Released: 13 June 2020 Note: All These Songs Are Also On Ug As Individual Tabs. Most With Links To The Tabbed Version. Tabbed By 1. Vasbyt 2:58 Doheuvel 2. Jan Tuisbly 4:10 Doheuvel 3. Sirkel 2:51 Doheuvel 4. Aanvaar Ek Jou 4:46 Doheuvel 5. Nuwe Normaal 4:16 Doheuvel 6. Song Vir Jou 3:29 Doheuvel 7. Hester Charlotte Goosen 3:42 Doheuvel 8. Die Heel Eerste Tree 4:36 Doheuvel 9. ’N Nuwe Dag 3:04 Doheuvel 10. Mooiweer 3:30 Doheuvel * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 1) Vasbyt Capo: 4 fret Chorus N.c. Ek Gaan Vasbyt, Vasbyt, N.c. Aan Die Einde Van Die Reënboog, N.c. Het Die Goud Pot Lankal Verdwyn, N.c. Ja Ek Gaan Vasbyt, Vasbyt, N.c. Is Die Lig In Die Tonnel, N.c. Die Trein Na Vredefontein? Verse 1 EAls Is Vir BMy Te C#mVeel,A Ek Voel In EDuisende BStukke GeC#mdeel, A Ek Kom EMoeg En BTam By Die C#mHuis, A GeEstres Deur Die VerBkeer Se GeC#mdruis.A Verse 2 Ek Is OmEring En BTog AlC#mleen, A BeEkend En BNogtans C#mVreemd, A Ek EDink Ek Het Die BBus GeC#mmis, A Soos 'N EPaspoortBlose ToeC#mris. A Chorus Maar Ek Gaan EVasbyt, BVasbyt, Aan Die C#mEinde Van Die RAeënboog, Het Die EGoud Pot BLankal VerC#mdwyn, A Ja Ek Gaan EVasbyt, BVasbyt, Is Die C#mLig In Die TAonnel, Die ETrein Na BVredefonC#mtein? A Verse 3 Ek Is EMoeg Vir Ons BLand Se C#mTjol, A Ek Wil My EGoedjies Vat En BIewers Heen C#mHol, A Maar Teen Die EWisselkoers Van BDollar En C#mPond, A Lyk Ons Ou ERandjie Maar BBra OngeC#msond. A Verse 4 En Die ELeiers BVan Elke C#mLand, A Met VolEstruiskoppe BDiep In Die C#mSand, A Ons Is Te EVeel Mense BOp Die PlaC#mneet, A Maar Hulle EMaak Of Hulle BNiks Daarvan C#mWeet NAie. Chorus Maar Ek Gaan EVasbyt, BVasbyt, Aan Die C#mEinde Van Die RAeënboog, Het Die EGoud Pot BLankal VerC#mdwyn, A Ja Ek Gaan EVasbyt, BVasbyt, Is Die C#mLig In Die TAonnel, Die ETrein Na BVredefonC#mtein? A Verse 5 Ek Het EEindelik BLiefde GeC#mvind, A Ek EWeet Nou Hoekom BHuil Die C#mWind, A Want Die ELiefde BMaak Jou Soms C#mSeer, A En Teen Daai EEina Is Daar BGeen VerC#mweer NAie, Chorus Maar Ek Gaan EVasbyt, BVasbyt, Aan Die C#mEinde Van Die RAeënboog, Het Die EGoud Pot BDalk Weer VerC#mskyn, A Ja Ek Gaan EVasbyt, BVasbyt, Is Die C#mLig In Die TAonnel, Die ETrein Na BVredefonC#tein? Outro Maar Ek Gaan F#Vasbyt, VC#asbyt, Aan Die D#mEinde Van Die BReënboog, Het Die F#Goud Pot DC#alk Weer VerskD#myn, B Ja Ek Gaan F#Vasbyt, VC#asbyt, Is Die D#mLig In Die BTonnel, Die F#Trein Na VC#redefonteD#min? B Die F#Trein Na VC#redefonteD#min, B Die F#Trein Na VC#redefonteF#in. F#sus4 F# * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 2) Jan Tuisbly Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Capo: No Intro E G#m F#m B E G#m F#m B Verse 1 E My Hele Lewe Lank Wil EkG#m7 Behoort