Bpm: 110 Released: 30 April 2026 Album: Wagtende Nasie Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Capo: No Intro G B7 Em C G B7 Em C Verse 1 Ons GLand Is ‘N Mengelmoes Van Kleur, B7Bruin En Wit, Swart En Geel, Ons EmStaan As ‘N Nasie In Ons Fleur. CGee My Jou Hand En Kom Ons Deel, GKom Ons Maak Ons Koppe Oop En Voel B7Hoe Ons Bure Se Skoene Loop, EmKom Ons Laat Ons Harte Praat. CEk Sê Jou Wat: CVolg My Raad. Chorus GHey Man, Kom Staan Hier DBy My, Man, Kom Ons Los GAl Ons Klein Verskilletjies Nou DEenkant, Ja En, GHey Man, Als Is ODk, Man, Ons Het So GBaie In Gemeen, Laat Ons Nou DHande Vat, DJa. Verse 2 In G1994 Was Die Wêreld Stom. B7Almal Wou Vlug Vir Die Storm Wat Kom, Maar MaEmdiba Het Die Gees Gelei. CAlmal Gelyk, Ons Is Almal Vry, GNou Het Ons Die Gulde Kans. Sal B7Ons As ‘N Nasie Saam Kan Dans? EmNou’s Die Tyd Vir Groot Jolyt. CEk Sê Jou Wat: CKapityt! Chorus GHey Man, Kom Staan Hier DBy My, Man, Kom Ons Los GAl Ons Klein Verskilletjies Nou DEenkant, Ja En, GHey Man, Als Is ODk, Man, Ons Het So GBaie In Gemeen, Laat Ons Nou DHande Vat, DJa. Bridge EmSoms Is Die Stormwolke Swaar As Die BDonder En Blits Nie Wil Bedaar Nie, Die EmPetrol Styg, Die Rand Val, Die AmKinders Huil En Die Kos Is Nie Gaar Nie, CSoms Wil ‘N Mens Die Handdoek En Die GEend Ingooi, F#mStap Dan Na Jou Buurman Om Hom UBit Te NoDoi . . .. Chorus GHey Man, Kom Staan Hier DBy My, Man, Kom Ons Los GAl Ons Klein Verskilletjies Nou DEenkant, Ja En, GHey Man, Als Is ODk, Man, Ons Het So GBaie In Gemeen, Laat Ons Nou DHande Vat, DJa. Chorus AHey Man, Kom Staan Hier EBy My, Man, Kom Ons Los AAl Ons Klein Verskilletjies Nou EEenkant, Ja En, AHey Man, Als Is OEk, Man, Ons Het So ABaie In Gemeen, Laat Ons Nou EHande Vat, EJa. Outro AHey Man, Kom Staan Hier EBy My, Man, Kom Ons Los AAl Ons Klein Verskilletjies Nou EEenkant, Ja En, AHey Man, Als Is OEk, Man, Ons Het So ABaie In Gemeen, Laat Ons Nou EHande Vat, EJa. A*
FAQ
Saamstaanliedjie 的和弦是什么?
Saamstaanliedjie 的和弦是:G, B7, Em, C, D, B, Am, F#m, A, E
Saamstaanliedjie 的原调是什么?
原调是 C。
弹奏 Saamstaanliedjie 的难度如何?
难度级别是 Advanced。
我可以用其他调弹奏 Saamstaanliedjie 吗?
可以。您可以使用变调功能将歌曲变调到任何调。
Saamstaanliedjie 可以在木吉他上弹奏吗?
可以。这些和弦适用于木吉他和电吉他。
我可以在尤克里里上弹奏 Saamstaanliedjie 吗?
Saamstaanliedjie 的和弦可以在吉他或尤克里里上演奏,只需使用各自乐器对应的和弦指法即可。
Saamstaanliedjie 使用了多少个和弦?
Saamstaanliedjie 使用了 10 个和弦:G, B7, Em, C, D, B, Am, F#m, A, E
弹奏 Saamstaanliedjie 最简单的方法是什么?
您可以使用变调功能将调更改为更适合您音域的调,或者使用更简单的和弦指法。
Saamstaanliedjie 是哪个年代创作的?
Saamstaanliedjie 创作于 2020年代。 点击这里查看更多 2020 的歌曲
Saamstaanliedjie 有没有更简单的和弦版本?
有。点击"简化"按钮可将 Saamstaanliedjie 的和弦转换为适合初学者的版本 - 会去掉 maj7、m7 和九和弦等进阶和弦扩展音,但不会改变歌曲的调性或和弦进行。