Bpm: 88 Released: 1 Jan 2008 Album: Nagmusiek Capo: No Intro Em A C G B Em A C G B Em A C G B Em A C G B Verse 1 My EmLyf Is 'N Langpad Waar AStippellyne Lê, En CAgter Elke Katoog Lê My GSinne Half GeBsê, My EmHart Is 'N Landskap Met AWolke Pienk En Rooi, En CAgter Elke Reënboog Lê My GLewe Half VolBtooi. Interlude Em A C G B Em A C G B Verse 2 My EmKop Is 'N Klankbaan Waar ANote Heeltyd Speel, En CTussen Al Die Klanke Woon 'N GMan Wat Hom VerBbeel, My EmOë Is 'N Skerm Waar ABeelde Heeltyd Flits, En CTussen Al Die Prentjies Sien Jy GWeerligstrale BBlits. Interlude Em A C G B Em A C G B Verse 3 My EmStem Is 'N Loopgraaf Waar AJong Soldate Lê, En CBinne Elke Stilte Lê Die GBom Wat Als Moet BSê, My EmTong Is 'N Seedier Wat AWegkruip In Sy Skulp, En CBinne Elke Kronkel Staan 'N GMan En Skree Om BHulp. Instrumental Em A C G B Em A C G B Chorus My EmSiel Is 'N Soeker Na AWat Die Lewe Bied, En CKeer Op Keer Sak My Moed As Ek GSien Dis Als VerBniet, My EmLewe Is 'N Snelweg Waar AKarre Om My Jaag, En CElke Afdraai Nooi My Om Die GLangpBad Te VerEmlaatA. C G Interlude B Em A C G B Outro My EmSiel Is 'N Soeker Na AWat Die Lewe Bied, En CKeer Op Keer Sak My Moed As Ek GSien Dis Als VerBniet, My EmLewe Is 'N Snelweg Waar AKarre Om My Jaag, En CElke Afdraai Nooi My Om Die GLangpBad Te VerEmlaatA. C GOm Die BLangpad Te VerEmlaatA, C GOm Die BLangpad Te VerEmlaatA, C GOm Die BLangpad Te VerEmlaatA, C GOm Die BLangpad Te VerEmlaatA. C G B Em A C G B Em
FAQ
Langpad의 코드는 무엇인가요?
Langpad의 코드는 다음과 같습니다: Em, A, C, G, B
Langpad의 원곡 조는 무엇인가요?
원곡 조는 Am입니다.
Langpad을(를) 연주하는 난이도는 어느 정도인가요?
난이도는 Beginner입니다.
Langpad을(를) 다른 조로 연주할 수 있나요?
네. 이조 기능을 사용해 원하는 조로 바꿀 수 있습니다.
Langpad을(를) 어쿠스틱 기타로 연주할 수 있나요?
네. 이 코드는 어쿠스틱과 일렉트릭 기타 모두에서 사용 가능합니다.
Langpad을(를) 우쿨렐레로 연주할 수 있나요?
Langpad 코드는 각각의 코드 모양을 사용해 기타나 우쿨렐레로 연주할 수 있습니다.
Langpad에는 몇 개의 코드가 사용되나요?
Langpad에는 5개의 코드가 사용됩니다: Em, A, C, G, B
Langpad을(를) 연주하는 가장 쉬운 방법은 무엇인가요?
이조 기능을 사용해 여러분의 음역대에 더 잘 맞거나 더 쉬운 코드 모양을 사용하는 조로 바꿀 수 있습니다.
Langpad은(는) 어느 연대에 발매되었나요?
Langpad은(는) 2000에 발매되었습니다. 2000의 노래 더 보기
Langpad에 더 쉬운 코드 버전이 있나요?
네. 간단하게 버튼을 누르면 Langpad의 코드를 초보자에게 맞는 버전으로 바꿀 수 있어요 - 곡의 키나 코드 진행은 그대로 유지하면서 maj7, m7, 9th 같은 고급 확장 코드만 제거돼요.