Bang 1:29 Doheuvel
4. Asem 4:10 Doheuvel
5. Lig My Op 5:21 Doheuvel
6. Wat Ek Wou 2:50 Doheuvel
7. Ek Sit Alleen 4:28 Doheuvel
8. Sê Jy Wie Jy Is 3:44 Doheuvel
9. Die Enigste See 5:13 Doheuvel
10. Southern Lights 5:11 Doheuvel
11. Verby 4:12 Doheuvel
12. Langpad 5:14 Doheuvel
13. Sandkasteel 4:17 Doheuvel
14. Tempel 3:36 Doheuvel
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
1) Rietfontein
Intro
Verse 1
By Rietfontein Se Leidam,
As Die Reier Staan En Droom,
En Gepluimde Peerboom Takke,
Bloeisels Sprinkel In Die Stroom.
Verse 2
Word Op Maan Verligte Nagte,
Nog 'N Somber Tafereel,
Van Haat En Lus En Liefde,
Deur Gestorwenes Afgespeel.
Chorus
Wit Is Die Water En Blond Is Die Maan,
En Bly Is Die Paar Wat Gearmd Daar Gaan,
Versilwerde Bome Ruis In Die Laan,
Wit Is Die Water En Blond Is Die Maan.
Verse 3
'N Honderd Jaar Gelede,
Het Die Buurt Se Mooiste Blom,
So In Die Helder Maanlig,
Na Die Peerboom Laan Gekom.
Verse 4
Maar Terwyl Sy En Haar Minnaar,
In Confetti Bloeisels Staan,
Het 'N Ander In Die Skadu,
Langs Die Dam Se Wal Gegaan.
Chorus
Wit Is Die Water En Bleek Is Die Maan,
Wie Is Dit Was Daar So Geruisloos Gaan,
‘N Huiwering Trek Deur Die Bome In Die Laan,
Wit Is Die Water En Bleek Is Die Maan.
Verse 5
O Salig Die Verrukking,
Wat Die Suiwer Liefde Bring,
En Vrolik Het Die Harte,
Van Die Paartjie Daar Gesing,
Verse 6
By Rietfontein Se Leidam,
In Die Wit Lig Van Die Maan,
Maar Oorkant Langs Die Peerboom,
Het 'N Skaduwee Gegaan,
Chorus
Wit Is Die Water Maar Bleker Die Maan,
Wie Is Dit Wat Daar So Doelbewus Gaan?
Verdonkerde Bome Bewe In Die Laan,
Wit Is Die Water Maar Bleker Die Maan.
Verse 7
Kortstondig Soos Die Dou,
Wat Smôrens Skitter Op Die Roos,
Kortstondig Was Die Enkel Uur,
Van Samesyn Se Troos.
Verse 8
Op Bloedbevlekte Bloeisels,
Lê Die Paartjie In Die Laan,
Terwyl 'N Swart Gestalte,
Onder Peerboom Takke Staan,
Chorus 2
Bloed In Die Water En Bloed In Die Laan,
Wie Is Dit Wat Daar So Roerloos Bly Staan,
Vormlose Skaduwees Kruip Oor Die Maan,
Bloed In Die Water En Bloed In Die Laan.
Interlude
Verse 9
By Rietfontein Se Leidam,
As Die Reier Staan En Droom,
En Gepluimde Peerboom Takke,
Bloeisels Sprinkel In Die Stroom.
Verse 10
Word Op Maan Verligte Nagte,
Nog 'N Somber Tafereel,
Van Haat En Lus En Liefde,
Deur Gestorwenes Afgespeel. (Aah Aah Aaah Aah Aah), (Aaah . . .).
Outro
Bloed In Die Water En Bloed In Die Laan,
Wie Is Dit Wat Daar So Skuldbewus Gaan,
Vormlose Skaduwees Kruip Oor Die Maan,
Bloed In Die Water En Bloed In Die,

Bloed In Die Water En Bloed In Die Laan . . .,
Laan . . .,
Bloed In Die Laan . . .,
Bloed In Die Laan.
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
2) Dink Ek Aan Jou
Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.
Intro
Dink Ek Net Aan Jou,
Dink Ek Net Aan Jou,
Dink Ek Net Aan Jou,
Dink Ek Net Aan Jou,
Dink Ek Net Aan Jou,
Dink Ek Net Aan Jou.
Chorus
Dink Ek Net Aan Jou,
Dink Ek Net Aan Jou,
Dink Ek Net Aan Jou,
Dink Ek Net Aan Jou,
Dink Ek Net Aan Jou,
Dink Ek Net Aan Jou.
