Chordyes

Sien Jy Nou

Kord Gitar & Lirik Lagu Sien Jy Nou oleh Emile Minnie pada Nada Dasar D

Bpm:      102
Released: 26 May 2006
Album:    Dagbreek

Capo: No

Intro
Dm  C
Dm  C

Verse 1
My DmVere Word Gepluk, Meneer,
My DmWoorde Word Gesluk, Meneer,
My CArm Word Gedraai, Meneer,
My CKinders Afgemaai, Meneer,
My DmWese Word Geruk, Meneer,
My DmMense Gaan Gebuk, Meneer,
My CVryheid Word Verswelg, Meneer,
My CSkuld Word Nooit Gedelg, Meneer,

Verse 2
Die DmLiefde Het Gewyk, Meneer,
Dis DmHaat Net Waar Jy Kyk, Meneer,
My CDae Word Stadig Afgetel En,
CElkeen Bring 'N Nuwe Hel,
My DmDeure Word Gesluit, Meneer,
My DmSpore Word Gestuit, Meneer,
My CStem Is 'N Masjiengeweer,
MenCeer.

Chorus
Sien Jy DmNou? Dm​
Sien Jy CNou?C​
Sien Jy DmNou? Dm​
Sien Jy CNou?C​

Verse 3
My DmStrome Is Nou Stil, Meneer,
My DmMense Het Geen Wil, Meneer,
My CDiere Lê Vermink, Meneer,
My CBeker Is Geskink, Meneer,
My DmLand Is Kaal Geskeer, Meneer,
GeDmstroop Voor Ek Kon Keer, Meneer,
Met CHande Skurf En Kaal Sê Ek:
MeCneer.

Chorus
Sien Jy DmNou? Dm​
Sien Jy CNou?C​
Sien Jy DmNou? Dm​
Sien Jy CNou?C​

Verse 4
My DmHart Is 'N Hotel, Meneer,
Jou DmSente Vir My Vel, Meneer,
My CKop 'N Katedraal Waar My,
VerClede Doelloos Dwaal, Meneer,
Die DmVensters Tot My Siel, Meneer,
Is DmStukkend En Verniel, Meneer,
My CLied Weerklink Vir Ewig In Die Niet.

Chorus
Sien Jy DmNou? Dm​
Sien Jy CNou?C​
Sien Jy DmNou? Dm​
Sien Jy CNou?C​

Verse 5
Sien Jy DmNou?
(My DmVere Word Gepluk, Meneer,
My DmWoorde Word Gesluk, Meneer),
Sien Jy CNou?
(My CArm Word Gedraai, Meneer,
My CKinders Afgemaai, Meneer),
Sien Jy DmNou?
(My DmWese Word Geruk, Meneer,
My DmMense Gaan Gebuk, Meneer),
Sien Jy CNou?
(My CVryheid Word Verswelg, Meneer,
My CSkuld Word Nooit Gedelg, Meneer),
Sien Jy DmNou?
(Die DmLiefde Het Gewyk, Meneer,
Dis DmHaat Net Waar Jy Kyk, Meneer),
Sien Jy CNou?
(My CDae Word Stadig Afgetel En,
CElkeen Bring 'N Nuwe Hel),
Sien Jy DmNou?
(My DmDeure Word Gesluit, Meneer,
My DmSpore Word Gestuit, Meneer),
Sien Jy CNou?
(My CStem Is 'N Masjiengeweer, Meneer,
My CStem Is 'N Masjiengeweer),

Outro
My DmHart Is 'N Hotel, Meneer,
Jou DmSente Vir My Vel, Meneer,
My CKop 'N Katedraal Waar My,
VerClede Doelloos Dwaal, Meneer,
Die DmVensters Tot My Siel, Meneer,
Is DmStukkend En Verniel, Meneer,
My CLied Weerklink Vir Ewig In Die CNiet.
Turut tersedia pada nada dasar: Am (Nada Asal) C E G

FAQ

Apakah kord untuk lagu Sien Jy Nou?

Kord untuk lagu Sien Jy Nou ialah: Dm, C

Apakah nada dasar asli lagu Sien Jy Nou?

Nada dasar aslinya ialah Am.

Berapakah tahap kesukaran memainkan lagu Sien Jy Nou?

Tahap kesukaran ialah Beginner.

Bolehkah saya memainkan Sien Jy Nou dalam nada dasar lain?

Boleh. Anda boleh menukar nada dasar lagu ini ke nada apa sahaja menggunakan ciri transpose.

Bolehkah Sien Jy Nou dimainkan dengan gitar akustik?

Boleh. Kord ini sesuai dimainkan dengan gitar akustik mahupun elektrik.

Bolehkah saya memainkan Sien Jy Nou dengan ukulele?

Kord Sien Jy Nou boleh dimainkan pada gitar atau ukulele, menggunakan bentuk kord yang sesuai bagi setiap alat muzik.

Berapa banyak kord yang digunakan dalam lagu Sien Jy Nou?

Lagu Sien Jy Nou menggunakan 2 kord: Dm, C

Apakah cara paling mudah untuk memainkan Sien Jy Nou?

Anda boleh menggunakan ciri transpose untuk menukar nada dasar yang lebih sesuai dengan julat vokal anda atau menggunakan bentuk kord yang lebih mudah.

Lagu Sien Jy Nou dicipta pada dekad bila?

Lagu Sien Jy Nou dicipta pada dekad 2000an. Lihat senarai lagu dekad 2000an lain di sini

Adakah terdapat versi kord yang lebih mudah untuk Sien Jy Nou?

Ada. Ketik butang Permudah untuk menukar kord Sien Jy Nou kepada versi yang lebih mudah untuk pemula - ini akan membuang lanjutan kord yang kompleks seperti maj7, m7 dan 9 tanpa menukar nada dasar atau turutan kord lagu.

0.3x