Released: 30 April 2014 Note: All These Songs Are Also On Ug As Individual Tabs. Most With Links To The Tabbed Version. Tabbed By 1. Wagtende Nasie 2:43 Doheuvel 2. Wolraad Woltemade 4:06 Doheuvel 3. Saamstaanliedjie 2:52 Doheuvel 4. Charlize 3:18 Doheuvel 5. Nataniël 2:21 Doheuvel 6. Evita 2:59 Doheuvel 7. Glenda 2:35 Doheuvel 8. Ingrid 2:43 Doheuvel 9. Saartjie 2:41 Doheuvel 10. Racheltjie De Beer 3:52 Doheuvel * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 1) Wagtende Nasie Capo: 3 fret Intro D Verse 1 Ek GmWag Vir Die Wekker Om My GmWakker Te Wroeg, Ek CmWag Vir Die Rooster Om My CmBrood Uit Te Spoeg, Ek FWag Vir My Kind, Ek FWag Vir Die Trein, D# En Ek SDidder Vir Die Groeiende OGm/A#nrus In My BrC/Eein. F# Verse 2 Ek GmWag Vir Die Melkman, Ek GmWag Vir My Pos, Ek CmWag In 'N Tou Om Te BeCmtaal Vir My Kos, Ek FWag Vir Die Nuus En Ek FWag Vir Die Weer, En DIn My Hart Kan Ek Die DWrewel Nie Meer DKeer Nie, Ons CmWag Vir Geboorte, Ons CmWag Vir Die Graf, Ons GmWag Vir Die Oordeel En Ons GmWag Vir Die Straf, En DDeur Dit Alles DBly Ons Bewus, Dat Ons Al GmVerder Dryf Van Die GEwige Rus. Verse 3 Ons CmWag Vir Herlewing, Ons CmWag Vir Die Vuur, So GmStaan Ons Afwagtend Na Die GmHemel En Tuur, Ons DWag Vir Profete, DTekens Van Bo, So C/EWag Ons Vir Iets Om In TeD Glo, Ons DIs 'N Wagtende GmNasie, (Die Mensdom Is CmMal), Ons Is 'N DWagtende GmNasie, (Waar's Die Spaceship Wat CmMy Moes Kom Haal?), Ons Is 'N DWagtende GmNasie, (Ons Wag Ons Lewens CmOm), Ons Is 'N DWagtende GmNasie, (GmWag Wag Wag Wag Wag Wag Wag Wag), (GWag Wag Wag Wag Wag Wag Wag Wag). Verse 4 Ons CmWag Vir Herlewing, Ons CmWag Vir Die Vuur, So GmStaan Ons Afwagtend Na Die GmHemel En Tuur, Ons DWag Vir Profete, DTekens Van Bo, So C/EWag Ons Vir Iets Om In TeF# Glo, Ons Is 'N DWagtende GmNasie, (Die Mensdom Is CmMal), Ons Is 'N DWagtende GmNasie, (Waar's Die Spaceship Wat CmMy Moes Kom Haal?), Ons Is 'N DWagtende GmNasie, (Ons Wag Ons Lewens CmOm), Ons Is 'N DWagtende GmNasie, (GmWag Wag Wag Wag Wag Wag Wag Wag), (GWag Wag Wag Wag Wag Wag Wag Wag). Instrumental Cm Gm D Gm Cm Gm D Gm Outro Ons CmWag Vir Herlewing, Ons CmWag Vir Die Vuur, So GmStaan Ons Afwagtend Na Die GmHemel En Tuur, Ons DWag Vir Profete, DTekens Van Bo, So C/EWag Ons Vir Iets Om In TeF# Glo, Ons Is 'N DWagtende GmNasie, (Wagtende Wagtende WagtenCmde Wagtende), Ons Is 'N DWagtende GmNasie, (Wagtende Wagtende WagtenCmde Wagtende), Ons Is 'N DWagtende GmNasie, (Wagtende Wagtende WagtenCmde Wagtende), Ons Is 