Chordyes

Sandkasteel

Grundlegende Gitarrenakkorde und Songtexte für Sandkasteel von Emile Minnie

Key : ​EmBpm:      122
Released: 1 Jan 2008
Album:    Nagmusiek

Capo: No

Intro
G  G
G  G
G  G
G  G

Verse 1
GSoveel Mense AmOp My Pad,
DSoveel Vriende Wat My GHande Vat,
D/F#     EmAs Dit Donker AmRaak Om My,
B7As My Voet Op EmRotse DGly.

Verse 2
GAan My Ouers, My AmSteunpilaar,
DHoe Kan Woorde Wat Ek GVoel Vertaal?
D/F#     EmJulle's Sterk, En AmNogtans Sag,
B7Julle Liefde EmGee My DKrag.

Chorus
Ek Sien 'N GSandkasteel Wat In Die AmWater Staan,
DDie See Wat Teen Sy GMure Slaan,
EmEn As Ek Wegsink AmIn Die Sand,
B7Voel Ek Jou UitgeEmstrekte DHand,
GEk Sien 'N Lighuis Wat AmHelder Skyn,
DEk Sien Die Lig Wat In Die GMis Verdwyn,
EmEn As Ek In Die AmNag Verdwaal,
B7Is Dit Jou Stem Wat EmMy Kom Haal. Em    Em    Em    Em​

Verse 3
D  GAan My Sus, My AmSielsgenoot,
DJou Begrip Vra Net 'N GHalwe Woord,
EmSoveel Ure AmSaamgeleef,
B7Soveel Jare EmSaamgeDweef.

Verse 4
GAan My Lief, My AmHart Se Punt,
DJy's Die Een Aan Wie Ek GMy Verbind,
D/F#     EmEk Was Eenkant AmSonder Naam,
B7Toe Kom Jy En EmVat My DSaam.

Chorus
Ek Sien 'N GSandkasteel Wat In Die AmWater Staan,
DDie See Wat Teen Sy GMure Slaan,
EmEn As Ek Wegsink AmIn Die Sand,
B7Voel Ek Jou UitgeEmstrekte DHand,
GEk Sien 'N Lighuis Wat AmHelder Skyn,
DEk Sien Die Lig Wat In Die GMis Verdwyn,
EmEn As Ek In Die AmNag Verdwaal,
B7Is Dit Jou Stem Wat EmMy Kom Haal.

Instrumental
D G  Am  D  G
Em  Am  D   D
D/F# G  Am  D  G
D/F# Em  Am  D   D

Outro
Ek Sien 'N GSandkasteel Wat In Die AmWater Staan,
DDie See Wat Teen Sy GMure Slaan,
EmEn As Ek Wegsink AmIn Die Sand,
B7Voel Ek Jou UitgeEmstrekte DHand,
GEk Sien 'N Lighuis Wat AmHelder Skyn,
DEk Sien Die Lig Wat In Die GMis Verdwyn,
EmEn As Ek In Die AmNag Verdwaal,
B7Is Dit Jou Stem Wat EmMy Kom Haal,
D/F#Ek Sien 'N GSandkasteel Wat In Die AmWater Staan,
DDie See Wat Teen Sy GMure Slaan,
EmEn As Ek Wegsink AmIn Die Sand,
B7Voel Ek Jou UitgeEmstrekte DHand,
GEk Sien 'N Lighuis Wat AmHelder Skyn,
DEk Sien Die Lig Wat In Die GMis Verdwyn,
EmEn As Ek In Die AmNag Verdwaal,
B7Is Dit Jou Stem Wat EmMy Kom Haal.
B7Is Dit Jou Stem Wat EmMy Kom Haal,
B7Is Dit Jou Stem Wat EmMy Kom Haal. Em    Em    Em​
Em
Auch verfügbar in: C D E A

FAQ

Was sind die Akkorde für Sandkasteel?

Die Akkorde für Sandkasteel sind: G, Am, D, D/F#, Em, B7

Was ist die Originaltonart von Sandkasteel?

Die Originaltonart ist G.

Wie hoch ist der Schwierigkeitsgrad beim Spielen von Sandkasteel?

Der Schwierigkeitsgrad ist Intermediate.

Kann ich Sandkasteel in einer anderen Tonart spielen?

Ja. Sie können den Song mit der Transponierfunktion in jede beliebige Tonart transponieren.

Kann Sandkasteel auf einer Akustikgitarre gespielt werden?

Ja. Die Akkorde funktionieren sowohl für Akustik- als auch für E-Gitarre.

Kann ich Sandkasteel auf der Ukulele spielen?

Die Akkorde von Sandkasteel lassen sich sowohl auf der Gitarre als auch auf der Ukulele spielen – jeweils mit den passenden Akkordformen des jeweiligen Instruments.

Wie viele Akkorde werden in Sandkasteel verwendet?

Sandkasteel verwendet 6 Akkorde: G, Am, D, D/F#, Em, B7

Was ist der einfachste Weg, um Sandkasteel zu spielen?

Sie können die Transponierfunktion verwenden, um die Tonart so zu ändern, dass sie besser zu Ihrem Stimmumfang passt, oder einfachere Akkordgriffe verwenden.

Aus welchem Jahrzehnt stammt Sandkasteel?

Sandkasteel stammt aus den 2000ern. Weitere Songs aus den 2000 hier ansehen

Gibt es einfachere Akkordversionen für Sandkasteel?

Ja. Tippe auf die Schaltfläche Vereinfachen, um die Akkorde von Sandkasteel in eine anfängerfreundliche Version umzuwandeln - dabei werden fortgeschrittene Erweiterungen wie maj7, m7 und None entfernt, ohne die Tonart oder den Akkordverlauf des Songs zu ändern.

0.3x