Chordyes

Wagtende Nasie

A 조로 된 Emile Minnie의 Wagtende Nasie 기타 코드 & 가사

Released: 30 April 2014

Note: All These Songs Are Also On Ug As Individual Tabs. Most With Links To The
Tabbed Version.

Tabbed By
1.      Wagtende Nasie          2:43    Doheuvel
2.      Wolraad Woltemade       4:06    Doheuvel
3.      Saamstaanliedjie        2:52    Doheuvel
4.      Charlize                3:18    Doheuvel
5.      Nataniël                2:21    Doheuvel
6.      Evita                   2:59    Doheuvel
7.      Glenda                  2:35    Doheuvel
8.      Ingrid                  2:43    Doheuvel
9.      Saartjie                2:41    Doheuvel
10.     Racheltjie De Beer      3:52    Doheuvel

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

1)      Wagtende Nasie

Capo: 3 fret

Intro
A

Verse 1
Ek DmWag Vir Die Wekker Om My DmWakker Te Wroeg,
Ek GmWag Vir Die Rooster Om My GmBrood Uit Te Spoeg,
Ek CWag Vir My Kind, Ek CWag Vir Die Trein,
A# En Ek SAidder Vir Die Groeiende ODm/Fnrus In My BG/Brein.C#​

Verse 2
Ek DmWag Vir Die Melkman, Ek DmWag Vir My Pos,
Ek GmWag In 'N Tou Om Te BeGmtaal Vir My Kos,
Ek CWag Vir Die Nuus En Ek CWag Vir Die Weer,
En AIn My Hart Kan Ek Die AWrewel Nie Meer AKeer Nie,
Ons GmWag Vir Geboorte, Ons GmWag Vir Die Graf,
Ons DmWag Vir Die Oordeel En Ons DmWag Vir Die Straf,
En ADeur Dit Alles ABly Ons Bewus,
Dat Ons Al DmVerder Dryf Van Die DEwige Rus.

Verse 3
Ons GmWag Vir Herlewing, Ons GmWag Vir Die Vuur,
So DmStaan Ons Afwagtend Na Die DmHemel En Tuur,
Ons AWag Vir Profete, ATekens Van Bo,
So G/BWag Ons Vir Iets Om In TeA Glo,
Ons AIs 'N Wagtende DmNasie,
(Die Mensdom Is GmMal),
Ons Is 'N AWagtende DmNasie,
(Waar's Die Spaceship Wat GmMy Moes Kom Haal?),
Ons Is 'N AWagtende DmNasie,
(Ons Wag Ons Lewens GmOm),
Ons Is 'N AWagtende DmNasie,
(DmWag Wag Wag Wag Wag Wag Wag Wag),
(DWag Wag Wag Wag Wag Wag Wag Wag).

Verse 4
Ons GmWag Vir Herlewing, Ons GmWag Vir Die Vuur,
So DmStaan Ons Afwagtend Na Die DmHemel En Tuur,
Ons AWag Vir Profete, ATekens Van Bo,
So G/BWag Ons Vir Iets Om In TeC# Glo,

Instrumental
Gm  Dm  A  Dm
Gm  Dm  A  Dm

Outro
Ons GmWag Vir Herlewing, Ons GmWag Vir Die Vuur,
So DmStaan Ons Afwagtend Na Die DmHemel En Tuur,
Ons AWag Vir Profete, ATekens Van Bo,
So G/BWag Ons Vir Iets Om In TeC# Glo,
Ons Is 'N AWagtende DmNasie,
(Wagtende Wagtende WagtenGmde Wagtende),
Ons Is 'N AWagtende DmNasie,
(Wagtende Wagtende WagtenGmde Wagtende),
Ons Is 'N AWagtende DmNasie,
(Wagtende Wagtende WagtenGmde Wagtende),
Ons Is 'N AWagtende DmNasie,
(Wagtende Wagtende Wagtend DmWag).

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

2)      Wolraad Woltemade

Note:    * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.