Aan 'N Span, Om 'N C#7Drie Te Druk, 'N Ses Te Slaan, F#m7 Te Wys Dat Ek Kan, A My Hele Lewe Lank Wil Ek E Behoort Aan 'N Groep, Maar CElke Keer Hoor Ek Die Stem Van DieC Enkel Pad WaDt Roep. Verse 2 Op ESkool Was Ek 'N Jaar Lank Op DieG#m7 Rugbyveld, Maar Die C#7Kere Wat Ek Aan Die Bal Geraak F#m7Het, Kan EkF#m7 Op My EenA Hand Tel, E Ek Was ADapper Op Die Hokkie Baan En Het OokE Tougetrek, Maar Ek Was CHeeltyd Op Reserwe, Dit Het MyB Opgecrack, Chorus En UitEeindelik Het Ek Vrede Gemaak Met Die G#m7Vreemdeling In My, Ek F#m7Dans Op Die Ritme Van My Eie Drom, Ek Sal BNooit In Die Trop Kan Bly Nie, En UitEeindelik Het Ek Vrede Gemaak Met Die G#m7Enkeling In My, 'N Koppie F#m7Tee En 'N Boek Is Genoeg Vir My, So Ek BGaan Met Jan TuisEbly Se Wiele Ry. G#m7 F#m7 B Verse 3 Op KulEtuurgebied Het Ek Hard Probeer Om G#m7 Uit Te Blink, Maar Elke C#7Bootjie Wat Die Hawe Verlaat Het, Het F#m7 Vinnig Gesink, DeAbat, Skaak, Kja EnE Csv, Net Die CKoor Was Lekker, Maar Die CKoor Se Bus Het MyB Engtevrees Gegee, Chorus En UitEeindelik Het Ek Vrede Gemaak Met Die G#m7Vreemdeling In My, Ek F#m7Dans Op Die Ritme Van My Eie Drom, Ek Sal BNooit In Die Trop Kan Bly Nie, En UitEeindelik Het Ek Vrede Gemaak Met Die G#m7Enkeling In My, 'N Koppie F#m7Tee En 'N Boek Is Genoeg Vir My, So Ek BGaan Met Jan TuisEbly Se Wiele Ry. G#m7 F#m7 B Bridge E Nou Is Ek 'N Grootmens, Die G#m7Skooldae Is Verby, Maar Die C#7Vrese Van My Tienerjare Kom SF#sus2pook Nog Steeds By MyF#m7, AEendag Sal Ek Vriende Maak Met Die ESkeidsregter In My Kop, CEendag Sal Ek 'N Rugbybal SBekuur Oor Die Pale Skop. Outro Maar Tot EDan Het Ek Vrede Gemaak Met Die G#m7Vreemdeling In My, Ek F#m7Dans Op Die Ritme Van My Eie Drom, Ek Sal BNooit In Die Trop Kan Bly Nie, En UitEeindelik Het Ek Vrede Gemaak Met Die G#m7Enkeling In My, 'N Koppie F#m7Tee En 'N Boek Is Genoeg Vir My, So Ek BGaan Met Jan TuisEbly Se Wiele Ry. G#m7 F#m7 B En UitEeindelik Het Ek Vrede Gemaak Met Die G#m7Enkeling In My, 'N Koppie F#m7Tee En 'N Boek Is Genoeg Vir My, So Ek BGaan Met Jan TuisEbly Se Wiele Ry. (Met Jan TuisG#m7bly Se Wiele Ry), (Met Jan TuisF#m7bly Se Wiele Ry), (Met Jan TuisBbly), Met Jan TuisEbly Se Wiele Ry, (Met Jan TuisG#m7bly Se Wiele Ry), (Met Jan TuisF#m7bly Se Wiele Ry), (Met Jan TuisBbly), Ek Gaan Met EJan C#mTuisbBly Se Wiele REy. * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 3) Sirkel Capo: No Intro B B B B Verse 1 Is Daar BDae Wat Jou Hart Van BVreugde Wil OntD#mplof, In EStrale Van Lig Wat Helder BSkyn? E F# En BNet Die Volgende BDag Is Jou Oë Weer D#mDof, Het EAl Wat 'N Glimlag Is In Die Niet VerF#dwyF#n. E F# Pre-Chorus F# F# ByEt VaF#s, DaaF#r Is UEitkF#oms,F# Die WiEel DF#raai EF#n DraaiE. F# Chorus Want Daar's BTye Van