Chordyes

Sien Jy Nou

أوتار الجيتار وكلمات أغنية Sien Jy Nou بواسطة Emile Minnie بمقام G

Bpm:      102
Released: 26 May 2006
Album:    Dagbreek

Capo: No

Intro
Gm  F
Gm  F

Verse 1
My GmVere Word Gepluk, Meneer,
My GmWoorde Word Gesluk, Meneer,
My FArm Word Gedraai, Meneer,
My FKinders Afgemaai, Meneer,
My GmWese Word Geruk, Meneer,
My GmMense Gaan Gebuk, Meneer,
My FVryheid Word Verswelg, Meneer,
My FSkuld Word Nooit Gedelg, Meneer,

Verse 2
Die GmLiefde Het Gewyk, Meneer,
Dis GmHaat Net Waar Jy Kyk, Meneer,
My FDae Word Stadig Afgetel En,
FElkeen Bring 'N Nuwe Hel,
My GmDeure Word Gesluit, Meneer,
My GmSpore Word Gestuit, Meneer,
My FStem Is 'N Masjiengeweer,
MenFeer.

Chorus
Sien Jy GmNou? Gm​
Sien Jy FNou?F​
Sien Jy GmNou? Gm​
Sien Jy FNou?F​

Verse 3
My GmStrome Is Nou Stil, Meneer,
My GmMense Het Geen Wil, Meneer,
My FDiere Lê Vermink, Meneer,
My FBeker Is Geskink, Meneer,
My GmLand Is Kaal Geskeer, Meneer,
GeGmstroop Voor Ek Kon Keer, Meneer,
Met FHande Skurf En Kaal Sê Ek:
MeFneer.

Chorus
Sien Jy GmNou? Gm​
Sien Jy FNou?F​
Sien Jy GmNou? Gm​
Sien Jy FNou?F​

Verse 4
My GmHart Is 'N Hotel, Meneer,
Jou GmSente Vir My Vel, Meneer,
My FKop 'N Katedraal Waar My,
VerFlede Doelloos Dwaal, Meneer,
Die GmVensters Tot My Siel, Meneer,
Is GmStukkend En Verniel, Meneer,
My FLied Weerklink Vir Ewig In Die Niet.

Chorus
Sien Jy GmNou? Gm​
Sien Jy FNou?F​
Sien Jy GmNou? Gm​
Sien Jy FNou?F​

Verse 5
Sien Jy GmNou?
(My GmVere Word Gepluk, Meneer,
My GmWoorde Word Gesluk, Meneer),
Sien Jy FNou?
(My FArm Word Gedraai, Meneer,
My FKinders Afgemaai, Meneer),
Sien Jy GmNou?
(My GmWese Word Geruk, Meneer,
My GmMense Gaan Gebuk, Meneer),
Sien Jy FNou?
(My FVryheid Word Verswelg, Meneer,
My FSkuld Word Nooit Gedelg, Meneer),
Sien Jy GmNou?
(Die GmLiefde Het Gewyk, Meneer,
Dis GmHaat Net Waar Jy Kyk, Meneer),
Sien Jy FNou?
(My FDae Word Stadig Afgetel En,
FElkeen Bring 'N Nuwe Hel),
Sien Jy GmNou?
(My GmDeure Word Gesluit, Meneer,
My GmSpore Word Gestuit, Meneer),
Sien Jy FNou?
(My FStem Is 'N Masjiengeweer, Meneer,
My FStem Is 'N Masjiengeweer),

Outro
My GmHart Is 'N Hotel, Meneer,
Jou GmSente Vir My Vel, Meneer,
My FKop 'N Katedraal Waar My,
VerFlede Doelloos Dwaal, Meneer,
Die GmVensters Tot My Siel, Meneer,
Is GmStukkend En Verniel, Meneer,
My FLied Weerklink Vir Ewig In Die FNiet.
متوفر أيضاً بمقام: Am (المقام الأصلي) C D E

FAQ

ما هي أوتار أغنية Sien Jy Nou؟

أوتار أغنية Sien Jy Nou هي: Gm, F

ما هو المفتاح الأصلي لأغنية Sien Jy Nou؟

المفتاح الأصلي هو Am.

ما هي صعوبة عزف أغنية Sien Jy Nou؟

مستوى الصعوبة هو Beginner.

هل يمكنني عزف Sien Jy Nou في مفتاح آخر؟

نعم. يمكنك تغيير مفتاح الأغنية إلى أي مفتاح باستخدام ميزة النقل (transpose).

هل يمكن عزف Sien Jy Nou على جيتار أكوستيك؟

نعم. الأوتار مناسبة لكل من الجيتار الأكوستيك والكهربائي.

هل يمكنني عزف Sien Jy Nou على اليوكوليلي؟

يمكن عزف أوتار Sien Jy Nou على الجيتار أو اليوكوليلي، باستخدام أشكال الأوتار الخاصة بكل آلة.

كم عدد الأوتار المستخدمة في Sien Jy Nou؟

أغنية Sien Jy Nou تستخدم 2 أوتار: Gm, F

ما هي أسهل طريقة لعزف Sien Jy Nou؟

يمكنك استخدام ميزة النقل (transpose) لتغيير المفتاح إلى مفتاح يناسب نطاقك الصوتي أو استخدام أشكال أوتار أسهل.

في أي عقد صدرت أغنية Sien Jy Nou؟

صدرت أغنية Sien Jy Nou في عقد 2000. شاهد المزيد من أغاني عقد 2000 هنا

هل توجد نسخ أسهل من الأوتار لأغنية Sien Jy Nou؟

نعم. اضغط على زر التبسيط لتحويل أوتار Sien Jy Nou إلى نسخة مناسبة للمبتدئين - يزيل هذا الامتدادات المتقدمة مثل maj7 وm7 والتسعات دون تغيير مقام الأغنية أو تسلسل أوتارها.

0.3x