Capo: No

Intro
Am  E7  C  Dm
E  E7  Am  E7
Am  E7  C  Dm
E  E7  Am  E

Verse 1
Ons AmSkip Gaan Ten Gronde, Dit E7Blits En Dit Donder,
Die PaCniek En Die Chaos Is ‘N E7Ysterhand,
Wat AmKlem Om My Hart, Wat My GeE7bede Tart,
Ek CSien Hoe Ek Sterf In ‘N E7Vreemde Land,
FIs Daar ‘N Uitkoms, Of Is Dit Die Einde Vir AmMy? Am​
FIs Daar ‘N Uitkoms, Of Is Dit Die Einde Van Esus4My?    E​

Chorus
DmWolraad Woltemade, Jou AmPerd Klief Deur Die Water,
Jou E7Hande Reik Uit AmNa My Toe,
Maar DmWolraad Woltemade, Ek AmWorstel In Die Water, Ek E7Sink,
Jy Sien Die Vrees In My AmOë.

Interlude
Am  E7  C  Dm
E  E7  Am  E7

Verse 2
Die AmLig Is ‘N Lem Wat E7Deur My Sny,
My CAsem Word Rotse E7Binne My,
Die AmLas Is Te Swaar, Ons E7Trek Jou Saam,
Die CHalf-Verdrinktes E7Roep Jou Naam,
FIs Daar ‘N Uitkoms, Of Is Dit Die Einde Vir AmMy? Am​
FIs Daar ‘N Uitkoms, Of Is Dit Die Einde Van Esus4My?    E​

Chorus
DmWolraad Woltemade, Jou AmPerd Klief Deur Die Water,
Jou E7Hande Trek Jou AmOnder Toe,
En DmWolraad Woltemade, Jy AmWorstel In Die Water, Jy E7Sink,
Jy Sien Die Vrees In My AmOë.

Interlude
Am  E7  C  Dm
E  E7  Am  E7

Verse 3
Die AmStorm Is Klaar, Die E7Golwe Bedaar,
En AmStilte Hang Oor E7Elke Hoof,
Vir AmWolraad En Elke E7Man En Vrou,
Die AmLewe So Gou E7Uitgedoof,
FDaar Was Geen Uitkoms, Dit Was Die Einde Vir AmJou,Am​
FDaar Was Geen Uitkoms, Dit Was Die Einde Vir Esus4Jou,   E​

Outro
DmWolraad Woltemade, Jou AmPerd Klief Deur Die Water,
En E7So Word Jy Ons AmLand Se Held,
Maar DmWolraad Woltemade, Jy AmTuimel Deur Die Water, Jy E7Sink,
   N.c.
En Daar Is Lig In Jou Oë,

En Daar Is Lig In Jou AmOë.
E E7 Am

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

3)      Saamstaanliedjie

Note:    * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.

Capo: No

Intro
F  A7  Dm  A#
F  A7  Dm  A#

Verse 1
Ons FLand Is ‘N Mengelmoes Van Kleur, A7Bruin En Wit, Swart En Geel,
Ons DmStaan As ‘N Nasie In Ons Fleur. A#Gee My Jou Hand En Kom Ons Deel,
FKom Ons Maak Ons Koppe Oop En Voel A7Hoe Ons Bure Se Skoene Loop,
DmKom Ons Laat Ons Harte Praat. A#Ek Sê Jou Wat: VA#olg My Raad.

Chorus
FHey Man, Kom Staan Hier CBy My, Man,
Kom Ons Los FAl Ons Klein Verskilletjies Nou CEenkant, Ja En,
FHey Man, Als Is OCk, Man,
Ons Het So FBaie In Gemeen, Laat Ons Nou CHande Vat, CJa.

