Chordyes

Ingrid

Emile Minnie 的 Ingrid G调吉他谱和歌词

Bpm:      115
Released: 30 April 2014
Album:    Wagtende Nasie

Note:    * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.

Capo: No

Intro
G
Cm  Cm
D#   Fm   AG7haha,
Cm  Cm
D#   Fm   AG7haha.

Verse 1
CmEk Sit In My See Spelonk,
Ek CmHou Jou Dop Uit My Seewier Tronk,
FmEen Nag Het Ek Ingeloop,
My G7Hart Was Koud En Sonder Hoop.

Verse 2
My CmEinde Kon Jy Maklik Raai,
My CmLyf In Seewier Toegedraai,
Is Ek FmRegtig Weg? Die Antwoord Is: “Nee”,
Ek A#Leef Vir Altyd In Die See.

Pre-Chorus
D#Rus En Vrede Vind Ek Hier,
Ek G7Ry Op Die Rug Van ‘N Waterdier,
My CmWêreldsmart Is Toe Geseël,
En A#Eindelik Is My Hart Weer Heel.

Chorus
Die D#Mis Kom Soggens Ingerol,
Ek G7Glimlag Breed, Want My Hart Is Vol,
Ek CmDuik Af In Die Silwer See,
Die A#Vrede Wat My “Dood” MA#y GeD#e . G7. .,
Die CmVrede Wat My “A#Dood” My GD#ee .G7 . .,
Die CmVrede Wat My “A#Dood” My GD#ee. G7​

Verse 3
My CmLewe Was ‘N Bitter Stryd,
Ek CmKen Die Pyn Van Eensaamheid,
Deur FmMense Keer Op Keer Verlaat,
Die G7Liefde Word Oornag Die Haat,

Verse 4
My CmVerse Was My Woord Kasteel,
My CmWonderwêreld Van Verbeel,
Maar FmEen Nag Het Hul My Kom Soek,
Die A#Branders Het My Naam Geroep.

Pre-Chorus
D#Rus En Vrede Vind Ek Hier,
Ek G7Ry Op Die Rug Van ‘N Waterdier,
My CmWêreldsmart Is Toe Geseël,
En A#Eindelik Is My Hart Weer Heel.

Chorus
Die D#Mis Kom Soggens Ingerol,
Ek G7Glimlag Breed, Want My Hart Is Vol,
Ek CmDuik Af In Die Silwer See,
Die A#Vrede Wat My “Dood” MA#y GeD#e . G7. .,
Die CmVrede Wat My “A#Dood” My GD#ee .G7 . .,
Die CmVrede Wat My “A#Dood” My GD#ee. G7​

Interlude
Cm  Cm
D#   Fm   AG7haha,
Cm  Cm
D# Fm  A#

Pre-Chorus
D#Rus En Vrede Vind Ek Hier,
Ek G7Ry Op Die Rug Van ‘N Waterdier,
My CmWêreldsmart Is Toe Geseël,
En A#Eindelik Is My Hart Weer Heel.

Outro
Die D#Mis Kom Soggens Ingerol,
Ek G7Glimlag Breed, Want My Hart Is Vol,
Ek CmDuik Af In Die Silwer See,
Die A#Vrede Wat My “Dood” MA#y GeD#e . G7. .,
Die CmVrede Wat My “A#Dood” My GD#ee .G7 . .,
Die CmVrede Wat My “A#Dood” My GD#ee .G7 . .,
Die CmVrede Wat My “A#Dood” My GD#ee .G7 . .,
Die CmVrede Wat My “A#Dood” My GD#ee.
其他调性版本: B (原调) C D E A

FAQ

Ingrid 的和弦是什么?

Ingrid 的和弦是:G, Cm, D#, Fm, G7, A#

Ingrid 的原调是什么?

原调是 B。

弹奏 Ingrid 的难度如何?

难度级别是 Intermediate。

我可以用其他调弹奏 Ingrid 吗?

可以。您可以使用变调功能将歌曲变调到任何调。

Ingrid 可以在木吉他上弹奏吗?

可以。这些和弦适用于木吉他和电吉他。

我可以在尤克里里上弹奏 Ingrid 吗?

Ingrid 的和弦可以在吉他或尤克里里上演奏,只需使用各自乐器对应的和弦指法即可。

Ingrid 使用了多少个和弦?

Ingrid 使用了 6 个和弦:G, Cm, D#, Fm, G7, A#

弹奏 Ingrid 最简单的方法是什么?

您可以使用变调功能将调更改为更适合您音域的调,或者使用更简单的和弦指法。

Ingrid 是哪个年代创作的?

Ingrid 创作于 2010年代。 点击这里查看更多 2010 的歌曲

Ingrid 有没有更简单的和弦版本?

有。点击"简化"按钮可将 Ingrid 的和弦转换为适合初学者的版本 - 会去掉 maj7、m7 和九和弦等进阶和弦扩展音,但不会改变歌曲的调性或和弦进行。

0.3x