Bpm: 168 Released: 22 June 2015 Album: Donker Liefde Capo: No Verse 1 DJare ALank Bm Was Ek AlF#mleen, GToe Ontmoet EkD Jou, EnEm Skielik Was OnsAsus4 Een, A D Ons Tyd Was AKort,Bm Wat ‘N AvonF#mtuur, So GBaie Wat OnsD Saam Wou Doen InEm Elke GeleendeAsus4 Uur. A Chorus Maar Ons Het Nooit EmKaalvoet In Die DReën Gaan Stap Nie, MeEmkaar Se Rûe GeDlê En Krap Nie, EmSaam Gaan Stap Of DSaam Gekook Nie, EmJy Moes Altyd Asus4Gaan, AOns Het Nooit EmSaam Die Son Sien DOpkom Nie, Die EmMaan Oor Die Kim Sien DLoskom Nie, Te Gou EmMoes Ons Weer DAfskeid Neem, En EmEk Het Alleen Bly Asus4Staan. A Verse 2 DSoos Swaeltjies AWat BmAltyd Huiswaarts F#mKeer, GHet Ons Harte MDekaar Gevind,Em Altyd Weer EnA Weer, D Seisoene ADraai BmEn Tyd Stap F#mAan, GVan Die Begin Af HetD Ons Geweet Dat JyEm Eendag Sou MoesAsus4 Gaan. A Chorus Maar Ons Het Nooit EmKaalvoet In Die DReën Gaan Stap Nie, MeEmkaar Se Rûe GeDlê En Krap Nie, EmSaam Gaan Stap Of DSaam Gekook Nie, EmJy Moes Altyd Asus4Gaan, AOns Het Nooit EmSaam Die Son Sien DOpkom Nie, Die EmMaan Oor Die Kim Sien DLoskom Nie, Te Gou EmMoes Ons Weer DAfskeid Neem, En EmEk Het Alleen Bly Asus4Staan. A Instrumental D A Bm F#m G D Em Asus4 A D A Bm F#m G D Em Asus4 A Verse 3 DNou ’S Als VerAby, Bm Ek’s Weer AlF#mleen, GOuer En HeelwatD Wyser Kyk EkEm Oor My LeweAsus4 Heen, A D Wat Lê AVoor? Bm Wie Kan F#mRaai? GDalk Hoor Ek EendagD Weer Jou Stem, SienEm Ek Jou Om DieAsus4 Draai. A Chorus Sal Ons Dan EmKaalvoet In Die DReën Gaan Stap, MeEmkaar Se Ruggies DLê En Krap? EmSaam Gaan Stap En DLekker Kook, EmSal Jy By My Asus4Bly? ASal Ons Dan EmSaam Die Son Se DStrale Vang, Die EmMaanlig Wat Oor DLeeukop Hang? Sal Jy EmBy My Staan Deur DDik En Dun, Vir EmEwig Aan My Asus4Sy? A Outro D Jare ALank Bm Was Ek AlF#mleen, GToe Ontmoet EkD Jou, En EmNou ’S Ek AWeer AlDsus4leen. D
FAQ
Какие аккорды у песни Ons Het Nooit?
Аккорды для Ons Het Nooit: D, A, Bm, F#m, G, Em, Asus4, Dsus4
Какая оригинальная тональность у Ons Het Nooit?
Оригинальная тональность: F.
Насколько сложно играть Ons Het Nooit?
Уровень сложности: Advanced.
Могу ли я сыграть Ons Het Nooit в другой тональности?
Да. Вы можете транспонировать песню в любую тональность с помощью функции транспонирования.
Можно ли сыграть Ons Het Nooit на акустической гитаре?
Да. Аккорды подходят как для акустической, так и для электрогитары.
Могу ли я сыграть Ons Het Nooit на укулеле?
Аккорды Ons Het Nooit можно играть как на гитаре, так и на укулеле — используя аппликатуры, подходящие для каждого инструмента.
Сколько аккордов используется в Ons Het Nooit?
В Ons Het Nooit используется 8 аккордов: D, A, Bm, F#m, G, Em, Asus4, Dsus4
Какой самый простой способ сыграть Ons Het Nooit?
Вы можете использовать функцию транспонирования, чтобы изменить тональность на ту, которая лучше соответствует вашему вокальному диапазону, или использовать более легкие аппликатуры аккордов.
В каком десятилетии была создана песня Ons Het Nooit?
Песня Ons Het Nooit была создана в 2010-х. Смотреть больше песен 2010 здесь
Есть ли более простые версии аккордов для Ons Het Nooit?
Да. Нажмите кнопку «Упростить», чтобы преобразовать аккорды Ons Het Nooit в версию для начинающих - это уберёт сложные расширения вроде maj7, m7 и девяток, не меняя тональность или последовательность аккордов песни.