Verse 2
In F1994 Was Die Wêreld Stom. A7Almal Wou Vlug Vir Die Storm Wat Kom,
Maar MaDmdiba Het Die Gees Gelei. A#Almal Gelyk, Ons Is Almal Vry,
FNou Het Ons Die Gulde Kans. Sal A7Ons As ‘N Nasie Saam Kan Dans?
DmNou’s Die Tyd Vir Groot Jolyt. A#Ek Sê Jou Wat: KA#apityt!

Chorus
FHey Man, Kom Staan Hier CBy My, Man,
Kom Ons Los FAl Ons Klein Verskilletjies Nou CEenkant, Ja En,
FHey Man, Als Is OCk, Man,
Ons Het So FBaie In Gemeen, Laat Ons Nou CHande Vat, CJa.

Bridge
DmSoms Is Die Stormwolke Swaar As Die ADonder En Blits Nie Wil Bedaar Nie,
Die DmPetrol Styg, Die Rand Val, Die GmKinders Huil En Die Kos Is Nie Gaar Nie,
A#Soms Wil ‘N Mens Die Handdoek En Die EFend Ingooi,
EmStap Dan Na Jou Buurman Om Hom AUit Te NCooi . . ..

Chorus
FHey Man, Kom Staan Hier CBy My, Man,
Kom Ons Los FAl Ons Klein Verskilletjies Nou CEenkant, Ja En,
FHey Man, Als Is OCk, Man,
Ons Het So FBaie In Gemeen, Laat Ons Nou CHande Vat, CJa.

Chorus
GHey Man, Kom Staan Hier DBy My, Man,
Kom Ons Los GAl Ons Klein Verskilletjies Nou DEenkant, Ja En,
GHey Man, Als Is ODk, Man,
Ons Het So GBaie In Gemeen, Laat Ons Nou DHande Vat, DJa.

Outro
GHey Man, Kom Staan Hier DBy My, Man,
Kom Ons Los GAl Ons Klein Verskilletjies Nou DEenkant, Ja En,
GHey Man, Als Is ODk, Man,
Ons Het So GBaie In Gemeen, Laat Ons Nou DHande Vat, DJa.
G*

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

4)      Charlize

Capo: 3 fret

Intro
Dm  A/C#  C  G/B
A#  F/A  E7  A

Verse 1
As Die DmLig Verdof Op Jou AMooi Gesig,
As Die CFokus Skuif Na Die G/BVolgende Berig,
As Jy A#Huis Toe Ry Aan Die VerkF/Aeerde Kant,
E7Mis Jy Jou SuiderAland?

Verse 2
As DmAlmal Uiteindelik 'N AStukkie Van Jou Het,
As Jy Die CLeuen Verstaan: "Om 'N G/BSter Te Wees Is Pret",
A#Raak Dit Dan Stil En EF/Aensaam Aan Jou Kant?
E7Mis Jy Jou SuiderAland?

Chorus
GmMis Jy Die Reën Wat Op Die FWynland Val,
Die ABranders Wat Dreun In Die DmOos-Kaap En NaC/Etal,
Die GmVrystaat Se Stilte, Die FHoëveld Se Dans,
AMis Jy Die Afrikaans?

Verse 3
As Die DmRooi Tapyt Se ARooi Verbleik,
As Die CDroom Van Rus En G/BVrede Jou Ontwyk,
A#Voel Jy Nog Steeds Jou BF/Aloed Se Band?
E7Mis Jy Jou SuiderAland?

Verse 4
As Jy DmLees Van Al Die ADrama Hier,
Hier'sC Meer Aksie As In G/BMad Max 4,
A#Voel Jy Die EmpatF/Aie Wat Brand?
E7Mis Jy Jou SuiderAland?

Chorus
GmMis Jy Die Reën Wat Op Die FWynland Val,
Die ABranders Wat Dreun In Die DmOos-Kaap En NaC/Etal,
Die GmVrystaat Se Stilte, Die FHoëveld Se Dans,
AMis Jy Die Afrikaans?

Bridge
Die GmOnreg Wat Hier Teen Die FHemel Uitbasuin,
Die ASwaarde Wat Kruis In DmEden Se Tuin, C/E​
Die GmKaarte Wat Val, Die FPoppe Wat Dans,
AMis Jy Die Afrikaans?