Verse 1
As Die Donderwolke Opsteek,
Dan Dink Ek Aan Jou,
As Die Bliksemstrale Losbreek,
Dan Dink Ek Aan Jou,
Dink Ek Aan Jou.
Verse 2
As Die Motreën Buite Neersif,
Dan Dink Ek Aan Jou,
As Die Kaapse Strande Leeg Is,
Dan Dink Ek Aan Jou,
En As Dit Lig Word Diep In Die Nag,
En As Die Dag Breek, Helder Die Slag,
Dink Ek Net Aan Jou.
Chorus
Dink Ek Net Aan Jou.
Dink Ek Net Aan Jou,
Dink Ek Net Aan Jou,
Dink Ek Net Aan Jou,
Dink Ek Net Aan Jou.
Verse 3
As Die Vlamme In My Opsteek,
Dan Dink Ek Aan Jou,
As Die Liefde In My Losbreek,
Dan Dink Ek Aan Jou,
En As Ons Skater, Soos Kinders Baljaar,
En As Ons Later Ons Liefde Verklaar,
Dink Ek Aan Jou.
Chorus
Dink Ek Net Aan Jou.
Dink Ek Net Aan Jou,
Dink Ek Net Aan Jou,
Dink Ek Net Aan Jou,
Dink Ek Net Aan Jou.
Instrumental
Verse 4
En As Ons Skater, Soos Kinders Baljaar,
En As Ons Later Ons Liefde Verklaar,
Dink Ek Aan Jou.
Chorus
Dink Ek Net Aan Jou.
Dink Ek Net Aan Jou,
Dink Ek Net Aan Jou,
Dink Ek Net Aan Jou,
Dink Ek Net Aan Jou.
Chorus 2
Je Ne Pense Qu'à Toi,
Je Ne Pense Qu'à Toi,
Je Ne Pense Qu'à Toi,
Je Ne Pense Qu'à Toi,
Je Ne Pense Qu'à Toi.
Chorus 3
Ich Denk' Nur An Dich,
Ich Denk' Nur An Dich,
Ich Denk' Nur An Dich,
Ich Denk' Nur An Dich,
Ich Denk' Nur An Dich.
Chorus 4
Ayi Umhlobo Wam,
Ayi Umhlobo Wam,
Ayi Umhlobo Wam,
Ayi Umhlobo Wam,
Ayi Umhlobo Wam.
Outro
Dink Ek Net Aan Jou.
Dink Ek Net Aan Jou,
Dink Ek Net Aan Jou,
Dink Ek Net Aan Jou,
Dink Ek Net Aan Jou.
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
3) Bang
Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.
Intro
Verse 1
Ek's Bang Vir My Kop Wat Die Werklikheid Laat Kraak
Ek's Bang Vir Gedagtes Wat My Hemel Hel Kan Maak
Ek's Bang Vir Die Egte, Bang Vir Die Skyn
Bang Ek Hou Begrafnis En Die Opkoms Is Klein,
Ek Maak Of Ek Ok Is Maar Eintlik Is Ek Bang.
Verse 2
Elke Dag Hoor Ek Dit Op Die Radio,
Die Aarde Word Te Warm En Die Ys Word Lou,
Dan Word My Oë So Groot Soos Pierings In My Kop,
Ek Lê Net Op My Bedjie En My Een Been Skop,
Ek Maak Of Ek Ok Is Maar Eintlik Is Ek Bang.
Instrumental
Wopa
Verse 3
Ek Loop Nou In Die Straat Af, Almal Kyk Vir My,
Ek Dink Ek Moes Maar Liewer In My Bedjie Bly,
Oral Is Daar Mense Wat My Wil Beroof,
Ek Kla By Die Regering, Hulle's Horende Doof,
Ek Maak Of Ek Ok Is Maar Eintlik Is Ek Bang.
Outro
Dis Amper Soos 'N Siekte, Dié Konstante Vrees,
Hoe Kan Ek Myself Van Hierdie Kwaal Genees?
Ek Voel Hoe Word Die Strop Al Nouer Om My Nek,
Ek Sal Moet Emigreer, Anders Word Ek Gek,
Ek Maak Of Ek Ok Is Maar Eintlik Is Ek
Maak Of Ek Ok Is Maar Eintlik Is Ek,
Maak Of Ek Ok Is Maar Eintlik Is Ek Bang,
Shoebaloeba-Ba-Bang Bang Bang.