Blydskap En C#mTye Van Hartseer, Ons F#Loop In 'N Sirkel Weer En WBeer, E F# Is BDinge Nou Donker, Die C#mSon Agter Wolke? Jou F#Lewe Sal Lig Word, Meer En MBeer. E F# Verse 2 Is BDaar 'N Son Wat BBlom In Jou Hart VanD#mdag? Of VerEwelk Die Strale Een Vir BEen? E F# Wil Jy BDans En Sing En BUit Jou Maag Uit D#mLag? Of EVoel Jy Godverlate En AlF#leeF#n? E F# Pre-Chorus F# F# ByEt VaF#s, DaaF#r Is UEitkF#oms,F# Die WiEel DF#raai EF#n DraaiE. F# Chorus Want Daar's BTye Van Blydskap En C#mTye Van Hartseer, Ons F#Loop In 'N Sirkel Weer En WBeer, E F# Is BDinge Nou Donker, Die C#mSon Agter Wolke? Jou F#Lewe Sal Lig Word, Meer En MBeer. Bridge Want ETyd Sal Jou Wonde GeB/D#nees, En C#mLiefde Verdryf Alle VF#rees, Alle VrG#ees, Want Daar's C#Tye Van Blydskap En TD#mye Van Hartseer, Ons G#7Loop In 'N Sirkel Weer En WC#eer. F# G# Is C#Dinge Nou Donker, Die SD#mon Agter Wolke? Jou G#7Lewe Sal Lig Word, Meer En MC#eer, (MeF#er En MeeG#r), Outro Want Daar's C#Tye Van Blydskap En TD#mye Van Hartseer, Ons G#7Loop In 'N Sirkel Weer En WC#eer, (WeF#er En WeeG#r), Is C#Dinge Nou Donker, Die SD#mon Agter Wolke? Jou G#7Lewe Sal Lig Word, Meer En MC#eer, (Meer En Meer), F# G#Meer En MeC#er, (Meer En Meer), F# G#Meer En MeC#er, (Meer En Meer), F# G#Meer En MeC#er. C# * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 4) Aanvaar Ek Jou Capo: No Chords D/Gb 2x0232 Intro Em Bm/F# C G Am Em D B/D# B Em Bm/F# C G Am Em D B/D# B Verse 1 EmOns Is Al Twee Stukkend, Bm/F#Ons Het Al Twee Seer, Wat Ons AmIn Ons Harte Ronddra, Wat Ons DDure Lesse B/D#Leer. Verse 2 BOns Voel EmAlbei Soms Verlore, OnBm/F#sigbaar En Alleen, MuAmrasies Wat In Stilte, D Smelt In Die GReënG. Chorus In CAl My Gebrokenheid, D Aanvaar Jy GMy? G Sien Jy CKans Vir Die Dae, D Wat Ek In Stukke GBly? G In CAl Jou Gebrokenheid, D Aanvaar Ek GJou, Em Laat Ons CSaam Die Langpad Aandurf, D Mekaar Geselskap GHouG. Verse 3 F#m Ons Is AEmlbei Half Neuroties, Bm/F#Albei Effe Gek, Ons AmJaag Ons Eie Sterte, En DBly Net Op Een GPlekG, Verse 4 Die EmMens, So Selfvoldaan, Is Net 'N Bm/F#Stofwolk Wat Verskyn, 'N DespeAmrate Oomblik Dwarrel, D En Dwarrelend VerGdwynG. Chorus In CAl My Gebrokenheid, D Aanvaar Jy GMy? G Sien Jy CKans Vir Die Dae, D Wat Ek In Stukke GBly? G In CAl Jou Gebrokenheid, D Aanvaar Ek GJou, Em Laat Ons CSaam Die Langpad Aandurf, D Mekaar Geselskap GHouG. Instrumental Em Bm/F# C G Am Em D B/D# B Em Bm/F# C G Am Em D B/D# B Outro In CAl My Gebrokenheid, D Aanvaar Jy GMy? G Sien Jy CKans Vir Die Dae, D Wat Ek In Stukke GBly? G In CAl Jou Gebrokenheid, D Aanvaar Ek GJou, Em Laat Ons CSaam Die Langpad Aandurf, D Mekaar Geselskap EmHou,Bm/F# Laat Ons SCaam Die Langpad Aandurf, D Mekaar Geselskap EmHou,Bm/F# Laat Ons SCaam