Chordyes

Saamstaanliedjie

G 조로 된 Emile Minnie의 Saamstaanliedjie 기타 코드 & 가사

Bpm:      110
Released: 30 April 2026
Album:    Wagtende Nasie

Note:    * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.

Capo: No

Intro
G  B7  Em  C
G  B7  Em  C

Verse 1
Ons GLand Is ‘N Mengelmoes Van Kleur, B7Bruin En Wit, Swart En Geel,
Ons EmStaan As ‘N Nasie In Ons Fleur. CGee My Jou Hand En Kom Ons Deel,
GKom Ons Maak Ons Koppe Oop En Voel B7Hoe Ons Bure Se Skoene Loop,
EmKom Ons Laat Ons Harte Praat. CEk Sê Jou Wat: CVolg My Raad.

Chorus
GHey Man, Kom Staan Hier DBy My, Man,
Kom Ons Los GAl Ons Klein Verskilletjies Nou DEenkant, Ja En,
GHey Man, Als Is ODk, Man,
Ons Het So GBaie In Gemeen, Laat Ons Nou DHande Vat, DJa.

Verse 2
In G1994 Was Die Wêreld Stom. B7Almal Wou Vlug Vir Die Storm Wat Kom,
Maar MaEmdiba Het Die Gees Gelei. CAlmal Gelyk, Ons Is Almal Vry,
GNou Het Ons Die Gulde Kans. Sal B7Ons As ‘N Nasie Saam Kan Dans?
EmNou’s Die Tyd Vir Groot Jolyt. CEk Sê Jou Wat: CKapityt!

Chorus
GHey Man, Kom Staan Hier DBy My, Man,
Kom Ons Los GAl Ons Klein Verskilletjies Nou DEenkant, Ja En,
GHey Man, Als Is ODk, Man,
Ons Het So GBaie In Gemeen, Laat Ons Nou DHande Vat, DJa.

Bridge
EmSoms Is Die Stormwolke Swaar As Die BDonder En Blits Nie Wil Bedaar Nie,
Die EmPetrol Styg, Die Rand Val, Die AmKinders Huil En Die Kos Is Nie Gaar Nie,
CSoms Wil ‘N Mens Die Handdoek En Die GEend Ingooi,
F#mStap Dan Na Jou Buurman Om Hom UBit Te NoDoi . . ..

Chorus
GHey Man, Kom Staan Hier DBy My, Man,
Kom Ons Los GAl Ons Klein Verskilletjies Nou DEenkant, Ja En,
GHey Man, Als Is ODk, Man,
Ons Het So GBaie In Gemeen, Laat Ons Nou DHande Vat, DJa.

Chorus
AHey Man, Kom Staan Hier EBy My, Man,
Kom Ons Los AAl Ons Klein Verskilletjies Nou EEenkant, Ja En,
AHey Man, Als Is OEk, Man,
Ons Het So ABaie In Gemeen, Laat Ons Nou EHande Vat, EJa.

Outro
AHey Man, Kom Staan Hier EBy My, Man,
Kom Ons Los AAl Ons Klein Verskilletjies Nou EEenkant, Ja En,
AHey Man, Als Is OEk, Man,
Ons Het So ABaie In Gemeen, Laat Ons Nou EHande Vat, EJa.
A*
다른 조로도 이용 가능: C (원곡 조) D E A

FAQ

Saamstaanliedjie의 코드는 무엇인가요?

Saamstaanliedjie의 코드는 다음과 같습니다: G, B7, Em, C, D, B, Am, F#m, A, E

Saamstaanliedjie의 원곡 조는 무엇인가요?

원곡 조는 C입니다.

Saamstaanliedjie을(를) 연주하는 난이도는 어느 정도인가요?

난이도는 Advanced입니다.

Saamstaanliedjie을(를) 다른 조로 연주할 수 있나요?

네. 이조 기능을 사용해 원하는 조로 바꿀 수 있습니다.

Saamstaanliedjie을(를) 어쿠스틱 기타로 연주할 수 있나요?

네. 이 코드는 어쿠스틱과 일렉트릭 기타 모두에서 사용 가능합니다.

Saamstaanliedjie을(를) 우쿨렐레로 연주할 수 있나요?

Saamstaanliedjie 코드는 각각의 코드 모양을 사용해 기타나 우쿨렐레로 연주할 수 있습니다.

Saamstaanliedjie에는 몇 개의 코드가 사용되나요?

Saamstaanliedjie에는 10개의 코드가 사용됩니다: G, B7, Em, C, D, B, Am, F#m, A, E

Saamstaanliedjie을(를) 연주하는 가장 쉬운 방법은 무엇인가요?

이조 기능을 사용해 여러분의 음역대에 더 잘 맞거나 더 쉬운 코드 모양을 사용하는 조로 바꿀 수 있습니다.

Saamstaanliedjie은(는) 어느 연대에 발매되었나요?

Saamstaanliedjie은(는) 2020에 발매되었습니다. 2020의 노래 더 보기

Saamstaanliedjie에 더 쉬운 코드 버전이 있나요?

네. 간단하게 버튼을 누르면 Saamstaanliedjie의 코드를 초보자에게 맞는 버전으로 바꿀 수 있어요 - 곡의 키나 코드 진행은 그대로 유지하면서 maj7, m7, 9th 같은 고급 확장 코드만 제거돼요.

0.3x