Bpm: 96 Released: 26 May 2006 Album: Dagbreek Capo: No Intro A E F#m D Verse 1 AWat Kan Ek Sê, Daar's 'N Knop In My Keel, EWat Kan Ek Skryf In Die Volgende Reël, Oh F#mWat Kan Ek Sê, Ek Is Klaar Gepraat, DWaar Gaan Ek Heen, Dis 'N Doodloopstraat. Verse 2 AWaar Is Die Vlam, Dis 'N Pikswart Pad, EWaar Is Die Lig, Dis 'N Duistere Gat, Oh F#mWie Kan My Red As Die Donker Daal? DWie Is Die Een Wat Vir My Kom Haal? Interlude A E F#m D Verse 3 Ek ALees Die Koerant, Dis Net Moord En Roof, Ek ELuister Die Nuus, Maar Ek Hou My Doof, Ek F#mSit Aan Die Kassie Dis 'N Groot Lawaai, DVat My Liewer Op 'N Kaapse Draai. Verse 4 AGee My Die Wind, Gee My Die Son, EGee My Die Reën As Die Winter Kom, Oh, F#mGee My Die Vlaktes In Die Ou Transvaal, DGee My Jou Liefde As Die Donker Daal. Interlude A E F#m D A E F#m D Verse 5 Ek AMis Jou Lag As Ek Grappies Maak, Ek EMis Jou Oë Wat Aan Die Hemel Raak, Ek F#mMis Jou Lyf Wat Myne Wil Hê, Ek DMis Jou Asem As Jy ELangs My Lê. Outro Want BJy Is Die Vlam Op 'N Pikswart Pad, F#Jy Is Die Lig In 'N Duistere Gat, Oh G#mJy Kan My Red As Die Donker Daal, EJy Is Die Een Wat Vir My Kom Haal, B Jy Kan My Kom F#Haal, Jy Kan My Kom G#mHaal, Jy Kan My Kom EHaal, Jy Kan My Kom BHaal, Jy Kan My Kom F#Haal, Jy Kan My Kom G#mHaal, Jy Kan My Kom EHaal, Jy Kan My Kom BHaal, Jy Kan My Kom F#Haal, Jy Kan My Kom G#mHaal, Jy Kan My Kom EHaal, Jy Kan My Kom BHaal, Jy Kan My Kom F#Haal, Jy Kan My Kom G#mHaal, Jy Kan My Kom EHaal, Jy Kan My BKry.
热门歌曲
相关歌曲
FAQ
Kry My 的和弦是什么?
Kry My 的和弦是:A, E, F#m, D, B, F#, G#m
Kry My 的原调是什么?
原调是 C。
弹奏 Kry My 的难度如何?
难度级别是 Intermediate。
我可以用其他调弹奏 Kry My 吗?
可以。您可以使用变调功能将歌曲变调到任何调。
Kry My 可以在木吉他上弹奏吗?
可以。这些和弦适用于木吉他和电吉他。
我可以在尤克里里上弹奏 Kry My 吗?
Kry My 的和弦可以在吉他或尤克里里上演奏,只需使用各自乐器对应的和弦指法即可。
Kry My 使用了多少个和弦?
Kry My 使用了 7 个和弦:A, E, F#m, D, B, F#, G#m
弹奏 Kry My 最简单的方法是什么?
您可以使用变调功能将调更改为更适合您音域的调,或者使用更简单的和弦指法。
Kry My 是哪个年代创作的?
Kry My 创作于 2000年代。 点击这里查看更多 2000 的歌曲
Kry My 有没有更简单的和弦版本?
有。点击"简化"按钮可将 Kry My 的和弦转换为适合初学者的版本 - 会去掉 maj7、m7 和九和弦等进阶和弦扩展音,但不会改变歌曲的调性或和弦进行。
吉他和弦
A
E
F#m
D
B
F#
G#m
Capo · play original chords