Bpm: 102 Released: 26 May 2006 Album: Dagbreek Capo: No Intro Cm A# Cm A# Verse 1 My CmVere Word Gepluk, Meneer, My CmWoorde Word Gesluk, Meneer, My A#Arm Word Gedraai, Meneer, My A#Kinders Afgemaai, Meneer, My CmWese Word Geruk, Meneer, My CmMense Gaan Gebuk, Meneer, My A#Vryheid Word Verswelg, Meneer, My A#Skuld Word Nooit Gedelg, Meneer, Verse 2 Die CmLiefde Het Gewyk, Meneer, Dis CmHaat Net Waar Jy Kyk, Meneer, My A#Dae Word Stadig Afgetel En, A#Elkeen Bring 'N Nuwe Hel, My CmDeure Word Gesluit, Meneer, My CmSpore Word Gestuit, Meneer, My A#Stem Is 'N Masjiengeweer, MenA#eer. Chorus Sien Jy CmNou? Cm Sien Jy A#Nou? A# Sien Jy CmNou? Cm Sien Jy A#Nou? A# Verse 3 My CmStrome Is Nou Stil, Meneer, My CmMense Het Geen Wil, Meneer, My A#Diere Lê Vermink, Meneer, My A#Beker Is Geskink, Meneer, My CmLand Is Kaal Geskeer, Meneer, GeCmstroop Voor Ek Kon Keer, Meneer, Met A#Hande Skurf En Kaal Sê Ek: MeA#neer. Chorus Sien Jy CmNou? Cm Sien Jy A#Nou? A# Sien Jy CmNou? Cm Sien Jy A#Nou? A# Verse 4 My CmHart Is 'N Hotel, Meneer, Jou CmSente Vir My Vel, Meneer, My A#Kop 'N Katedraal Waar My, VerA#lede Doelloos Dwaal, Meneer, Die CmVensters Tot My Siel, Meneer, Is CmStukkend En Verniel, Meneer, My A#Lied Weerklink Vir Ewig In Die Niet. Chorus Sien Jy CmNou? Cm Sien Jy A#Nou? A# Sien Jy CmNou? Cm Sien Jy A#Nou? A# Verse 5 Sien Jy CmNou? (My CmVere Word Gepluk, Meneer, My CmWoorde Word Gesluk, Meneer), Sien Jy A#Nou? (My A#Arm Word Gedraai, Meneer, My A#Kinders Afgemaai, Meneer), Sien Jy CmNou? (My CmWese Word Geruk, Meneer, My CmMense Gaan Gebuk, Meneer), Sien Jy A#Nou? (My A#Vryheid Word Verswelg, Meneer, My A#Skuld Word Nooit Gedelg, Meneer), Sien Jy CmNou? (Die CmLiefde Het Gewyk, Meneer, Dis CmHaat Net Waar Jy Kyk, Meneer), Sien Jy A#Nou? (My A#Dae Word Stadig Afgetel En, A#Elkeen Bring 'N Nuwe Hel), Sien Jy CmNou? (My CmDeure Word Gesluit, Meneer, My CmSpore Word Gestuit, Meneer), Sien Jy A#Nou? (My A#Stem Is 'N Masjiengeweer, Meneer, My A#Stem Is 'N Masjiengeweer), Outro My CmHart Is 'N Hotel, Meneer, Jou CmSente Vir My Vel, Meneer, My A#Kop 'N Katedraal Waar My, VerA#lede Doelloos Dwaal, Meneer, Die CmVensters Tot My Siel, Meneer, Is CmStukkend En Verniel, Meneer, My A#Lied Weerklink Vir Ewig In Die NA#iet.
FAQ
ما هي أوتار أغنية Sien Jy Nou؟
أوتار أغنية Sien Jy Nou هي: Cm, A#
ما هو المفتاح الأصلي لأغنية Sien Jy Nou؟
المفتاح الأصلي هو Am.
ما هي صعوبة عزف أغنية Sien Jy Nou؟
مستوى الصعوبة هو Beginner.
هل يمكنني عزف Sien Jy Nou في مفتاح آخر؟
نعم. يمكنك تغيير مفتاح الأغنية إلى أي مفتاح باستخدام ميزة النقل (transpose).
هل يمكن عزف Sien Jy Nou على جيتار أكوستيك؟
نعم. الأوتار مناسبة لكل من الجيتار الأكوستيك والكهربائي.
هل يمكنني عزف Sien Jy Nou على اليوكوليلي؟
يمكن عزف أوتار Sien Jy Nou على الجيتار أو اليوكوليلي، باستخدام أشكال الأوتار الخاصة بكل آلة.
كم عدد الأوتار المستخدمة في Sien Jy Nou؟
أغنية Sien Jy Nou تستخدم 2 أوتار: Cm, A#
ما هي أسهل طريقة لعزف Sien Jy Nou؟
يمكنك استخدام ميزة النقل (transpose) لتغيير المفتاح إلى مفتاح يناسب نطاقك الصوتي أو استخدام أشكال أوتار أسهل.
في أي عقد صدرت أغنية Sien Jy Nou؟
صدرت أغنية Sien Jy Nou في عقد 2000. شاهد المزيد من أغاني عقد 2000 هنا
هل توجد نسخ أسهل من الأوتار لأغنية Sien Jy Nou؟
نعم. اضغط على زر التبسيط لتحويل أوتار Sien Jy Nou إلى نسخة مناسبة للمبتدئين - يزيل هذا الامتدادات المتقدمة مثل maj7 وm7 والتسعات دون تغيير مقام الأغنية أو تسلسل أوتارها.
وترات الغيتار
Cm
A#
Capo · play original chords