#
Chord Title
21
Ek Wonder
Bpm 120. Released 26 May 2010. Album Supernova. Ek Wonder Of Jy Wakker Skrik. En Onbeholpe Aan My Dink. Ek Wonder Of Jy Koffie Maak. En Wonder Waarom Het Ek Jou Verlaat. Trek Jy Die Swaar Gordyne Oop.
22
Eva
Bpm 120. Released 26 May 2010. Album Supernova. Note Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Haar Vel Is Wit Sys Skitterwit. Haar Vel Is Bruin Sandduin Bruin. Haar Vel Is Swart Blinkend Swar
23
Evita
Bpm 100. Released 30 April 2014. Album Wagtende Nasie. Stem Vir Evita Doyenne Van Ons Volk. In Sequins En Hakke Draai Sy Die Dolk. Uit Vrystaatse Vlaktes Het Sy Wyd Geblom. Sy Dra Die Vryheidslig Alom
24
Fladderhang
Bpm 130. Released 26 May 2010. Album Supernova. Note Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Weet Jy Jy Is My Beminde. Voel Jy My Hartklop In Jou. Luister Hoe Wild Waai Die Winde. My Asem Wo
25
Gee My Jou Hand
Bpm 170. Released 1 Sept. 2012. Album Anderkant Die Ewigheid. Gee My Jou Hand My Lief. Laat Ek Jou Lei. Die Wêreld Is Groot My Lief. Bly Naby My. En As Die Donker Kom. En Die Storms Jou Dreig. Sal Ek
26
Glenda
Bpm 90. Released 30 April 2014. Album Wagtende Nasie. Glenda Glenda Jys Die Vrou. Wat N Luislang Om Haar Dye Vou. Glenda Glenda Jys Die Een. Jy Kry Man En Muis Weer Mooi Op Die Been. Op Klub Marrakesh
27
Heimwee
Bpm 70. Released 1 Aug 2018. Album Ongekende Wêreld. Saggies Daal Die Aand Neer Op Die Berge. Gee My Altyd Heimwee Na Jou. Oral Waar Ek Gaan Waar Ek Ook Swerwe. Bly My Hart Aan Joune Getrou. Die Jare
28
Hester Charlotte Goosen
Bpm 75. Released 13 June 2020. Album Vasbyt. Hester Charlotte Goosen Is Gebore In Die Transvaal. Met Die Gesig Van N Engel En Oë Om In Te Verdwaal. Die Jongste Van Tien Kinders Haar Pa Se Lieflingskin
29
Hoe Jy My Soen
Bpm 130. Released 26 May 2010. Album Supernova. Dis Vrydagaand Die Week Was Lank. Elektriek Klanke In Die Lug. My Pelle Is By My. Ons Is Valke Op N Vreemde Vlug. Die Nag Begin Te Dans. Al Hoe Wilder E
30
Huisie
Bpm 143. Released 26 May 2006. Album Dagbreek. My Hele Lewe Lank Bou Ek N Huisie. Bou Ek N Huisie. Bou Ek N Huisie. Ek Bou Die Mure So Steentjie Vir Steentjie. Steentjie Vir Steentjie. Steentjie Vir B
31
Ingrid
Bpm 115. Released 30 April 2014. Album Wagtende Nasie. Note Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Ahaha. Ahaha. Ek Sit In My See Spelonk. Ek Hou Jou Dop Uit My Seewier Tronk. Een Nag Het E
32
Is Ek Happy
Bpm 130. Released 1 Aug 2018. Album Ongekende Wêreld. Ek Het Als Wat N Mens Ooit Kan Begeer. N Kar En N Huis En Ek Het Studeer. My Lyf Is Gesond Vol Lewenskrag. En Ek Slaap Soos N Baba Elke Nag. My Fa
33
Jan Tuisbly
Bpm 90. Released 13 June 2020. Album Vasbyt. Note Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. My Hele Lewe Lank Wil Ek Behoort Aan N Span. Om N Drie Te Druk N Ses Te Slaan Te Wys Dat Ek Kan. My
34
Jonk Bly
Bpm 100. Released 22 June 2015. Album Donker Liefde. Sou N Feëprinses My Vra Wat My Grootste Wens Sou Wees. Sou Ek Reguit Vir Haar Sê Sonder Twyfel Sonder Vrees. Ek Wil Deur Die Lewe Gaan Met Net Een
35
Jy
Bpm 204. Released 1 Aug 2018. Album Ongekende Wêreld. Jy Met Die Wêreld Se Geheime In Jou Oë. Jy Wat Onwrikbaar In Die God Van Abraham Glo. Jou Hart Loop Oor Van Liefde Jou Hand Is Altyd Oop. Maar Jou
36
Jy Was Lief Vir My
Bpm 120. Released 26 June 2010. Album Supernova. Ons Liefde Was Die Sekelmaan. N Roos N Blom N Vreugdestraan. Nous My Nagte Koud En Leeg. N Doodloopstraat In Elke Steeg. Ons Oë Was Vol Verwondering. N
37
Langpad
Bpm 88. Released 1 Jan 2008. Album Nagmusiek. My Lyf Is N Langpad Waar Stippellyne Lê. En Agter Elke Katoog Lê My Sinne Half Gesê. My Hart Is N Landskap Met Wolke Pienk En Rooi. En Agter Elke Reënboog
38
Liefling
Bpm 120. Released 1 Aug 2018. Album Ongekende Wêreld. Liefling Jy Is Soos Die See Vir My. Ek Baljaar In Jou Dieptes Jou Liefde N Stroom. En Somtyds Wonder Ek Waar Gaan Ons Heen. Is Alles Net Fiksie Is
39
Miempie
Bpm 118. Released 1 Aug 2018. Album Ongekende Wêreld. Miempie Woon In Bettiesbaai. Van Buite Lyk Haar Lewe Saai. Miempie Werk In Die Poskantoor. Sy Perm Haar Hare Tuis Sy Bly Langs N Tehuis. En Sing S
40
Mooiweer
Bpm 78. Released 13 June 2020. Album Vasbyt. Daars Tye Van Mooiweer. Blou Lug Bo N Gladde See. Meeue Vlieg Hoog Verby. Waar Kan Jy Beter Kry. Dan Draai Die Gety Alweer. Die Hael Val Om My Neer. Dit Do