'N DWagtende GmNasie, (Wagtende Wagtende Wagtend GmWag). * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 2) Wolraad Woltemade Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Capo: No Intro Dm A7 F Gm A A7 Dm A7 Dm A7 F Gm A A7 Dm A Verse 1 Ons DmSkip Gaan Ten Gronde, Dit A7Blits En Dit Donder, Die PaFniek En Die Chaos Is ‘N A7Ysterhand, Wat DmKlem Om My Hart, Wat My GeA7bede Tart, Ek FSien Hoe Ek Sterf In ‘N A7Vreemde Land, A#Is Daar ‘N Uitkoms, Of Is Dit Die Einde Vir MDmy? Dm A#Is Daar ‘N Uitkoms, Of Is Dit Die Einde Van MAsus4y? A Chorus GmWolraad Woltemade, Jou DmPerd Klief Deur Die Water, Jou A7Hande Reik Uit DmNa My Toe, Maar GmWolraad Woltemade, Ek DmWorstel In Die Water, Ek A7Sink, Jy Sien Die Vrees In My DmOë. Interlude Dm A7 F Gm A A7 Dm A7 Verse 2 Die DmLig Is ‘N Lem Wat A7Deur My Sny, My FAsem Word Rotse A7Binne My, Die DmLas Is Te Swaar, Ons A7Trek Jou Saam, Die FHalf-Verdrinktes A7Roep Jou Naam, A#Is Daar ‘N Uitkoms, Of Is Dit Die Einde Vir MDmy? Dm A#Is Daar ‘N Uitkoms, Of Is Dit Die Einde Van MAsus4y? A Chorus GmWolraad Woltemade, Jou DmPerd Klief Deur Die Water, Jou A7Hande Trek Jou DmOnder Toe, En GmWolraad Woltemade, Jy DmWorstel In Die Water, Jy A7Sink, Jy Sien Die Vrees In My DmOë. Interlude Dm A7 F Gm A A7 Dm A7 Verse 3 Die DmStorm Is Klaar, Die A7Golwe Bedaar, En DmStilte Hang Oor A7Elke Hoof, Vir DmWolraad En Elke A7Man En Vrou, Die DmLewe So Gou A7Uitgedoof, A#Daar Was Geen Uitkoms, Dit Was Die Einde Vir JDmou, Dm A#Daar Was Geen Uitkoms, Dit Was Die Einde Vir JAsus4ou, A Outro GmWolraad Woltemade, Jou DmPerd Klief Deur Die Water, En A7So Word Jy Ons DmLand Se Held, Maar GmWolraad Woltemade, Jy DmTuimel Deur Die Water, Jy A7Sink, N.c. En Daar Is Lig In Jou Oë, GmWolraad Woltemade, Jou DmPerd Klief Deur Die Water, En A7So Word Jy Ons DmLand Se Held, Maar GmWolraad Woltemade, Jy DmTuimel Deur Die Water, Jy A7Sink, N.c. En Daar Is Lig In Jou Oë, GmWolraad Woltemade, Jou DmPerd Klief Deur Die Water, En A7So Word Jy Ons DmLand Se Held, Maar GmWolraad Woltemade, Jy DmTuimel Deur Die Water, Jy A7Sink, N.c. En Daar Is Lig In Jou Oë, GmWolraad Woltemade, Jou DmPerd Klief Deur Die Water, En A7So Word Jy Ons DmLand Se Held, Maar GmWolraad Woltemade, Jy DmTuimel Deur Die Water, Jy A7Sink, En Daar Is Lig In Jou DmOë. A A7 Dm * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 3) Saamstaanliedjie Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Capo: No Intro A# D7 Gm D# A# D7 Gm D# Verse 1 Ons A#Land Is ‘N