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
4) Asem
Intro
Pa Pa . . .,
Pa Pa Ra. . .,
Pa Pa Pa Ra . . ..
Verse 1
Daar′S 'N Geluid By My Deur,
Dit Is Jou Asem,
Ek Hoor Jou Voetstappe Fluister,
Jy′T Gekom Vir My.
Verse 2
Ek Lê Geluidloos En Wag,
Ek Hoor My Asem,
Klink Soos 'N Dief In Die Nag,
Die Ure Tik Verby.
Chorus
Ek Is Die Bokkie Wat Knak Onder Die Jagter Se Boog,
Ek Is Die Lam Wat Weerkaats In 'N Arend Se Oog,
Ek Is Die Mossel Wat Knars In Die Seemeeu Se Bek,
Ek Is Die Hond Wat Staan En Blaf By Die Hek.
Verse 3
Daar′S ′N Geklop Aan My Deur,
Dit Is Jou Asem,
Ek Hoor Jou Kneukels Verkondig,
Jy't Gekom Vir My.
Verse 4
Ek Sit Onseker En Wag,
Ek Hoor My Asem,
Klink Soos Die See In Die Nag,
Minute Tik Verby.
Chorus
Ek Is Die Bokkie Wat Knak Onder Die Jagter Se Boog,
Ek Is Die Lam Wat Weerkaats In 'N Arend Se Oog,
Ek Is Die Mossel Wat Knars In Die Seemeeu Se Bek,
Ek Is Die Hond Wat Staan En Blaf By Die Hek.
Instrumental
Pa Pa . . .,
Pa Pa Ra. . .,
Pa Pa Pa Ra . . ..
Pa Pa Pa.
Verse 5
Daar's ′N Geruk Aan My Deur,
Dit Is Jou Asem,
Ek Hoor Die Hout Wat Versplinter,
Jy't Gekom Vir My.
Verse 6
Ek Staan Gespanne En Wag,
Ek Hoor My Asem,
Fluit Soos ′N Trein In Die Nag,
Sekondes Tik Verby.
Chorus
Ek Is Die Bokkie Wat Knak Onder Die Jagter Se Boog,
Ek Is Die Lam Wat Weerkaats In 'N Arend Se Oog,
Ek Is Die Mossel Wat Knars In Die Seemeeu Se Bek,
Ek Is Die Hond Wat Staan En Blaf By Die Hek.
Chorus
Ek Is Die Bokkie Wat Knak Onder Die Jagter Se Boog,
Ek Is Die Lam Wat Weerkaats In 'N Arend Se Oog,
Ek Is Die Mossel Wat Knars In Die Seemeeu Se Bek,
Ek Is Die Hond Wat Staan En Blaf By Die Hek.
Chorus
Ek Is Die Bokkie Wat Knak Onder Die Jagter Se Boog,
Ek Is Die Lam Wat Weerkaats In 'N Arend Se Oog,
Ek Is Die Mossel Wat Knars In Die Seemeeu Se Bek,
Ek Is Die Hond Wat Staan En Blaf By Die Hek.
Chorus
Ek Is Die Bokkie Wat Knak Onder Die Jagter Se Boog,
Ek Is Die Lam Wat Weerkaats In 'N Arend Se Oog,
Ek Is Die Mossel Wat Knars In Die Seemeeu Se Bek,
Ek Is Die Hond Wat Staan En Blaf By Die Hek.
Chorus
Ek Is Die Bokkie Wat Knak Onder Die Jagter Se Boog,
Ek Is Die Lam Wat Weerkaats In 'N Arend Se Oog,
Ek Is Die Mossel Wat Knars In Die Seemeeu Se Bek,
Ek Is Die Hond Wat Staan En Blaf By Die Hek.
Outro
Daar′S 'N Geruk Aan My Deur,
Daar′S 'N Geklop Aan My Deur,
Daar′S 'N Geluid By My Deur,
Daar's ′N Geluid By My Deur,
By My Deur.
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
5) Lig My Op
Intro
Verse 1
Ek Soek Die Woorde Wat Kan Sê,
Die Groot Geheim Wat Binne My Lê,
Ek Soek 'N Besem Wat Kan Vee,
Al Die Gemors Wat Binne My Leef.
