Chordyes

Sandkasteel

Gitarrenakkorde und Songtext für Sandkasteel von Emile Minnie in der Tonart C

Key : ​EmBpm:      122
Released: 1 Jan 2008
Album:    Nagmusiek

Capo: No

Intro
C  C
C  C
C  C
C  C

Verse 1
CSoveel Mense DmOp My Pad,
GSoveel Vriende Wat My CHande Vat,
G/B    Am As Dit DonkerDm Raak Om My,
E7As My Voet Op AmRotse GGly.

Verse 2
CAan My Ouers, My DmSteunpilaar,
GHoe Kan Woorde Wat Ek CVoel Vertaal?
G/B    Am Julle's Sterk, EnDm Nogtans Sag,
E7Julle Liefde AmGee My GKrag.

Chorus
Ek Sien 'N CSandkasteel Wat In Die DmWater Staan,
GDie See Wat Teen Sy CMure Slaan,
AmEn As Ek Wegsink DmIn Die Sand,
E7Voel Ek Jou UitgeAmstrekte GHand,
CEk Sien 'N Lighuis Wat DmHelder Skyn,
GEk Sien Die Lig Wat In Die CMis Verdwyn,
AmEn As Ek In Die DmNag Verdwaal,
E7Is Dit Jou Stem Wat AmMy Kom Haal. Am    Am    Am    Am​

Verse 3
G  CAan My Sus, My DmSielsgenoot,
GJou Begrip Vra Net 'N CHalwe Woord,
AmSoveel Ure DmSaamgeleef,
E7Soveel Jare AmSaamgeGweef.

Verse 4
CAan My Lief, My DmHart Se Punt,
GJy's Die Een Aan Wie Ek CMy Verbind,
G/B    Am Ek Was EenkantDm Sonder Naam,
E7Toe Kom Jy En AmVat My GSaam.

Chorus
Ek Sien 'N CSandkasteel Wat In Die DmWater Staan,
GDie See Wat Teen Sy CMure Slaan,
AmEn As Ek Wegsink DmIn Die Sand,
E7Voel Ek Jou UitgeAmstrekte GHand,
CEk Sien 'N Lighuis Wat DmHelder Skyn,
GEk Sien Die Lig Wat In Die CMis Verdwyn,
AmEn As Ek In Die DmNag Verdwaal,
E7Is Dit Jou Stem Wat AmMy Kom Haal.

Instrumental
G C  Dm  G  C
Am  Dm  G   G
G/B C  Dm  G  C
G/B Am  Dm  G   G

Outro
Ek Sien 'N CSandkasteel Wat In Die DmWater Staan,
GDie See Wat Teen Sy CMure Slaan,
AmEn As Ek Wegsink DmIn Die Sand,
E7Voel Ek Jou UitgeAmstrekte GHand,
CEk Sien 'N Lighuis Wat DmHelder Skyn,
GEk Sien Die Lig Wat In Die CMis Verdwyn,
AmEn As Ek In Die DmNag Verdwaal,
E7Is Dit Jou Stem Wat AmMy Kom Haal,
G/BEk Sien 'NC Sandkasteel Wat In DieDm Water Staan,
GDie See Wat Teen Sy CMure Slaan,
AmEn As Ek Wegsink DmIn Die Sand,
E7Voel Ek Jou UitgeAmstrekte GHand,
CEk Sien 'N Lighuis Wat DmHelder Skyn,
GEk Sien Die Lig Wat In Die CMis Verdwyn,
AmEn As Ek In Die DmNag Verdwaal,
E7Is Dit Jou Stem Wat AmMy Kom Haal.
E7Is Dit Jou Stem Wat AmMy Kom Haal,
E7Is Dit Jou Stem Wat AmMy Kom Haal. Am    Am    Am​
Am
Auch verfügbar in: G (Originaltonart) D E A

FAQ

Was sind die Akkorde für Sandkasteel?

Die Akkorde für Sandkasteel sind: C, Dm, G, G/B, Am, E7

Was ist die Originaltonart von Sandkasteel?

Die Originaltonart ist G.

Wie hoch ist der Schwierigkeitsgrad beim Spielen von Sandkasteel?

Der Schwierigkeitsgrad ist Intermediate.

Kann ich Sandkasteel in einer anderen Tonart spielen?

Ja. Sie können den Song mit der Transponierfunktion in jede beliebige Tonart transponieren.

Kann Sandkasteel auf einer Akustikgitarre gespielt werden?

Ja. Die Akkorde funktionieren sowohl für Akustik- als auch für E-Gitarre.

Kann ich Sandkasteel auf der Ukulele spielen?

Die Akkorde von Sandkasteel lassen sich sowohl auf der Gitarre als auch auf der Ukulele spielen – jeweils mit den passenden Akkordformen des jeweiligen Instruments.

Wie viele Akkorde werden in Sandkasteel verwendet?

Sandkasteel verwendet 6 Akkorde: C, Dm, G, G/B, Am, E7

Was ist der einfachste Weg, um Sandkasteel zu spielen?

Sie können die Transponierfunktion verwenden, um die Tonart so zu ändern, dass sie besser zu Ihrem Stimmumfang passt, oder einfachere Akkordgriffe verwenden.

Aus welchem Jahrzehnt stammt Sandkasteel?

Sandkasteel stammt aus den 2000ern. Weitere Songs aus den 2000 hier ansehen

Gibt es einfachere Akkordversionen für Sandkasteel?

Ja. Tippe auf die Schaltfläche Vereinfachen, um die Akkorde von Sandkasteel in eine anfängerfreundliche Version umzuwandeln - dabei werden fortgeschrittene Erweiterungen wie maj7, m7 und None entfernt, ohne die Tonart oder den Akkordverlauf des Songs zu ändern.

0.3x