Die Langpad Aandurf, D Mekaar Geselskap GHouG. G G * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 5) Nuwe Normaal Capo: No Intro F#m A B C# F#m B A Intro F#m A B C# F#m B A Verse 1 F#mJy Staan In 'N RAy Met MBensC#e, F#mElke Hart GevBul Met WAense, F#mDaar's 'N OnbekAende VBoor JC#ou, F#mDaar's 'N OnbekBende LAangs JF#mou. Verse 2 F#mAlmal Staan Groot-OAog GesBpanC#ne, F#mAlmal Swyg Hulle WBas Hulle HAande, F#mElkeen Op Sy EAie EBilC#and, F#mElkeen Bid Tot Sy EBie HAeilF#mand. Verse 3 F#mVorentoe Maar Jy HAou Jou ABfsC#tand, F#mVoel Die Vrees VersBprei Soos 'N VAeldbrand, F#mMag Nie Drink Nie, MAag Nie RBook NC#ie, F#mGee Jou Geld En VBat Jou SAtrokF#mie. Verse 4 F#mSkuifel Uit Met Jou WAinkel SBakC#ke, F#mEn Jy Sien Deur 'N BBoom Se TAakke, F#mDie Natuur Gaan AAan Sonder MBensC#e, F#mDie Natuur Het Haar EBie WAense. Chorus DOooh, Wat C#Was Is Nou VerbF#my, (Wat Was Is F#sus2Nou VerbF#my), Maak Jou F#sus2Reg Vir 'N GDroot OmwC#enteling Vir Jou En MyF#m, (Omwenteling Vir F#sus2Jou En MF#my), Daar's 'N F#sus2Nuwe NormDaal, Want AC#lles Het VeranF#mder, (Alles F#sus2Het VeraF#mnder), En Ek Voel Ek VerDdwaal In 'N C#Onbekende LF#mand. F#sus2 F#m Verse 5 F#mOp Die Nuus GetAalle SBtygC#end, F#mIn My Hart Die VBrese SAwygend, F#mGaan Die Einde EAendag ABanbC#reek? F#mGaan Ek By My BBuurman AAansteek? Verse 6 F#mIs Dit Als Net SAamesBwerC#ing? F#mIs Dit Net Een MBan Se MAening? F#mDie Nuus Raak AAl Hoe HBardC#er, F#mSit Dit Af, Sit Op JBou MAasker, Chorus DOooh, Wat C#Was Is Nou VerbF#my, (Wat Was Is F#sus2Nou VerbF#my), Maak Jou F#sus2Reg Vir 'N GDroot OmwC#enteling Vir Jou En MyF#m, (Omwenteling Vir F#sus2Jou En MF#my), Daar's 'N F#sus2Nuwe NormDaal, Want AC#lles Het VeranF#mder, (Alles F#sus2Het VeraF#mnder), En Ek Voel Ek VerDdwaal In 'N C#Onbekende LF#mand. F#sus2 F#m Outro DOooh, Wat C#Was Is Nou VerbF#my, (Wat Was Is F#sus2Nou VerbF#my), Maak Jou F#sus2Reg Vir 'N GDroot OmwC#enteling Vir Jou En MyF#m, (Omwenteling Vir F#sus2Jou En MF#my), Daar's 'N F#sus2Nuwe NormDaal, Want AC#lles Het VeranF#mder, (Alles F#sus2Het VeraF#mnder), En Ek F#sus2Voel Ek VerdDwaal In 'N OC#nbekende LaF#mnd. Die Nuus Raak F#sus2Al Hoe Harder, F#mSit Dit Af, Sit OF#sus2p Jou Masker, F#mSit Dit Af, Sit OF#sus2p Jou Masker, F#mSit Dit Af, Sit OF#sus2p Jou Masker, F#mSit Dit Af, Sit Dit Af, N.c. Sit Dit Af, Sit Dit Af. * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 6) Song Vir Jou Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Capo: 1 fret Intro F#m A E Bm F#m A E Bm F#m A E Bm F#m A E Bm Verse 1 F#mJy Is My VAriend, My SielsgenEoot, Jy BmKen Die Geraamtes In My F#mKas, Is Ek BeAnoud, Of In Die ENood, Jy, BmHelp My Keer Op Keer En Red By F#mBas, Ek Moet BeAly Daar, EIs Min Soos