Verse 2
Ek Soek 'N Brander Wat Kan Breek,
Oor Al Die Seer Wat Binne My Steek,
Ek Soek Vergeefs Na Al Die Dinge,
Wat My Kan Red, Wat My Kan,
Chorus
Oplig Na 'N Beter Baan,
Wat My Kan Vang As Ek Die Hoogtes Slaan,
Wat My Kan Neerlê By 'N Silwer Stroom,
Wat My Kan Wakker Maak Uit 'N Nare Droom,
Wat My Kan Oplig Na 'N Beter Baan,
Wat My Kan Vang As Ek Die Hoogtes Slaan,
Wat My Kan Neerlê By 'N Silwer Stroom,
Wat My Kan Wakker Maak Uit 'N Nare Droom.
Verse 3
Ek Sien Die Mense Om My Jaag,
Na Drome Om Hulself Te Behaag,
Ek Sien Daar Is Geen Salf Te Smeer,
Aan Die Spiraal Waarin Ons Verkeer.
Verse 4
Ek Smag Na Weivelde Wat Groen,
Oor Vlaktes Wuif Soos Weivelde Doen,
Ek Smag Na Lande Ver Van Hier,
Waar Mense Kan Hande Vat.
Chorus
Wat My Kan Oplig Na 'N Beter Baan,
Wat My Kan Vang As Ek Die Hoogtes Slaan,
Wat My Kan Neerlê By 'N Silwer Stroom,
Wat My Kan Wakker Maak Uit 'N Nare Droom,
Wat My Kan Oplig Na 'N Beter Baan,
Wat My Kan Vang As Ek Die Hoogtes Slaan,
Wat My Kan Neerlê By 'N Silwer Stroom,
Wat My Kan Wakker Maak Uit 'N Nare Droom.
Bridge
Jy Maak Jou Oë Oop En Jy Sien,
Miljoene Hande Onverdiend,
Wat Jou Beskerm, Jou Bewaak,
En Waar Jy Gaan Is Hulle Daar,
Deur Elke Dag Deur Elke Jaar,
Laat Vaar Bekommernis, Beslommernis,
En Sien Die Lig Wat Jou Kan,
Chorus
Wat My Kan Oplig Na 'N Beter Baan,
Wat My Kan Vang As Ek Die Hoogtes Slaan,
Wat My Kan Neerlê By 'N Silwer Stroom,
Wat My Kan Wakker Maak Uit 'N Nare Droom,
Wat My Kan Oplig Na 'N Beter Baan,
Wat Jou Kan Vang As Jy Die Hoogtes Slaan,
Wat My Kan Neerlê By 'N Silwer Stroom,
Wat Jou Kan Wakker Maak Uit 'N Nare Droom, Nare Droom,
Wat Jou Kan Wakker Maak Uit 'N Nare Droom.
Outro
Wat My Kan Oplig Na 'N Beter Baan,
Wat Jou Kan Vang As Jy Die Hoogtes Slaan,
Wat My Kan Neerlê By 'N Silwer Stroom,
Wat Jou Kan Wakker Maak Uit 'N Nare Droom,
Wat Jou Kan Oplig Na 'N Beter Baan,
Wat Jou Kan Vang As Jy Die Hoogtes Slaan,
Wat Jou Kan Neerlê By 'N Silwer Stroom,
Wat Jou Kan Wakker Maak Uit 'N Nare Droom,
Wat Jou Kan Oplig Na 'N Beter Baan,
Wat Jou Kan Vang As Jy Die Hoogtes Slaan,
Wat Jou Kan Neerlê By 'N Silwer Stroom,
Wat Jou Kan Wakker Maak Uit 'N Nare Droom,
Wat Jou Kan Oplig Na 'N Beter Baan,
Wat Jou Kan Vang As Jy Die Hoogtes Slaan,
Wat Jou Kan Neerlê By 'N Silwer Stroom,
Wat Jou Kan Wakker Maak Uit 'N Nare Droom,
Wat Jou Kan Oplig Na 'N Beter Baan,
Wat Jou Kan Vang As Jy Die Hoogtes Slaan,
Wat Jou Kan Neerlê By 'N Silwer Stroom,
Wat Jou Kan Wakker Maak Uit 'N Nare Droom.
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
6) Wat Ek Wou
Intro
Verse 1
Ek Wou My Arms Lig,
En Wegwaai Soos 'N Miswolk In Die Lug,
Ek Wou My Stem Verhef,
En Sing Sodat My Woorde Jou Kan Tref.
Verse 2
Ek Wou My Oë Sluit,
En Wegkruip In My Hart Se Stil Kajuit,
Ek Wou Dit Alles Doen,
En Hoop Om My Met Jou Te Kan Versoen.