Instrumental
Dm  A/C#  C  G/B
A#  F/A  E7  A
Dm  A/C#  C  G/B
A#  F/A  E7  A

Chorus
GmMis Jy Die Reën Wat Op Die FWynland Val,
Die ABranders Wat Dreun In Die DmOos-Kaap En NaC/Etal,
Die GmVrystaat Se Stilte, Die FHoëveld Se Dans,
AMis Jy Die Afrikaans?

Outro
Die GmOnreg Wat Hier Teen Die FHemel Uitbasuin,
Die ASwaarde Wat Kruis In DmEden Se C/ETuin,
Die GmKaarte Wat Val, Die FPoppe Wat Dans,
AMis Jy Die Afrikaans?
Die AfriDmkaans.

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

5)      Nathaniël

Capo: No

Intro
F  F

Verse 1
FWie Is Die Man Wat CKaalkop AIs?
Wat Sy DmMure Wit Verf En 'N CFees Opdis,
FWie Is Die Man Wat CStories ASkryf?
Wat Die DmWêreld Inkleur En Die CGrys Verdryf.

Chorus
NaFtaniël, NaCtaniël,
Jy DmDokter Ons Weer Reg Met 'N CHumor Pil,
NaFtaniël, NaCtaniël,
Jou A#Wysheid Maak Die WCindlawaaie SFsus4til.   F​

Verse 2
FDancing With John, The CHong Kong AKiss,
NaDmtaniël Kook, Dit CKan Jy Nie Mis Nie,
FOopmond En Rubber, Die CKaalkop JoerAnaal,
MarDmia, Maria, Ken CJy Die Verhaal?

Chorus
NaFtaniël, NaCtaniël,
Jy DmDokter Ons Weer Reg Met 'N CHumor Pil,
NaFtaniël, NaCtaniël,
Jou A#Wysheid Maak Die WCindlawaaie SFsus4til.   F​

Bridge
En DmTussen Die Lag Deur APink Ons 'N Traan,
Vir Die A#Lief En Die Leed Van Ons BCrose Bestaan,
En DmSak Die Gordyn, Sê Ek ADankie Aan Jou,
Jou A#Kuns Is Soos Kos Wat My SCiel Onderhou.  C​

Chorus
NaFtaniël, NaCtaniël,
Jy DmDokter Ons Weer Reg Met 'N CHumor Pil,
NaFtaniël, NaCtaniël,
Jou A#Wysheid Maak Die WCindlawaaie SFsus4til.   F​

Chorus
NaGtaniël, NaDtaniël,
Jy EmDokter Ons Weer Reg Met 'N DHumor Pil,
NaGtaniël, NaDtaniël,
Jou CWysheid Maak Die DWindlawaaie Gsus4Stil.  G​

Outro
NaAtaniël, NaEtaniël,
Jy F#mDokter Ons Weer Reg Met 'N EHumor Pil,
NaAtaniël, NaEtaniël,
Jou DWysheid Maak Die EWindlawaaie Asus4Stil,  A​
Jou DWysheid Maak Die EWindlawaaie Asus4Stil,  A​
Jou DWysheid Maak Die EWindlawaaie Asus4Stil.  A​
A

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

6)      Evita

Capo: No

Intro
A#  F  C F C

Verse 1
FStem Vir EC/Evita, DoDmyenne Van Ons Am/CVolk,
In A#Sequins En HCakke DDmraai Sy Die DAm/Colk,
Uit FVrystaatse C/EVlaktes DmHet Sy Wyd GeAm/Cblom,
Sy A#Dra Die VCryheidslig AlFsus4om.   F​

Chorus
FEvita ReCgeer, Dm7Staatsmanne FEer,
Haar A#Woorde, Haar DFade, Hul KGmom Terug Vir MCadd11eer,    C​
“FSit, Eet En C/EPraat”, EDm7vita Se FRaad,
En A#Skep Nog BobFotie OCadd11p      HCeter DFsus4aad.   F​

