Chordyes

Jy Si Die Een

Basic Guitar Chords & Lyrics for Jy Si Die Een by Emile Minnie

Bpm:      150
Released: 26 May 2006
Album:    Dagbreek

Capo: 4 fret

Intro
Cm  G#m
Cm  G#m

Verse 1
CmJy Is Die Een Wat My Wortels Voed,
Met G#mSagte, Donker Grond,
CmJy Is Die Een Wat My Stam Omhels,
Ek Voel Jou G#mLippe Teen My Mond.

Verse 2
EJy Is Die Een Wat In My Mik Kom Lê,
Dan BPraat Ons Land En Sand,
F#Jy Is Die Een Wat In My Koelte Klim,
As Die EbSon Se Strale Brand.

Verse 3
CmJy Is Die Een Wat Jou Vlerke Sprei,
En Na G#mVerre Lande Reis,
CmJy Is Die Een Wat Jou Stem Laat Hoor,
As Jy Die G#mGod Van Vryheid Prys.

Verse 4
EJy Is Die Een Wat Elke Keer,
TeBrug Na My Toe Kom,
F#Jy Is Die Een Wat Jaar Na Jaar,
In My EbDroë Woestynland Blom.

Pre-Chorus
Jy Is Die G#mEen,
Jy Is Die G#Een,

Chorus
C#mJy Is Die Een Wat My Hartklop Hoor,
Soos 'N G#Baken In Die Nag,
C#mJy Is Die Een Wat My Kop Verstaan,
En G#Saam Met My Kan Lag.

Verse 5
C#mJy Is Die Een Wat Ek Teen My Dra,
Soos 'N G#mPasgebore Kind,
C#mJy Is Die Een Wat Die Naelstring Knip,
En My G#mHegter Aan Jou Bind.

Verse 6
EJy Is Die Een Wat Soos 'N Ma,
Die BWêreld Vir My Wys,
F#Jy Is Die Een, My Bondgenoot,
Op HieD#rdie Lewensreis,

Pre-Chorus
Jy Is Die G#mEen,
Jy Is Die G#Een,

Chorus
C#mJy Is Die Een Wat My Hartklop Hoor,
Soos 'N G#Baken In Die Nag,
C#mJy Is Die Een Wat My Kop Verstaan,
En G#Saam Met My Kan Lag.

Interlude
Cm  G#m
Cm  G#m
E  B  F#   D# D#sus4  D#

Pre-Chorus
Jy Is Die G#mEen,
Jy Is Die G#Een.

Chorus
C#mJy Is Die Een Wat My Hartklop Hoor,
Soos 'N G#Baken In Die Nag,
C#mJy Is Die Een Wat My Kop Verstaan,
En G#Saam Met My Kan Lag.

Verse 7
D#mJy Is Die Een Wat My Moed Inpraat,
As Die A#Storms Aan My Ruk,
D#mJy Is Die Een, Die Enigste Een,
A#Jy    Is My GeDmluk, A#     Dm    Bb​

Outro
DmJy Is Die Een Wat My Wortels Voed,
Met A#Sagte, Donker Grond,
DmJy Is Die Een Wat My Stam Omhels,
Ek Voel Jou A#Lippe Teen My Mond,
F#Jy Is Die Een Wat In My Mik Kom Lê,
Dan C#Praat Ons Land En Sand,
G#Jy Is Die Een Wat In My Koelte Klim,
As Die FSon,
Se Strale A#mDraaiF#​
A#m  F#
A#m  F#
A#m  F#
A#m  F#
A#m  F#
A#m  A#m
Also available in: D E G A

FAQ

What are the chords for Jy Si Die Een?

The chords for Jy Si Die Een are: Cm, G#m, E, B, F#, Eb, G#, C#m, D#, D#sus4, D#m, A#

What is the original key of Jy Si Die Een?

The original key is Cm.

What is the difficulty of playing Jy Si Die Een?

The difficulty level is Advanced.

Can I play Jy Si Die Een in another key?

Yes. You can transpose the song to any key using the transpose feature.

Can Jy Si Die Een be played on an acoustic guitar?

Yes. The chords work for both acoustic and electric guitar.

Can I play Jy Si Die Een on ukulele?

Chord Jy Si Die Een can be played on guitar or ukulele using their respective chord shapes.

How many chords are used in Jy Si Die Een?

Jy Si Die Een uses 12 chords: Cm, G#m, E, B, F#, Eb, G#, C#m, D#, D#sus4, D#m, A#

What is the easiest way to play Jy Si Die Een?

You can use the transpose feature to change the key to one that better matches your vocal range or uses easier chord shapes.

What decade was Jy Si Die Een released in?

Jy Si Die Een was released in the 2000s. See more 2000s songs here

Are there easier chord versions for Jy Si Die Een?

Yes. Tap the Simplify button to switch Jy Si Die Een to beginner-friendly chords - it drops advanced extensions like maj7, m7, and 9ths without changing the song's key or progression.

0.3x