Interlude
Chorus
Maar My Arms Is Lam,
Die Wolk Waai Weg,
My Stem Probeer Vergeefs Vir Asem Veg,
My Oë Bly Oop,
My Hart Is Toe,
Jou Vuiste Val, Maar Ek Hoor Nie Hoe Jy Roep Nie,
Jou Vuiste Val, Maar Ek Hoor Nie Hoe Jy Roep Nie,
Jou Vuiste Val, Maar Ek Hoor Nie Hoe Jy Roep Nie.
Interlude
Outro
Maar My Arms Is Lam,
Die Wolk Waai Weg,
My Stem Probeer Vergeefs Vir Asem Veg,
My Oë Bly Oop,
My Hart Is Toe,
Jou Vuiste Val, Maar Ek Hoor Nie Hoe Jy Roep Nie,
Jou Vuiste Val, Maar Ek Hoor Nie Hoe Jy Roep Nie,
Hoor Jy Hoe Ek Roep?
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
7) Ek Sit Alleen
Intro
Verse 1
Ek Sit Alleen En Kyk Na Die See,
Die Strand Is Verlate En Ek Dink,
As Jy Nou Hier Was Het Ons Nou Sandkasteel Gebou,
Ons Asems Opgehou,
En Gekeer Dat Die Water Ons Mure Breek.
Pre-Chorus
Die Sonlig Val Soos Reën Op Die Water En Maak 'N Ligkol,
Waar Walvisse Speel,
Ek Wil Ook Deel Wees Van Hierdie Spel,
En Saam Met Jou Deur Die Dieptes Gly.
Chorus
Jy Sê Jy Het My Lief In Elke Liewe Brief,
Maar Hier Binne My Bly Ek Wonder Wat Word Van Die Liefde,
Kan Ontmoetings Jare Duur?
Jy Sê Jy Wag Vir My Maar Die Maande Gaan Verby,
En Hier Binne My Bly Ek Wonder,
Wat Word Van Die Liefde,
Kan 'N Afskeid Jare Duur?
Verse 2
Ek Sit Alleen En Kyk Na Die Maan,
Die Stad Is Verlate En Ek Dink,
As Jy Nou Hier Was Het Ons Nou Deur Die Nag Gery,
Die Liggies Gly Verby,
En Die Strate Hou Tyd Met Die Nagmusiek,
Pre-Chorus
Die Maanlig Val Soos Reën Op Die Pad En Maak 'N Ligkol,
Waar Skaduwees Speel,
Ek Wil Ook Deel Wees Van Hierdie Spel,
En Saam Met Jou Deur Die Donker Gly,
Chorus
Jy Sê Jy Het My Lief In Elke Liewe Brief,
Maar Hier Binne My Bly Ek Wonder Wat Word Van Die Liefde,
Kan Ontmoetings Jare Duur?
Jy Sê Jy Wag Vir My Maar Die Maande Gaan Verby,
En Hier Binne My Bly Ek Wonder,
Wat Word Van Die Liefde,
Kan 'N Afskeid Jare Duur?
Instrumental
Chorus
Jy Sê Jy Het My Lief In Elke Liewe Brief,
Maar Hier Binne My Bly Ek Wonder Wat Word Van Die Liefde,
Kan Ontmoetings Jare Duur?
Jy Sê Jy Wag Vir My Maar Die Maande Gaan Verby,
En Hier Binne My Bly Ek Wonder,
Wat Word Van Die Liefde,
Kan 'N Afskeid Jare Duur?
Outro
Ek Sit Alleen En Kyk Na My Land,
My Hart Is Verlate En Ek Dink,
As Jy Nou Hier Was.
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
8) Sê Jy Wie Jy Is
Intro
Verse 1
Sê My Wie Jy Is,
Kan Jy My Vertel,
Van Saamwees En Van Mis,
Van Hemel En Van Hel.
Chorus
Luister Na My Want Ek Roep Jou Naam,
Ek Weet Hoe Jy Voel,
Die Leemte In Jou Hart,
Is Vir My Bedoel,
Hoor Nou My Lied Want Dis Net Vir Jou,
Dat Ek Aanhou Sing,
Jare Lank Alreeds,
My Hart Aan Jou Bring.
Verse 2
Luister Wie Ek Is,
Ek Sal Jou Vertel,
Van Saamwees En Van Mis,
Van Hemel En Van Hel.
Chorus
Luister Na My Want Ek Roep Jou Naam,
Ek Weet Hoe Jy Voel,
Die Leemte In Jou Hart,
Is Vir My Bedoel,
Hoor Nou My Lied Want Dis Net Vir Jou,
Dat Ek Aanhou Sing,
Jare Lank Alreeds,
My Hart Aan Jou Bring.