Verse 2
FStem Vir EC/Evita, DmDarling Se Am/CTrots,
BaA#peti KoswCeti Se RDm7edding En RAm/Cots,
FSaam Met Oom C/EHasie, De DmKock En Winnie-Am/CJeanne,
A#         C              Fsus4 F
Staan ons op en sing ons saam :
Chorus
FEvita ReCgeer, Dm7Staatsmanne FEer,
Haar A#Woorde, Haar DFade, Hul KGmom Terug Vir MCadd11eer,    C​
“FSit, Eet En C/EPraat”, EDm7vita Se FRaad,
En A#Skep Nog BobFotie OCadd11p      HCeter DFsus4aad.   F​

Verse 3
FStem Vir EC/Evita, HelDmdin Van Ons Am/CLand,
A#Sy’s Nou ‘N GCogo, Maar SDm7teeds Aan Die BAm/Crand,
‘N FLewende LeC/Egende, En DmAgter Haar Am/CBril,
A#Wink Sy Vir Die GCroot KrokodFsus4il.   F​

Chorus
EFvita ReCgeer, Dm7Staatsmanne FEer,
Haar A#Woorde, Haar DFade, Hul KGmom Terug Vir MCadd11eer,    C​
“FSit, Eet En C/EPraat”, EDm7vita Se FRaad,
En A#Skep Nog BobFotie OCadd11p      HCeter DFsus4aad.   F​

Chorus
EFvita ReCgeer, Dm7Staatsmanne FEer,
Haar A#Woorde, Haar DFade, Hul KGmom Terug Vir MCadd11eer,    C​
“FSit, Eet En C/EPraat”, EDm7vita Se FRaad,
En A#Skep Nog BobFotie OCadd11p      HCeter DFsus4aad. (EFvita, . . . )

Outro
EGvita ReDgeer, CStaatsmanne GEer,
Haar CWoorde, Haar GDade, Hul AmKom Terug Vir Dsus4Meer,  D​
“GSit, Eet En DPraat”, ECvita Se GRaad,
En CSkep Nog BoGbotie Dsus4Op      DHeter Gsus4Daad. (Evita,G . . . )
G

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

7)      Glenda

Capo: No

Intro
C  G  F  G
C  G  F G C

Verse 1
CGlenda, Glenda, GJy's Die Vrou,
Wat 'N FLuislang Om Haar GDye Vou,
CGlenda, Glenda, GJy's Die Een,
Jy Kry FMan En Muis Weer GMooi Op Die CBeen

Verse 2
COp Klub MarraGkesh Se Vloer,
Staan Die FWêreld Stil As Jy Jou GLyfie Roer,
CBuite Word Daar GWoes Betoog,
Maar Jy FLig Jou Been En GSpring Met 'N CBoog.

Chorus
CGlenda, FGlenda, F#mGlenda, GGlenda,
EGlenda, AmGlenda, GGlenda, ACha.

Interlude
C  G  F  G
C  G  F G Cadd11 C

Verse 3
COupa, Oupa, JGy's Die Slang,
Wat Om FGlenda Kemp Se GMagie Hang,
COupa, Oupa, GJy's Die Een,
Jy Kry FMan En Muis Weer GMooi Op Die CBeen.

Verse 4
CEen Aand Tydens GGroot Jolyt,
Het FOupa Haar Aan Die GWang Gebyt,
Haar CLip Was Seer, Haar GWang Was Gaar,
En Vir FOupa Was Sy GToe Sommer CNaar.