BmJy Wat My Regtig VerF#mstaan, Die Song's Vir AJou, Mag Jy Vir EAltyd BmWeet Dat Ek Baie Van Jou F#mHou. A E Bm Interlude F#m A E Bm Verse 2 F#mNa Soveel JAaar Se Sakke SEout Saam, BmIs Jy Soos Die Palm Van My F#mHand, Bekend, BeAmind En As Daar EFout Gaan, BmWeet Ek Jy Is Altyd Aan My F#mKant, F#mEk Moet BelAy, Jy, EIs Deel Van BmMy En Jy Sal Altyd F#mWees, Die Song's Vir AJou, Mag Jy Vir EAltyd BmWeet Dat Ek Baie Van Jou F#mHou, A E BmWeet Dat Ek Baie Van Jou F#mHou. A E Bm Outro F#mWie Weet Wat MAôre Vir Ons IEnhou, BmAls Kan Verander In 'N F#mDag, Solank Ons ANet Die Bokant EBlink Hou, BmSal Die Son Weer Opkom Na Die F#mNag, Ek Moet BeAly, Jy, EHier Aan My BmSy Maak My Lewe 'N F#mFees, Die Song's Vir AJou, Mag Jy Vir EAltyd BmWeet Dat Ek Baie Van Jou F#mHou, A E BmWeet Dat Ek Baie Van Jou F#mHou, A E BmWeet Dat Ek Baie Van Jou F#mHou, A E BmWeet Dat Ek Baie Van Jou F#mHou, A E BmWeet Dat Ek Baie Van Jou F#mHou. * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 7) Hester Charlotte Goosen Capo: No Intro A A Verse 1 AHester Charlotte Goosen Is GeDbore In Die Transvaal, Met Die GeEsig Van 'N Engel En AOë Om In Te Verdwaal, Die AJongste Van Tien Kinders, Haar DPa Se Lieflingskind, Op 'N EVrydag In September Het Sy GeDdans Met Die AWindE/G#. F#m Interlude F#m C#m C# E Bm F#m C#m C# E Bm Verse 2 In Die 'A60S Is Sy Stad Toe, Die DLiggies Het Gewink, Jim EReeves En Elvis Presley Het In DStereo WeerAklink, Toe ALenige Frans Haar Uitvra, Toe DSê Sy Saggies, "Ja", Op 'N EVrydag In September Het Sy GeDdans Met My APa. E/G# F#m Interlude F#m C#m C# E Bm F#m C#m C# E Bm Verse 3 My ASussie Is Gebore, DPragtig Soos Haar Ma, DieEselfde Donker Oë, DieDselfde Mooi GeAlaat, Ná NAege Bitter Maande Het 'N DBondeltjie Verskyn, Op 'N EVrydag In September, Toe DDans My Ma Met AMy. E/G# F#m Interlude F#m C#m C# E Bm F#m C#m C# E Bm Verse 4 Die AJare Was Maar Opdraand, En DSteiler By Die Dag, EAl Hoe Minder Vreugde, DAl Hoe Minder ALag, "Ek Is ALief Vir Jou," Het Sy Sag Gesê, En Van DHaar Liggaam Weggevlug, Op 'N EVrydag In September Het Sy GeDdans In Die ALig.E/G# F#m Outro F#m C#m C# E Bm F#m C#m C# E Bm A A * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 8) Die Heel Eerste Tree Capo: No Intro E E Verse 1 Jy Was EJaar Na Jaar Daar Vir EMy, En Skielik Is Jy AWeg, Aadd9 A Die EDood Se Rede UitgeEspel, Jy Het Ophou AVeg, Aadd9 A Maar F#m7Iets In My Het Saam Met Jou GesBterwe, Soos 'N G#mLegkaart Moet Ek 'N SC#mtuk Van MyA, Weer KrBsus4y. B Verse 2 EJy Sal Vind, My EHart Se Punt, Ek Is Nog By A/C#Jou, Aadd9 A/C# ETel Die Stukke EEen-Een Op, Begin Jou Lewe A/C#Bou, Aadd9 A/C# Die F#m7Uurglas Sal Altyd LBeegloop, AWanneer G#mJy Dit Die Minste VerC#mwag, B 'N ADief, In Die Bsus4Nag. B