Outro
Luister Wie Ek Is,
Ek Sal Jou Vertel,
Van Saamwees En Van Mis,
Van Hemel En Van Hel.
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
9) Die Enigste See
Intro
Verse 1
Lank Het Ek Gewroeg, Lank Het Ek Gedwaal,
Gehoop Om Die Toekoms In Te Haal,
Maar 'N Kop Vol Verlede Is Nie Genoeg Nie.
Verse 2
Die Pad Het Ek Geloop, Die Afdraaipaadjies Ook,
Gesien Hoe Drome By Jou Kan Spook,
Besef My Hart Is Nog Lank Nie Geploeg Nie,
Pre-Chorus
Maar Die Stad Neem My,
En Die Stad Wys My Waaroor Dit Gaan,
Waaroor Dit Gaan.
Chorus
Die Enigste See Is 'N See Van Gesigte,
Die Enigste Oerwoud Is 'N Oerwoud Van Beton,
Die Enigste Berg Is 'N Berg Vol Beloftes,
Die Enigste Lig Is Die Lig Wat Kom.
Verse 3
Maar Lank Het Ek Gesoek, Lank Het Ek Gedwaal,
Gehoop Om Die Toekoms In Te Haal,
Maar 'N Kop Vol Verlede Is Nie Genoeg Nie.
Verse 4
Die Pad Het Ek Geloop, Die Afdraaipaadjies Ook,
Gesien Hoe Drome By Jou Kan Spook,
Besef My Hart Is Nog Lank Nie Geploeg Nie.
Pre-Chorus
Maar Die Stad Neem My,
En Die Stad Wys My Waaroor Dit Gaan,
Waaroor Dit Gaan.
Chorus
Die Enigste See Is 'N See Van Gesigte,
Die Enigste Oerwoud Is 'N Oerwoud Van Beton,
Die Enigste Berg Is 'N Berg Vol Beloftes,
Die Enigste Lig Is Die Lig Wat Kom.
Post-Chorus
Die Enigste Maan Is Die Flikker Van 'N Straatlamp,
Die Enigste Ster Is Die Sterre In My Oë,
Die Enigste Wind Is Die Winde Van Verandering,
Die Enigste Rots Is My Ongeloof.

Outre
Die Enigste See Is 'N See Van Gesigte,
Die Enigste Oerwoud Is 'N Oerwoud Van Beton,
Die Enigste Berg Is 'N Berg Vol Beloftes,
Die Enigste Lig Is Die Lig Wat Kom.
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
10) Southern Lights
Intro
Verse 1
One Hello Can Turn A Life Around,
Stars Collide And No-One Makes A Sound,
I Hold My Breath And Hope That It Will Last,
Not Fade Away Like So Often In The Past.
Verse 2
Sentences Build Bridges Into Space,
Feelings March Across And Take Their Place,
Fingers Writing Letters On My Skin,
Love Is Here, Let Love Begin.
Pre-Chorus
I Call Your Name Over The Ocean,
I Feel Your Touch, Our Bodies In Motion,
I Crave Your Kiss, Your Head On My Shoulder,
It's You I'll Love When Our Bodies Grow Older.
Verse 3
I Used To Be Afraid And Incomplete,
The Slightest Breeze Would Sweep Me Off My Feet,
I Used To Think That Love Could Never Be,
But Now I Know We Hold The Key.
Pre-Chorus
I Call Your Name Over The Ocean,
I Feel Your Touch, Our Bodies In Motion,
I Crave Your Kiss, Your Head On My Shoulder,
It's You I'll Love When Our Bodies Grow Older.
Chorus
I Breathe You In Like Southern Lights Bending,
I Taste Your Skin In Autumn Descending,
I Hear Your Voice, A River Above Me,
You Heal My Heart When You Tell Me You Love Me.

You Heal My Heart When You Tell Me You Love Me,
You Heal My Heart When You Tell Me You Love Me.
Outro
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
11) Verby
Intro
Chorus
Jy Sê Dis Verby, Vat Jou Goed, Kry Jou Ry,
En Ek Staan Voor Jou Deur Met My Hart In My Keel,
En Ek Wonder Wat Word D'une Vie Qui Est Morte,
En Jy Weet Iets Is Dood,
Maar Jy Kry Nie Die Woord Om Te Sê.