Chorus
COupa, FOupa, F#mOupa, GOupa,
EOupa, AmOupa, GOupa, CAha. F  C​

Interlude
C  G  F  G
C  G  F G Cadd11 C
C  G  F  G
C  G  F G Cadd11 C

Verse 5
COupa's Nou In GEngeland,
En FGlenda Bid Lat Die Gsus4Biesies GBrand,
Gaan CLees Haar Blog, Haar GHond Is Dood,
Maar FGlenda Preek Die GLewende Cadd11Woord. C​

Outro
CGlenda, FGlenda, F#mGlenda, GGlenda,
EGlenda, AmGlenda, GGlenda, ACha,
CGlenda, FGlenda, F#mGlenda, GGlenda,
EGlenda, AmGlenda, GGlenda, ACha,
CGlenda, FGlenda, F#mGlenda, GGlenda,
EGlenda, AmGlenda, GGlenda, ACha.

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

8)      Ingrid

Note:    * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.

Capo: No

Intro
E
Am  Am
C  Dm    E7Ahaha,
Am  Am
C  Dm    E7Ahaha.

Verse 1
AmEk Sit In My See Spelonk,
Ek AmHou Jou Dop Uit My Seewier Tronk,
DmEen Nag Het Ek Ingeloop,
My E7Hart Was Koud En Sonder Hoop.

Verse 2
My AmEinde Kon Jy Maklik Raai,
My AmLyf In Seewier Toegedraai,
Is Ek DmRegtig Weg? Die Antwoord Is: “Nee”,
Ek GLeef Vir Altyd In Die See.

Pre-Chorus
CRus En Vrede Vind Ek Hier,
Ek E7Ry Op Die Rug Van ‘N Waterdier,
My AmWêreldsmart Is Toe Geseël,
En GEindelik Is My Hart Weer Heel.

Chorus
Die CMis Kom Soggens Ingerol,
Ek E7Glimlag Breed, Want My Hart Is Vol,
Ek AmDuik Af In Die Silwer See,
Die GVrede Wat My “Dood” GMy CGeeE7 . . .,
Die AmVrede Wat My “GDood” My CGeeE7 . . .,
Die AmVrede Wat My “GDood” My CGeeE7.

Verse 3
My AmLewe Was ‘N Bitter Stryd,
Ek AmKen Die Pyn Van Eensaamheid,
Deur DmMense Keer Op Keer Verlaat,
Die E7Liefde Word Oornag Die Haat,

Verse 4
My AmVerse Was My Woord Kasteel,
My AmWonderwêreld Van Verbeel,
Maar DmEen Nag Het Hul My Kom Soek,
Die GBranders Het My Naam Geroep.

Pre-Chorus
CRus En Vrede Vind Ek Hier,
Ek E7Ry Op Die Rug Van ‘N Waterdier,
My AmWêreldsmart Is Toe Geseël,
En GEindelik Is My Hart Weer Heel.

Chorus
Die CMis Kom Soggens Ingerol,
Ek E7Glimlag Breed, Want My Hart Is Vol,
Ek AmDuik Af In Die Silwer See,
Die GVrede Wat My “Dood” GMy CGeeE7 . . .,
Die AmVrede Wat My “GDood” My CGeeE7 . . .,
Die AmVrede Wat My “GDood” My CGeeE7.

Interlude
Am  Am
C  Dm    E7Ahaha,
Am  Am
C Dm  G

Pre-Chorus
CRus En Vrede Vind Ek Hier,
Ek E7Ry Op Die Rug Van ‘N Waterdier,
My AmWêreldsmart Is Toe Geseël,
En GEindelik Is My Hart Weer Heel.

Outro
Die CMis Kom Soggens Ingerol,
Ek E7Glimlag Breed, Want My Hart Is Vol,
Ek AmDuik Af In Die Silwer See,
Die GVrede Wat My “Dood” GMy CGeeE7 . . .,
Die AmVrede Wat My “GDood” My CGeeE7 . . .,
Die AmVrede Wat My “GDood” My CGeeE7 . . .,
Die AmVrede Wat My “GDood” My CGeeE7 . . .,
Die AmVrede Wat My “GDood” My CGee.