Mengelmoes Van Kleur, BD7ruin En Wit, Swart En Geel, Ons GmStaan As ‘N Nasie In Ons Fleur. D#Gee My Jou Hand En Kom Ons Deel, A#Kom Ons Maak Ons Koppe Oop En Voel HD7oe Ons Bure Se Skoene Loop, GmKom Ons Laat Ons Harte Praat. D#Ek Sê Jou Wat: VD#olg My Raad. Chorus A#Hey Man, Kom Staan Hier BFy My, Man, Kom Ons Los A#Al Ons Klein Verskilletjies Nou EFenkant, Ja En, A#Hey Man, Als Is OkF, Man, Ons Het So A#Baie In Gemeen, Laat Ons Nou HFande Vat, JFa. Verse 2 In A#1994 Was Die Wêreld Stom. AD7lmal Wou Vlug Vir Die Storm Wat Kom, Maar MaGmdiba Het Die Gees Gelei. D#Almal Gelyk, Ons Is Almal Vry, A#Nou Het Ons Die Gulde Kans. Sal OD7ns As ‘N Nasie Saam Kan Dans? GmNou’s Die Tyd Vir Groot Jolyt. D#Ek Sê Jou Wat: KD#apityt! Chorus A#Hey Man, Kom Staan Hier BFy My, Man, Kom Ons Los A#Al Ons Klein Verskilletjies Nou EFenkant, Ja En, A#Hey Man, Als Is OkF, Man, Ons Het So A#Baie In Gemeen, Laat Ons Nou HFande Vat, JFa. Bridge GmSoms Is Die Stormwolke Swaar As Die DDonder En Blits Nie Wil Bedaar Nie, Die GmPetrol Styg, Die Rand Val, Die CmKinders Huil En Die Kos Is Nie Gaar Nie, D#Soms Wil ‘N Mens Die Handdoek En Die EA#end Ingooi, AmStap Dan Na Jou Buurman Om Hom DUit Te NFooi . . .. Chorus A#Hey Man, Kom Staan Hier BFy My, Man, Kom Ons Los A#Al Ons Klein Verskilletjies Nou EFenkant, Ja En, A#Hey Man, Als Is OkF, Man, Ons Het So A#Baie In Gemeen, Laat Ons Nou HFande Vat, JFa. Chorus CHey Man, Kom Staan Hier GBy My, Man, Kom Ons Los CAl Ons Klein Verskilletjies Nou GEenkant, Ja En, CHey Man, Als Is OGk, Man, Ons Het So CBaie In Gemeen, Laat Ons Nou GHande Vat, GJa. Outro CHey Man, Kom Staan Hier GBy My, Man, Kom Ons Los CAl Ons Klein Verskilletjies Nou GEenkant, Ja En, CHey Man, Als Is OGk, Man, Ons Het So CBaie In Gemeen, Laat Ons Nou GHande Vat, GJa. C* * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 4) Charlize Capo: 3 fret Intro Gm D/F# F C/E D# A#/D A7 D Verse 1 As Die GmLig Verdof Op Jou DMooi Gesig, As Die FFokus Skuif Na Die C/EVolgende Berig, As Jy D#Huis Toe Ry Aan Die VerkA#/Deerde Kant, A7Mis Jy Jou SuiderDland? Verse 2 As GmAlmal Uiteindelik 'N DStukkie Van Jou Het, As Jy Die FLeuen Verstaan: "Om 'N C/ESter Te Wees Is Pret", D#Raak Dit Dan Stil En EA#/Densaam Aan Jou Kant? A7Mis Jy Jou SuiderDland? Chorus CmMis Jy Die Reën Wat Op Die A#Wynland Val, Die DBranders Wat Dreun In Die GmOos-Kaap En NaF/Atal, Die CmVrystaat Se Stilte, Die A#Hoëveld Se Dans, DMis Jy Die Afrikaans? Verse 3 As Die GmRooi Tapyt Se DRooi Verbleik, As Die FDroom Van