Pre-Chorus Maar Daar Is EHoop In Elke Eadd11Son----EStraal, Laat Die G#Liefde In Jou NG#sus4eer--DaG#al, Sien Die C#mWonderlike Werke, AEngele Sonder Vlerke, Om Jou F#m7Trane Af Te VBee. Chorus Pak Die EBul By Die Eadd11Ho-----ERings, G#Oppas Vir Die DG#sus4o----RiG#ngs, Die C#mLewe Wil Geleef Word, ADrome Nagestreef Word, F#m7Jy, Net Jy Kan Dit GBee, Die Heel Eerste ETree.E E E Verse 3 ENou Loop Ek Die Onbekende EIn, Jou Woorde Wat My ADra, Aadd9 A As Ek EStruikel, Val En OorbeEgin, Jy Is Altyd ADaar,Aadd9 A F#m7Ek Het Gedink Dis Die EBinde, Maar G#mNou Sien Ek Die Lewe Het SC#mkaars BegiAn, OorwiBn, Bsus4 B Pre-Chorus Maar Daar Is EHoop In Elke Eadd11Son----EStraal, Laat Die G#Liefde In Jou NG#sus4eer--DaG#al, Sien Die C#mWonderlike Werke, AEngele Sonder Vlerke, Om Jou F#m7Trane Af Te VBee. Chorus Pak Die EBul By Die Eadd11Ho-----ERings, G#Oppas Vir Die DG#sus4o----RiG#ngs, Die C#mLewe Wil Geleef Word, ADrome Nagestreef Word, F#m7Jy, Net Jy Kan Dit GBee, Die Heel Eerste C#mTree.A E B Interlude C#m A C# Pre-Chorus Maar Daar Is F#Hoop In Elke SF#sus4on----StF#raal, Laat Die A#Liefde In Jou A#sus4Neer---A#Daal, Sien Die D#mWonderlike Werke, BEngele Sonder Vlerke, Om Jou G#m7Trane Af Te VC#ee. Outro Pak Die F#Bul By Die HF#sus4o-----RiF#ngs, A#Oppas Vir Die A#sus4Do-----A#Rings, Die D#mLewe Wil Geleef Word, BDrome Nagestreef Word, G#m7Jy, Net Jy Kan Dit GC#ee, C# Die Heel Eerste F#Tree,F#7 B/D# D Die Heel Eerste F#Tree,F#7 B/D# D Die Heel Eerste F#Tree,F#7 B/D# D Die Heel Eerste F#Tree,F#7 B/D# D Die Heel Eerste F#Tree. * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 9) ’N Nuwe Dag Capo: No Verse 1 Ek Is Somtyds In 'N BmGroef, E En Dit Maak My Skoon ABedroef, F#7 Dieselfde Bord, Dieselfde KBmos, E Dieselfde Spieël, Dieselfde AVlos, F#7 Van My Skoene Tot My DBmas, E Geen Variasie In My AKas, F#7 Is Daar Hulp Vir 'N Mens Soos EBmk? E My Gewoontes Maak My AGek. Chorus 'N ANuwe Dag, 'N Nuwe BmKans, (Vat 'N EKans), 'N Nuwe Song Om Op Te ADans, (ADans GDans,F#7 Dans), F#7Slaan 'N Nuwe Rigting IBmn, (BmSlaan Hom EIn), EDis Nou Tyd Vir Weer BeAgin. F#/A# Verse 2 Bm Ek sal afskop in my huis : E 'N Nuwe Kas Vir Die KomAbuis, F#7 Ek Sal Daai Ou Gordyn VervBmang, E Dalk Iets Vroliker Daar AHang, F#7Ontslae Raak Van Daai Stywe BBmroek, E En Iets Meer Gemaklik ASoek, F#7Dalk Iets Nuuts BestudBmeer, EDalk 'N Ander Bed ProAbeer. F#7 Chorus 'N Nuwe Dag, 'N Nuwe BmKans, (Vat 'N EKans), 'N Nuwe Song Om Op Te ADans, (ADans GDans,F#7 Dans), F#7Slaan 'N Nuwe Rigting IBmn, (BmSlaan Hom EIn), EDis Nou Tyd Vir Weer BeAgin. F#/A# Instrumental Bm E A F# Bm E A F# Verse 3 Ek Sal Kyk Na My PosBmtuur, E Ek Sal Rustiger BeC#mstuur, F#7My Rugsak Pak En Gaan RBmeis, ELaat Die Pad Die Rigting