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

9)      Saartjie

Chords
G6     320000
Capo: No
Intro
Dm  Am  E7  Am
Dm  Am  E7  Am

Verse 1
DmWie Is Die Meisie Met Die AmSagte Stem?
As E7Jy Haar Hoor, Sal AmJy Haar Ken?
DmWie Is Die Engel Met Die AmDonker Oë,
Wat In E7Kettings In Die AmStraat Afloop?

Chorus
Dm Saartjie,C6 Saartjie,
Kom E7Speel Weer Saam Met My Op Kaapse AmDuine,
Dm Saartjie,C6 Saartjie,
E7Jy’t Jou Rus Gevind, Maar Waar Is AmMyne?

Verse 2
As DmJong Vrou Is Sy AmMeegevoer,
Deur E7Leë Beloftes Van AmWeelde En Roem,
Haar DmWêreld Moes Sy AmAgterlaat,
E7Uitgestal Soos ‘N AmDier Op Straat.

Chorus
Dm Saartjie,C6 Saartjie,
Kom E7Speel Weer Saam Met My Op Kaapse AmDuine,
Dm Saartjie,C6 Saartjie,
E7Jy’t Jou Rus Gevind, Maar Waar Is AmMyne?

Instrumental
Dm  C6  E  Am
Dm  C6  Esus4 E  Am

Chorus
Dm Saartjie,C6 Saartjie,
Kom E7Speel Weer Saam Met My Op Kaapse AmDuine,
Dm Saartjie,C6 Saartjie,
E7Jy’t Jou Rus Gevind, Maar Waar Is AmMyne?

Chorus
Dm Saartjie,C6 Saartjie,
Kom E7Speel Weer Saam Met My Op Kaapse AmDuine,
Dm Saartjie,C6 Saartjie,
E7Jy’t Jou Rus Gevind, Maar Waar Is AmMyne?

Verse 3
DmWie Is Die Meisie Met Die AmSagte Stem?
As E7Jy Haar Hoor, Sal AmJy Haar Ken?
DmWie Is Die Engel Met Die AmDonker Oë,
Wat In E7Kettings In Die AmStraat Afloop?

Outro
Dm Saartjie,C6 Saartjie,
Kom E7Speel Weer Saam Met My Op Kaapse AmDuine,
Dm Saartjie,C6 Saartjie,
E7Jy’t Jou Rus Gevind, Maar Waar Is AmMyne?

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

10)     Racheltjie Die Beer

Capo: Fret 3

Intro
Dm  Dm

Chorus
DmRacheltjie De Beer, Jy Vat My Hand,
En Jy GmLei My Oor Die Verste Rand,
En My CHart ’S In Twee GeAbreek Oor Jou VaDmnaand, A​
DmRacheltjie De Beer, Jy Vat My Hand,
En Jy GmLei My Oor Die Verste Rand,
En My CHart ’S In Twee GeAbreek Oor Jou VaDmnaand. A​

Verse 1
Ons Loop GmHand Aan Hand, Ons GmRoep Die Dier,
Wat DmWeggedwaal Het, Hy Was DmNetnou Hier,
En ASoos Ons Loop, Begin Die Sneeu Te DmVal,
AEn As Die GmSon Verdwyn BeGmgin Jy Sing,
Om Die DmWelbekende DmNader Te Bring,
En GmOnbewus Loop Ons Op Die Dood Se Asus4Wal.   A​

Chorus
DmRacheltjie De Beer, Jy Vat My Hand,
En Jy GmLei My Oor Die Verste Rand,
En My CHart ’S In Twee GeAbreek Oor Jou VaDmnaand, A​
DmRacheltjie De Beer, Jy Vat My Hand,
En Jy GmLei My Oor Die Verste Rand,
En My CHart ’S In Twee GeAbreek Oor Jou VaDmnaand. A​