Rus En C/EVrede Jou Ontwyk, D#Voel Jy Nog Steeds Jou BA#/Dloed Se Band? A7Mis Jy Jou SuiderDland? Verse 4 As Jy GmLees Van Al Die DDrama Hier, Hier'sF Meer Aksie As In C/EMad Max 4, D#Voel Jy Die EmpatA#/Die Wat Brand? A7Mis Jy Jou SuiderDland? Chorus CmMis Jy Die Reën Wat Op Die A#Wynland Val, Die DBranders Wat Dreun In Die GmOos-Kaap En NaF/Atal, Die CmVrystaat Se Stilte, Die A#Hoëveld Se Dans, DMis Jy Die Afrikaans? Bridge Die CmOnreg Wat Hier Teen Die A#Hemel Uitbasuin, Die DSwaarde Wat Kruis In GmEden Se Tuin, F/A Die CmKaarte Wat Val, Die A#Poppe Wat Dans, DMis Jy Die Afrikaans? Instrumental Gm D/F# F C/E D# A#/D A7 D Gm D/F# F C/E D# A#/D A7 D Chorus CmMis Jy Die Reën Wat Op Die A#Wynland Val, Die DBranders Wat Dreun In Die GmOos-Kaap En NaF/Atal, Die CmVrystaat Se Stilte, Die A#Hoëveld Se Dans, DMis Jy Die Afrikaans? Outro Die CmOnreg Wat Hier Teen Die A#Hemel Uitbasuin, Die DSwaarde Wat Kruis In GmEden Se F/ATuin, Die CmKaarte Wat Val, Die A#Poppe Wat Dans, DMis Jy Die Afrikaans? Die AfriGmkaans. * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 5) Nathaniël Capo: No Intro A# A# Verse 1 A#Wie Is Die Man Wat KFaalkop IDs? Wat Sy GmMure Wit Verf En 'N FFees Opdis, A#Wie Is Die Man Wat SFtories SDkryf? Wat Die GmWêreld Inkleur En Die FGrys Verdryf. Chorus NaA#taniël, NatFaniël, Jy GmDokter Ons Weer Reg Met 'N FHumor Pil, NaA#taniël, NatFaniël, Jou D#Wysheid Maak Die WFindlawaaie SA#sus4til. A# Verse 2 A#Dancing With John, The HFong Kong KDiss, NaGmtaniël Kook, Dit FKan Jy Nie Mis Nie, A#Oopmond En Rubber, Die KFaalkop JoernDaal, MarGmia, Maria, Ken FJy Die Verhaal? Chorus NaA#taniël, NatFaniël, Jy GmDokter Ons Weer Reg Met 'N FHumor Pil, NaA#taniël, NatFaniël, Jou D#Wysheid Maak Die WFindlawaaie SA#sus4til. A# Bridge En GmTussen Die Lag Deur DPink Ons 'N Traan, Vir Die D#Lief En Die Leed Van Ons BFrose Bestaan, En GmSak Die Gordyn, Sê Ek DDankie Aan Jou, Jou D#Kuns Is Soos Kos Wat My SFiel Onderhou. F Chorus NaA#taniël, NatFaniël, Jy GmDokter Ons Weer Reg Met 'N FHumor Pil, NaA#taniël, NatFaniël, Jou D#Wysheid Maak Die WFindlawaaie SA#sus4til. A# Chorus NaCtaniël, NaGtaniël, Jy AmDokter Ons Weer Reg Met 'N GHumor Pil, NaCtaniël, NaGtaniël, Jou FWysheid Maak Die GWindlawaaie Csus4Stil. C Outro NaDtaniël, NaAtaniël, Jy BmDokter Ons Weer Reg Met 'NA Humor Pil, NaDtaniël, NaAtaniël, Jou GWysheid Maak Die AWindlawaaie Dsus4Stil, D Jou GWysheid Maak Die AWindlawaaie Dsus4Stil, D Jou GWysheid Maak Die AWindlawaaie Dsus4Stil. D D * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 6) Evita Capo: No Intro D# A# F A# F Verse 1 A#Stem Vir EvF/Aita, DoyGmenne Van Ons VDm/Folk, In D#Sequins En HFakke DGmraai Sy Die DDm/Folk, Uit A#Vrystaatse VF/Alaktes HGmet Sy Wyd GebDm/Flom, Sy D#Dra Die VFryheidslig AlA#sus4om. A# Chorus A#Evita RegFeer, SGm7taatsmanne EA#er, Haar D#Woorde, Haar DA#ade, Hul KoCmm Terug Vir MeFadd11er, F “A#Sit, Eet En PF/Araat”, EvGm7ita Se RA#aad, En D#Skep Nog BobA#otie OpFadd11 HeFter DaA#sus4ad. A# Verse 2 A#Stem Vir EvF/Aita, DGmarling Se TDm/Frots, BaD#peti KoswFeti Se RGm7edding En RDm/Fots, A#Saam Met Oom HF/Aasie, De KGmock En Winnie-JDm/Feanne, D# F A#sus4 A# Staan ons op en sing ons saam : Chorus A#Evita RegFeer, SGm7taatsmanne EA#er, Haar D#Woorde, Haar DA#ade, Hul KoCmm Terug Vir MeFadd11er, F “A#Sit, Eet En PF/Araat”, EvGm7ita Se RA#aad, En D#Skep Nog BobA#otie OpFadd11 HeFter DaA#sus4ad. A# Verse 3 A#Stem Vir EvF/Aita, HeldGmin Van Ons LDm/Fand, D#Sy’s Nou ‘N GFogo, Maar SGm7teeds Aan Die BDm/Frand, ‘N A#Lewende LegF/Aende, En AGmgter Haar BDm/Fril, D#Wink Sy Vir Die GFroot KrokodA#sus4il. A# Chorus EA#vita RegFeer, SGm7taatsmanne EA#er, Haar D#Woorde, Haar DA#ade, Hul KoCmm Terug Vir MeFadd11er, F “A#Sit, Eet En PF/Araat”, EvGm7ita Se RA#aad, En D#Skep Nog BobA#otie OpFadd11 HeFter DaA#sus4ad. A# Chorus EA#vita RegFeer, SGm7taatsmanne EA#er, Haar D#Woorde, Haar DA#ade, Hul KoCmm Terug Vir MeFadd11er, F “A#Sit, Eet En PF/Araat”, EvGm7ita Se RA#aad, En D#Skep Nog BobA#otie OpFadd11 HeFter DaA#sus4ad. (EviA#ta, . . . ) Outro ECvita ReGgeer, FStaatsmanne CEer, Haar FWoorde, Haar CDade, Hul DmKom Terug Vir Gsus4Meer, G “CSit, Eet En GPraat”, EFvita Se CRaad, En FSkep Nog BoCbotie Gsus4Op GHeter Csus4Daad. (Evita,C . . . ) C * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 7) Glenda Capo: No Intro F C A# C F C A# C F Verse 1 FGlenda, Glenda, CJy's Die Vrou, Wat 'N A#Luislang Om Haar DCye Vou, FGlenda, Glenda, CJy's Die Een, Jy Kry A#Man En Muis Weer MCooi Op Die BFeen Verse 2 FOp Klub MarraCkesh Se Vloer, Staan Die A#Wêreld Stil As Jy Jou LCyfie Roer, FBuite Word Daar CWoes Betoog, Maar Jy A#Lig Jou Been En SCpring Met 'N BFoog. Chorus FGlenda, A#Glenda, GBmlenda, CGlenda, AGlenda, DmGlenda, CGlenda, AFha. Interlude F C A# C F C A# C Fadd11 F Verse 3 FOupa, Oupa, JCy's Die Slang, Wat Om A#Glenda Kemp Se MCagie Hang, FOupa, Oupa, CJy's Die Een, Jy Kry A#Man En Muis Weer MCooi Op Die BFeen. Verse 4 FEen Aand Tydens CGroot Jolyt, Het A#Oupa Haar