AWys, F#7Net Een Lewe Om Te LBmeef, ENet Een Kans Om C#mVry Te Wees, F#7Dit Was Dood Is Bly KonsBmtant; EDit Wat Leef Is Aan Die ABrand,A Chorus 'N Nuwe Dag, 'N Nuwe BmKans, (Vat 'N EKans), 'N Nuwe Song Om Op Te ADans, (ADans GDans,F# Dans), F#7Slaan 'N Nuwe Rigting IBmn, (BmSlaan Hom EIn), EDis Nou Tyd Vir Weer BeAgin. F#/A# Outro 'N ANuwe Dag, 'N Nuwe BmKans, (Vat 'N EKans), 'N Nuwe Song Om Op Te ADans, (ADans GDans,F# Dans), F#Slaan 'N Nuwe Rigting IBmn, (BmSlaan Hom EIn), EDis Nou Tyd Vir Weer BeAgin. A * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 10) Mooiweer Capo: No Intro Emaj7 A Emaj7 A Emaj7 A B B E B Verse 1 Daar's Emaj7Tye Van AMooiweer, Emaj7Blou Lug Bo 'N AGladde See, Emaj7Meeue Vlieg AHoog Verby, BWaar Kan Jy Beter EKryB? Interlude Emaj7 A Emaj7 A Emaj7 A B B E B C# Chorus 1 Dan F#mDraai Die Gety Alweer, Die CHael Val Om My Neer, Dit EDonder En DBlits In C#My, Jou F#mOë Kyk Anderpad, Jy Wil CAfdraai Paaie Vat, Is Ons ELiefde Dan G#mNou VerbBsus4y? B Verse 2 Maar Daar Is Emaj7Tye Van ASaamwees, Emaj7Een Hart En AEen Gees, Die Emaj7Liefde In AJou En My, BWaar Kan Jy Beter EKryC#? Chorus 2 Dan F#mPak Die Wolke Saam, Vol CHartseer Sonder Naam, Die EReënbui Bars DLos In C#My, Wil Jy F#mSaam 'N Lewe Bou? Is CEk Genoeg Vir Jou? Is Ons ELiefde Dan G#mNou VerbBsus4y? B Outro Maar Daar Is Emaj7Tye Van AMooiweer, Emaj7Blou Lug Bo 'N AGladde See, Emaj7Meeue Vlieg AHoog Verby, BWaar Kan Jy Beter EKryC#? F#mWaar Kan Jy BBeter KEry?C# F#mWaar Kan Jy BBeter KEmaj7ry? E * * * * * * * * * * * * * * * * * * *
FAQ
What are the chords for Vasbyt?
The chords for Vasbyt are: E, B, C#m, A, C#, F#, D#m, F#sus4, G#m, F#m, G#m7, C#7
What is the original key of Vasbyt?
The original key is G.
What is the difficulty of playing Vasbyt?
The difficulty level is Advanced.
Can I play Vasbyt in another key?
Yes. You can transpose the song to any key using the transpose feature.
Can Vasbyt be played on an acoustic guitar?
Yes. The chords work for both acoustic and electric guitar.
Can I play Vasbyt on ukulele?
Chord Vasbyt can be played on guitar or ukulele using their respective chord shapes.
How many chords are used in Vasbyt?
Vasbyt uses 12 chords: E, B, C#m, A, C#, F#, D#m, F#sus4, G#m, F#m, G#m7, C#7
What is the easiest way to play Vasbyt?
You can use the transpose feature to change the key to one that better matches your vocal range or uses easier chord shapes.
What decade was Vasbyt released in?
Vasbyt was released in the 2020s. See more 2020s songs here
Are there easier chord versions for Vasbyt?
Yes. Tap the Simplify button to switch Vasbyt to beginner-friendly chords - it drops advanced extensions like maj7, m7, and 9ths without changing the song's key or progression.