Verse 1
Hoe Dit Klink As Die Liefde Sink,
En Jy Sien Hoe Dit Lyk As Die Hartstog Wyk,
En Jy Weet Hoe Dit Gaan As Die Sout Verslaan,
En Jy Voel Desperaat, Maar Dis Klaar Te Laat, En,
Chorus
Jy Sê Dis Verby, Vat Jou Goed, Kry Jou Ry,
En Ek Staan Voor Jou Deur Met My Hart In My Keel,
En Ek Wonder Wat Word D'une Vie Qui Est Morte,
En Jy Weet Iets Is Dood,
Maar Jy Kry Nie Die Woord Om Te Sê.
Verse 2
Hoe Dit Voel As Die Lug Oor Jou Spoel,
En Die Son Soos 'N Bal Tussen Wolke Val,
As Die Reën Soos 'N Kind In Die Straat Rinkink,
En Die Stilte In Jou Soos 'N Blom Ontvou.
Verse 3
En Jy Weet Hoe Dit Klink As Die Liefde Sink,
En Jy Sien Hoe Dit Lyk As Die Hartstog Wyk,
En Jy Weet Hoe Dit Gaan As Die Sout Verslaan,
En Jy Voel Desperaat, Maar Dis Klaar Te Laat, En,
Chorus
Jy Sê Dis Verby, Vat Jou Goed, Kry Jou Ry,
En Ek Staan Voor Jou Deur Met My Hart In My Keel,
En Ek Wonder Wat Word D'une Vie Qui Est Morte,
En Jy Weet Iets Is Dood,
Maar Jy Kry Nie Die Woord Om Te Sê.
Interlude
Dis Verby,
Dis Verby,
Dis Verby.
Verse 4
En Ek Weet Hoe Dit Voel As Die Lug Oor Jou Spoel,
En Die Son Soos 'N Bal Tussen Wolke Val,
As Die Reën Soos 'N Kind In Die Straat Rinkink,
En Die Stilte In Jou Soos 'N Blom Ontvou.
Verse 5
En Jy Weet Hoe Dit Klink As Die Liefde Sink,
En Jy Sien Hoe Dit Lyk As Die Hartstog Wyk,
En Jy Weet Hoe Dit Gaan As Die Sout Verslaan,
En Jy Voel Desperaat, Maar Dis Klaar Te Laat, En,
Chorus
Jy Sê Dis Verby, Vat Jou Goed, Kry Jou Ry,
En Ek Staan Voor Jou Deur Met My Hart In My Keel,
En Ek Wonder Wat Word D'une Vie Qui Est Morte,
En Jy Weet Iets Is Dood,
Maar Jy Kry Nie Die Woord.
Om Te Sê Dis Verby, Vat Jou Goed, Kry Jou Ry,
En Ek Staan Voor Jou Deur Met My Hart In My Keel,
En Ek Wonder Wat Word D'une Vie Qui Est Morte,
En Jy Weet Iets Is Dood,
Maar Jy Kry Nie Die Woord Om Te Sê.
Interlude
Dis Verby,
Dis Verby,
Dis Verby.
Outro
En Jy Weet Hoe Dit Voel As Die Lug Oor Jou Spoel,
En Die Son Soos 'N Bal Tussen Wolke Val,
As Die Reën Soos 'N Kind In Die Straat Rinkink,
En Die Stilte In Jou Soos 'N Blom Ontvou,
Dis Verby.
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
12) Langpad
Intro
Verse 1
My Lyf Is 'N Langpad Waar Stippellyne Lê,
En Agter Elke Katoog Lê My Sinne Half Gesê,
My Hart Is 'N Landskap Met Wolke Pienk En Rooi,
En Agter Elke Reënboog Lê My Lewe Half Voltooi.
Interlude
Verse 2
My Kop Is 'N Klankbaan Waar Note Heeltyd Speel,
En Tussen Al Die Klanke Woon 'N Man Wat Hom Verbeel,
My Oë Is 'N Skerm Waar Beelde Heeltyd Flits,
En Tussen Al Die Prentjies Sien Jy Weerligstrale Blits.
Interlude
Verse 3
My Stem Is 'N Loopgraaf Waar Jong Soldate Lê,
En Binne Elke Stilte Lê Die Bom Wat Als Moet Sê,
My Tong Is 'N Seedier Wat Wegkruip In Sy Skulp,
En Binne Elke Kronkel Staan 'N Man En Skree Om Hulp.