Aan Die WCang Gebyt, Haar FLip Was Seer, Haar CWang Was Gaar, En Vir A#Oupa Was Sy TCoe Sommer NFaar. Chorus FOupa, A#Oupa, OBmupa, COupa, AOupa, DmOupa, COupa, FAha. A# F Interlude F C A# C F C A# C Fadd11 F F C A# C F C A# C Fadd11 F Verse 5 FOupa's Nou In CEngeland, En A#Glenda Bid Lat Die BCsus4iesies BCrand, Gaan FLees Haar Blog, Haar CHond Is Dood, Maar A#Glenda Preek Die LCewende WFadd11oord. F Outro FGlenda, A#Glenda, GBmlenda, CGlenda, AGlenda, DmGlenda, CGlenda, AFha, FGlenda, A#Glenda, GBmlenda, CGlenda, AGlenda, DmGlenda, CGlenda, AFha, FGlenda, A#Glenda, GBmlenda, CGlenda, AGlenda, DmGlenda, CGlenda, AFha. * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 8) Ingrid Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Capo: No Intro A Dm Dm F Gm A7Ahaha, Dm Dm F Gm A7Ahaha. Verse 1 DmEk Sit In My See Spelonk, Ek DmHou Jou Dop Uit My Seewier Tronk, GmEen Nag Het Ek Ingeloop, My A7Hart Was Koud En Sonder Hoop. Verse 2 My DmEinde Kon Jy Maklik Raai, My DmLyf In Seewier Toegedraai, Is Ek GmRegtig Weg? Die Antwoord Is: “Nee”, Ek CLeef Vir Altyd In Die See. Pre-Chorus FRus En Vrede Vind Ek Hier, Ek A7Ry Op Die Rug Van ‘N Waterdier, My DmWêreldsmart Is Toe Geseël, En CEindelik Is My Hart Weer Heel. Chorus Die FMis Kom Soggens Ingerol, Ek A7Glimlag Breed, Want My Hart Is Vol, Ek DmDuik Af In Die Silwer See, Die CVrede Wat My “Dood” CMy FGeeA7 . . ., Die DmVrede Wat My “CDood” My FGeeA7 . . ., Die DmVrede Wat My “CDood” My FGeeA7. Verse 3 My DmLewe Was ‘N Bitter Stryd, Ek DmKen Die Pyn Van Eensaamheid, Deur GmMense Keer Op Keer Verlaat, Die A7Liefde Word Oornag Die Haat, Verse 4 My DmVerse Was My Woord Kasteel, My DmWonderwêreld Van Verbeel, Maar GmEen Nag Het Hul My Kom Soek, Die CBranders Het My Naam Geroep. Pre-Chorus FRus En Vrede Vind Ek Hier, Ek A7Ry Op Die Rug Van ‘N Waterdier, My DmWêreldsmart Is Toe Geseël, En CEindelik Is My Hart Weer Heel. Chorus Die FMis Kom Soggens Ingerol, Ek A7Glimlag Breed, Want My Hart Is Vol, Ek DmDuik Af In Die Silwer See, Die CVrede Wat My “Dood” CMy FGeeA7 . . ., Die DmVrede Wat My “CDood” My FGeeA7 . . ., Die DmVrede Wat My “CDood” My FGeeA7. Interlude Dm Dm F Gm A7Ahaha, Dm Dm F Gm C Pre-Chorus FRus En Vrede Vind Ek Hier, Ek A7Ry Op Die Rug Van ‘N Waterdier, My DmWêreldsmart Is Toe Geseël, En CEindelik Is My Hart Weer Heel. Outro Die FMis Kom Soggens Ingerol, Ek A7Glimlag Breed, Want My Hart Is Vol, Ek DmDuik Af In Die Silwer See, Die CVrede Wat My “Dood” CMy FGeeA7 . . ., Die DmVrede Wat My “CDood” My FGeeA7 . . ., Die DmVrede Wat My “CDood” My FGeeA7 . . ., Die DmVrede Wat My “CDood” My FGeeA7 . . ., Die DmVrede Wat My “CDood” My FGee. * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 9) Saartjie Chords G6 320000 Capo: No Intro Gm Dm A7 Dm Gm Dm A7 Dm Verse 1 GmWie Is Die Meisie Met Die DmSagte Stem? As A7Jy Haar Hoor, Sal DmJy Haar Ken? GmWie Is Die Engel Met Die DmDonker Oë, Wat In A7Kettings In Die DmStraat Afloop? Chorus Gm Saartjie,F6 Saartjie, Kom A7Speel Weer Saam Met My Op Kaapse DmDuine, Gm Saartjie,F6 Saartjie, A7Jy’t Jou Rus Gevind, Maar Waar Is DmMyne? Verse 2 As GmJong Vrou Is Sy DmMeegevoer, Deur A7Leë Beloftes Van DmWeelde En Roem, Haar GmWêreld Moes Sy DmAgterlaat, A7Uitgestal Soos ‘N DmDier Op Straat. Chorus Gm Saartjie,F6 Saartjie, Kom A7Speel Weer Saam Met My Op Kaapse DmDuine, Gm Saartjie,F6 Saartjie, A7Jy’t Jou Rus Gevind, Maar Waar Is DmMyne? Instrumental Gm F6 A Dm Gm F6 Asus4 A Dm Chorus Gm Saartjie,F6 Saartjie, Kom A7Speel Weer Saam Met My Op Kaapse DmDuine, Gm Saartjie,F6 Saartjie, A7Jy’t Jou Rus Gevind, Maar Waar Is DmMyne? Chorus Gm Saartjie,F6 Saartjie, Kom A7Speel Weer Saam Met My Op Kaapse DmDuine, Gm Saartjie,F6 Saartjie, A7Jy’t Jou Rus Gevind, Maar Waar Is DmMyne? Verse 3 GmWie Is Die Meisie Met Die DmSagte Stem? As A7Jy Haar Hoor, Sal DmJy Haar Ken? GmWie Is Die Engel Met Die DmDonker Oë, Wat In A7Kettings In Die DmStraat Afloop? Outro Gm Saartjie,F6 Saartjie, Kom A7Speel Weer Saam Met My Op Kaapse DmDuine, Gm Saartjie,F6 Saartjie, A7Jy’t Jou Rus Gevind, Maar Waar Is DmMyne? * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 10) Racheltjie Die Beer Capo: Fret 3 Intro Gm Gm Chorus GmRacheltjie De Beer, Jy Vat My Hand, En Jy CmLei My Oor Die Verste Rand, En My FHart ’S In Twee GeDbreek Oor Jou VaGmnaand, D GmRacheltjie De Beer, Jy Vat My Hand, En Jy CmLei My Oor Die Verste Rand, En My FHart ’S In Twee GeDbreek Oor Jou VaGmnaand. D Verse 1 Ons Loop CmHand Aan Hand, Ons CmRoep Die Dier, Wat GmWeggedwaal Het, Hy Was GmNetnou Hier, En DSoos Ons Loop, Begin Die Sneeu Te GmVal, DEn As Die CmSon Verdwyn BeCmgin Jy Sing, Om Die GmWelbekende GmNader Te Bring, En CmOnbewus Loop Ons Op Die Dood Se Dsus4Wal. D Chorus GmRacheltjie De Beer, Jy Vat My Hand, En Jy CmLei My Oor Die Verste Rand, En My FHart ’S In Twee GeDbreek Oor Jou VaGmnaand, D GmRacheltjie De Beer, Jy Vat My Hand, En Jy CmLei My Oor Die Verste Rand, En My FHart ’S In Twee GeDbreek Oor Jou VaGmnaand. D Verse 2 Ons Is CmDiep Verdwaal, Dis