Verse 2
Ons Is GmDiep Verdwaal, Dis GmBitter Koud,
My DmOë Is Bang, My DmHart Is Benoud,
En Met Haar A7Dapper Oë Kyk Racheltjie Na DmMy,  A​
GmTrek My Trui Aan, GmVat My Jas,
DmKlim In Die Dié Miershoop, VerDmbeel Jou Dis ‘N Kas,
En GmEk Sal Die Deur Wees Wat Altyd Toe Sal Asus4Bly,   A​

Chorus
DmRacheltjie De Beer, Jy Vat My Hand,
En Jy GmLei My Oor Die Verste Rand,
En My CHart ’S In Twee GeAbreek Oor Jou VaDmnaand, A​
DmRacheltjie De Beer, Jy Vat My Hand,
En Jy GmLei My Oor Die Verste Rand,
En My CHart ’S In Twee GeAbreek Oor Jou VaDmnaand. A7​

Verse 3
En GmSoos Jy Sterf, BeGmgin Jy Sing,
Om Die DmWelbekende DmNader Te Bring,
En A7Doelbewus Loop Jy Op Die Dood Se DmWal, A7​
En Toe Die GmEngel Kom Om GmJou Te Haal,
Was Jou DmStem Verkluim, Jou DmLyf Was Kaal.
En GmSoos Jy Vlieg Het Die Laaste Sneeu GeA7val . . ..

Chorus
DmRacheltjie De Beer, Jy Vat My Hand,
En Jy GmLei My Oor Die Verste Rand,
En My CHart ’S In Twee GeAbreek Oor Jou VaDmnaand, A​
DmRacheltjie De Beer, Jy Vat My Hand,
En Jy GmLei My Oor Die Verste Rand,
En My CHart ’S In Twee GeAbreek Oor Jou VaDmnaand. A7​

Outro
DmRacheltjie De Beer, Jy Vat My Hand,
En Jy GmLei My Oor Die Verste Rand,
En My CHart ’S In Twee GeAbreek Oor Jou VaDmnaand .Dm . ..

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *
다른 조로도 이용 가능: E (원곡 조) C D G

FAQ

Wagtende Nasie의 코드는 무엇인가요?

Wagtende Nasie의 코드는 다음과 같습니다: A, Dm, Gm, C, A#, Dm/F, G/B, C#, D, Am, E7, E

Wagtende Nasie의 원곡 조는 무엇인가요?

원곡 조는 E입니다.

Wagtende Nasie을(를) 연주하는 난이도는 어느 정도인가요?

난이도는 Advanced입니다.

Wagtende Nasie을(를) 다른 조로 연주할 수 있나요?

네. 이조 기능을 사용해 원하는 조로 바꿀 수 있습니다.

Wagtende Nasie을(를) 어쿠스틱 기타로 연주할 수 있나요?

네. 이 코드는 어쿠스틱과 일렉트릭 기타 모두에서 사용 가능합니다.

Wagtende Nasie을(를) 우쿨렐레로 연주할 수 있나요?

Wagtende Nasie 코드는 각각의 코드 모양을 사용해 기타나 우쿨렐레로 연주할 수 있습니다.

Wagtende Nasie에는 몇 개의 코드가 사용되나요?

Wagtende Nasie에는 12개의 코드가 사용됩니다: A, Dm, Gm, C, A#, Dm/F, G/B, C#, D, Am, E7, E

Wagtende Nasie을(를) 연주하는 가장 쉬운 방법은 무엇인가요?

이조 기능을 사용해 여러분의 음역대에 더 잘 맞거나 더 쉬운 코드 모양을 사용하는 조로 바꿀 수 있습니다.

Wagtende Nasie은(는) 어느 연대에 발매되었나요?

Wagtende Nasie은(는) 2010에 발매되었습니다. 2010의 노래 더 보기

Wagtende Nasie에 더 쉬운 코드 버전이 있나요?

네. 간단하게 버튼을 누르면 Wagtende Nasie의 코드를 초보자에게 맞는 버전으로 바꿀 수 있어요 - 곡의 키나 코드 진행은 그대로 유지하면서 maj7, m7, 9th 같은 고급 확장 코드만 제거돼요.

0.3x