Chordyes

Dit Is Die Liefde

Dit Is Die Liefde 的基础吉他和弦与歌词 - Emile Minnie

Bpm:      123
Released: 22 June 2015
Album:    Donker Liefde

Capo: No

Intro
G   G

Verse 1
Uit Die GHemel Val Die Druppels Saggies EmOm Ons Neer,
GDie Water Word ′N Stroom, Dit BmRaak Net Al Hoe EmMeer,
GStrome Vloei Saam En Word 'N EmRuisende Rivier,
GDie Water Les Ons Dors, Dit BmIs So Nodig EmHier.

Chorus
Dit Is Die GLiefde In Die CHart Van ′N GMan,
Wat Sy CWêreld VerGnuwe, Hom Laat AmUitroep: "Ek DKan!",
Dit Is Die GLiefde In Die CHart Van 'N GVrou,
Wat Haar CLewe Weer GHeelmaak, Wat Haar DWeer Laat VerGadd11trou.    G

Verse 2
GHoor Jy Die Ruising As Ons EmStemme Stiller Raak?
GDit Is Die Fluister Van Ons BmHarte Wat OntEmwaak,
GDie Dreuning Word 'N Koor Van EmStemme Wat Weerklink,
GEk Sien ′N Helder Toekoms BmIn Jou EmBlink.

Chorus
Dit Is Die GLiefde In Die CHart Van ′N GMan,
Wat Sy CWêreld VerGnuwe, Hom Laat AmUitroep: "Ek DKan!",
Dit Is Die GLiefde In Die CHart Van 'N GVrou,
Wat Haar CLewe Weer GHeelmaak, Wat Haar DWeer Laat VerGadd11trou.    G

Bridge
Die CWêreld Is GStukkend, GeDbroke, In GPyn,
CReik Uit Jou GHande En AmLaat Jou Lig DSkyn.D#

Chorus
Dit Is Die G#Liefde In Die C#Hart Van ′N G#Man,
Wat Sy C#Wêreld VerG#nuwe, Hom Laat A#mUitroep: "Ek D#Kan!",
Dit Is Die G#Liefde In Die C#Hart Van 'N G#Vrou,
Wat Haar C#Lewe Weer G#Heelmaak, Wat Haar A#mWeer Laat VerG#trou.

Outro
Dit Is Die G#Liefde In Die C#Hart Van ′N G#Kind,
Wat Die C#Sonlig Laat G#Deurbreek, Wat Die A#mDonker VerD#blind,
Dit Is Die G#Liefde In Die C#Hart Van 'N G#Mens,
Wat Die C#Lewe Weer G#Sin Gee Dis Wat D#Ek Vir Jou G#Wens,
Wat Die C#Lewe Weer G#Sin Gee Dis Wat D#Ek Vir Jou G#Wens,
Wat Die C#Lewe Weer G#Sin Gee Dis Wat D#Ek Vir Jou G#sus4Wens.    G   D#    G#
其他调性版本: C D E A

FAQ

Dit Is Die Liefde 的和弦是什么?

Dit Is Die Liefde 的和弦是:G, Em, Bm, C, Am, D, Gadd11, D#, G#, C#, A#m, G#sus4

Dit Is Die Liefde 的原调是什么?

原调是 G。

弹奏 Dit Is Die Liefde 的难度如何?

难度级别是 Advanced。

我可以用其他调弹奏 Dit Is Die Liefde 吗?

可以。您可以使用变调功能将歌曲变调到任何调。

Dit Is Die Liefde 可以在木吉他上弹奏吗?

可以。这些和弦适用于木吉他和电吉他。

我可以在尤克里里上弹奏 Dit Is Die Liefde 吗?

Dit Is Die Liefde 的和弦可以在吉他或尤克里里上演奏,只需使用各自乐器对应的和弦指法即可。

Dit Is Die Liefde 使用了多少个和弦?

Dit Is Die Liefde 使用了 12 个和弦:G, Em, Bm, C, Am, D, Gadd11, D#, G#, C#, A#m, G#sus4

弹奏 Dit Is Die Liefde 最简单的方法是什么?

您可以使用变调功能将调更改为更适合您音域的调,或者使用更简单的和弦指法。

Dit Is Die Liefde 是哪个年代创作的?

Dit Is Die Liefde 创作于 2010年代。 点击这里查看更多 2010 的歌曲

Dit Is Die Liefde 有没有更简单的和弦版本?

有。点击"简化"按钮可将 Dit Is Die Liefde 的和弦转换为适合初学者的版本 - 会去掉 maj7、m7 和九和弦等进阶和弦扩展音,但不会改变歌曲的调性或和弦进行。

0.3x