CmBitter Koud, My GmOë Is Bang, My GmHart Is Benoud, En Met Haar D7Dapper Oë Kyk Racheltjie Na GmMy, D CmTrek My Trui Aan, CmVat My Jas, GmKlim In Die Dié Miershoop, VerGmbeel Jou Dis ‘N Kas, En CmEk Sal Die Deur Wees Wat Altyd Toe Sal Dsus4Bly, D Chorus GmRacheltjie De Beer, Jy Vat My Hand, En Jy CmLei My Oor Die Verste Rand, En My FHart ’S In Twee GeDbreek Oor Jou VaGmnaand, D GmRacheltjie De Beer, Jy Vat My Hand, En Jy CmLei My Oor Die Verste Rand, En My FHart ’S In Twee GeDbreek Oor Jou VaGmnaand. D7 Verse 3 En CmSoos Jy Sterf, BeCmgin Jy Sing, Om Die GmWelbekende GmNader Te Bring, En D7Doelbewus Loop Jy Op Die Dood Se GmWal, D7 En Toe Die CmEngel Kom Om CmJou Te Haal, Was Jou GmStem Verkluim, Jou GmLyf Was Kaal. En CmSoos Jy Vlieg Het Die Laaste Sneeu GeD7val . . .. Chorus GmRacheltjie De Beer, Jy Vat My Hand, En Jy CmLei My Oor Die Verste Rand, En My FHart ’S In Twee GeDbreek Oor Jou VaGmnaand, D GmRacheltjie De Beer, Jy Vat My Hand, En Jy CmLei My Oor Die Verste Rand, En My FHart ’S In Twee GeDbreek Oor Jou VaGmnaand. D7 Outro GmRacheltjie De Beer, Jy Vat My Hand, En Jy CmLei My Oor Die Verste Rand, En My FHart ’S In Twee GeDbreek Oor Jou VaGmnaand .Gm . .. * * * * * * * * * * * * * * * * * * *
FAQ
คอร์ดของเพลง Wagtende Nasie คืออะไร?
คอร์ดของเพลง Wagtende Nasie ได้แก่: D, Gm, Cm, F, D#, Gm/A#, C/E, F#, G, Dm, A7, A
คีย์ดั้งเดิมของเพลง Wagtende Nasie คืออะไร?
คีย์ดั้งเดิมคือ E
ความยากในการเล่นเพลง Wagtende Nasie คือเท่าไร?
ระดับความยากคือ Advanced
ฉันสามารถเล่นเพลง Wagtende Nasie ในคีย์อื่นได้หรือไม่?
ได้ คุณสามารถเปลี่ยนคีย์เพลงเป็นคีย์ใดก็ได้โดยใช้คุณสมบัติ transpose
เพลง Wagtende Nasie สามารถเล่นกับกีตาร์โปร่งได้หรือไม่?
ได้ คอร์ดสามารถเล่นได้ทั้งกีตาร์โปร่งและกีตาร์ไฟฟ้า
ฉันสามารถเล่นเพลง Wagtende Nasie บนอูคูเลเล่ได้หรือไม่?
คอร์ด Wagtende Nasie สามารถเล่นได้ทั้งบนกีตาร์และยูคูเลเล่ โดยใช้รูปคอร์ดของเครื่องดนตรีแต่ละชนิด
เพลง Wagtende Nasie ใช้คอร์ดกี่คอร์ด?
เพลง Wagtende Nasie ใช้ 12 คอร์ด: D, Gm, Cm, F, D#, Gm/A#, C/E, F#, G, Dm, A7, A
วิธีที่ง่ายที่สุดในการเล่นเพลง Wagtende Nasie คืออะไร?
คุณสามารถใช้คุณสมบัติ transpose เพื่อเปลี่ยนคีย์ให้เหมาะกับช่วงเสียงของคุณ หรือเลือกใช้คอร์ดที่จับง่ายขึ้นได้
เพลง Wagtende Nasie ทำขึ้นในยุคไหน?
เพลง Wagtende Nasie ทำขึ้นในยุค 2010 ดูรายชื่อเพลงยุค 2010 เพิ่มเติมได้ที่นี่
มีเวอร์ชันคอร์ดที่ง่ายกว่าสำหรับ Wagtende Nasie ไหม?
มี แตะปุ่มทำให้ง่ายเพื่อเปลี่ยนคอร์ดเพลง Wagtende Nasie ให้เหมาะกับผู้เริ่มต้น - จะตัดคอร์ดขั้นสูงอย่าง maj7, m7 และคอร์ดเลข 9 ออก โดยไม่เปลี่ยนคีย์หรือลำดับคอร์ดของเพลง