Instrumental
Chorus
My Siel Is 'N Soeker Na Wat Die Lewe Bied,
En Keer Op Keer Sak My Moed As Ek Sien Dis Als Verniet,
My Lewe Is 'N Snelweg Waar Karre Om My Jaag,
En Elke Afdraai Nooi My Om Die Langpad Te Verlaat.

Om Die Langpad Te Verlaat,
Om Die Langpad Te Verlaat,
Om Die Langpad Te Verlaat,
Om Die Langpad Te Verlaat.
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
13) Sandkasteel
Intro
Verse 1
Soveel Mense Op My Pad,
Soveel Vriende Wat My Hande Vat,
As Dit Donker Raak Om My,
As My Voet Op Rotse Gly.
Verse 2
Aan My Ouers, My Steunpilaar,
Hoe Kan Woorde Wat Ek Voel Vertaal?
Julle's Sterk, En Nogtans Sag,
Julle Liefde Gee My Krag.
Chorus
Ek Sien 'N Sandkasteel Wat In Die Water Staan,
Die See Wat Teen Sy Mure Slaan,
En As Ek Wegsink In Die Sand,
Voel Ek Jou Uitgestrekte Hand,
Ek Sien 'N Lighuis Wat Helder Skyn,
Ek Sien Die Lig Wat In Die Mis Verdwyn,
En As Ek In Die Nag Verdwaal,
Is Dit Jou Stem Wat My Kom Haal.
Verse 3
Aan My Sus, My Sielsgenoot,
Jou Begrip Vra Net 'N Halwe Woord,
Soveel Ure Saamgeleef,
Soveel Jare Saamgeweef.
Verse 4
Aan My Lief, My Hart Se Punt,
Jy's Die Een Aan Wie Ek My Verbind,
Ek Was Eenkant Sonder Naam,
Toe Kom Jy En Vat My Saam.
Chorus
Ek Sien 'N Sandkasteel Wat In Die Water Staan,
Die See Wat Teen Sy Mure Slaan,
En As Ek Wegsink In Die Sand,
Voel Ek Jou Uitgestrekte Hand,
Ek Sien 'N Lighuis Wat Helder Skyn,
Ek Sien Die Lig Wat In Die Mis Verdwyn,
En As Ek In Die Nag Verdwaal,
Is Dit Jou Stem Wat My Kom Haal.
Instrumental
Outro
Ek Sien 'N Sandkasteel Wat In Die Water Staan,
Die See Wat Teen Sy Mure Slaan,
En As Ek Wegsink In Die Sand,
Voel Ek Jou Uitgestrekte Hand,
Ek Sien 'N Lighuis Wat Helder Skyn,
Ek Sien Die Lig Wat In Die Mis Verdwyn,
En As Ek In Die Nag Verdwaal,
Is Dit Jou Stem Wat My Kom Haal,

14) Tempel
Intro
Verse 1
Jy Is 'N Tempel, 'N Kamer Vol Lig,
Jy Nooi My Oor Die Drumpel Om Te Sing En Te Dig,
Jy Is 'N Tempel, 'N Oomblik Van Rus,
Jy Hardloop Deur My Lewe En Jy Maak My Bewus.
Verse 2
Jy Is 'N Tempel, Ek Word Weer 'N Kind,
Ek Eet Weer Van Die Manna Wat My Hart Aan Jou Bind,
Jy Is 'N Tempel, 'N Toring Van Vuur,
Jou Hande Is Soos Blare Wat Soos Herfs Oor My Skuur.
Interlude
Verse 3
Jy Is 'N Tempel, 'N Reënboog Van Kleur,
'N Kamer Waar Die Passies En Emosies In Beur,
Jy Is 'N Tempel, 'N Bergreeks Van Tyd,
Hier's Digbegroeide Woude En Die Vlaktes Is Wyd.
Verse 4
Jy Is 'N Tempel, Kom Lê Teen My Aan,
Hier's Vars Geplukte Blomme, Hier's 'N Son En 'N Maan,
Jy Maak My Tempel, Die Einde Van My Reis,
Die Plek Waar Al My Paaie Lei, Jy Is My Paradys.
Interlude
Verse 5
Jy Is 'N Tempel, Kom Lê Teen My Aan,
Hier's Vars Geplukte Blomme, Hier's 'N Son En 'N Maan,
Jy Is 'N Tempel, Die Einde Van My Reis,
Die Plek Waar Al My Paaie Lei, Jy Is My.
Outro
Jy Is My Paradys,
Jy Is My Paradys,
Jy Is My Paradys,
Jy Is My, Jy Is My Paradys, (Oooh . . .)
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *