Bpm: 150 Released: 26 May 2006 Album: Dagbreek Capo: 4 fret Intro Em Cm Em Cm Verse 1 EmJy Is Die Een Wat My Wortels Voed, Met CmSagte, Donker Grond, EmJy Is Die Een Wat My Stam Omhels, Ek Voel Jou CmLippe Teen My Mond. Verse 2 G#Jy Is Die Een Wat In My Mik Kom Lê, Dan D#Praat Ons Land En Sand, A#Jy Is Die Een Wat In My Koelte Klim, As Die GSon Se Strale Brand. Verse 3 EmJy Is Die Een Wat Jou Vlerke Sprei, En Na CmVerre Lande Reis, EmJy Is Die Een Wat Jou Stem Laat Hoor, As Jy Die CmGod Van Vryheid Prys. Verse 4 G#Jy Is Die Een Wat Elke Keer, TeD#rug Na My Toe Kom, A#Jy Is Die Een Wat Jaar Na Jaar, In My GDroë Woestynland Blom. Pre-Chorus Jy Is Die CmEen, Jy Is Die CEen, Chorus FmJy Is Die Een Wat My Hartklop Hoor, Soos 'N CBaken In Die Nag, FmJy Is Die Een Wat My Kop Verstaan, En CSaam Met My Kan Lag. Verse 5 FmJy Is Die Een Wat Ek Teen My Dra, Soos 'N CmPasgebore Kind, FmJy Is Die Een Wat Die Naelstring Knip, En My CmHegter Aan Jou Bind. Verse 6 G#Jy Is Die Een Wat Soos 'N Ma, Die D#Wêreld Vir My Wys, A#Jy Is Die Een, My Bondgenoot, Op HieGrdie Lewensreis, Pre-Chorus Jy Is Die CmEen, Jy Is Die CEen, Chorus FmJy Is Die Een Wat My Hartklop Hoor, Soos 'N CBaken In Die Nag, FmJy Is Die Een Wat My Kop Verstaan, En CSaam Met My Kan Lag. Interlude Em Cm Em Cm G# D# A# G Gsus4 G Pre-Chorus Jy Is Die CmEen, Jy Is Die CEen. Chorus FmJy Is Die Een Wat My Hartklop Hoor, Soos 'N CBaken In Die Nag, FmJy Is Die Een Wat My Kop Verstaan, En CSaam Met My Kan Lag. Verse 7 GmJy Is Die Een Wat My Moed Inpraat, As Die DStorms Aan My Ruk, GmJy Is Die Een, Die Enigste Een, DJy Is My GF#meluk, D F#m D Outro F#mJy Is Die Een Wat My Wortels Voed, Met DSagte, Donker Grond, F#mJy Is Die Een Wat My Stam Omhels, Ek Voel Jou DLippe Teen My Mond, A#Jy Is Die Een Wat In My Mik Kom Lê, Dan FPraat Ons Land En Sand, CJy Is Die Een Wat In My Koelte Klim, As Die ASon, Se Strale DmDraaA#i Dm A# Dm A# Dm A# Dm A# Dm A# Dm Dm
FAQ
What are the chords for Jy Si Die Een?
The chords for Jy Si Die Een are: Em, Cm, G#, D#, A#, G, C, Fm, Gsus4, Gm, D, F#m
What is the original key of Jy Si Die Een?
The original key is Cm.
What is the difficulty of playing Jy Si Die Een?
The difficulty level is Advanced.
Can I play Jy Si Die Een in another key?
Yes. You can transpose the song to any key using the transpose feature.
Can Jy Si Die Een be played on an acoustic guitar?
Yes. The chords work for both acoustic and electric guitar.
Can I play Jy Si Die Een on ukulele?
Chord Jy Si Die Een can be played on guitar or ukulele using their respective chord shapes.
How many chords are used in Jy Si Die Een?
Jy Si Die Een uses 12 chords: Em, Cm, G#, D#, A#, G, C, Fm, Gsus4, Gm, D, F#m
What is the easiest way to play Jy Si Die Een?
You can use the transpose feature to change the key to one that better matches your vocal range or uses easier chord shapes.
What decade was Jy Si Die Een released in?
Jy Si Die Een was released in the 2000s. See more 2000s songs here
Are there easier chord versions for Jy Si Die Een?
Yes. Tap the Simplify button to switch Jy Si Die Een to beginner-friendly chords - it drops advanced extensions like maj7, m7, and 9ths without changing the song's key or progression.