Chordyes

Jy Si Die Een

D 조로 된 Emile Minnie의 Jy Si Die Een 기타 코드 & 가사

Bpm:      150
Released: 26 May 2006
Album:    Dagbreek

Capo: 4 fret

Intro
Dm  A#m
Dm  A#m

Verse 1
DmJy Is Die Een Wat My Wortels Voed,
Met A#mSagte, Donker Grond,
DmJy Is Die Een Wat My Stam Omhels,
Ek Voel Jou A#mLippe Teen My Mond.

Verse 2
F#Jy Is Die Een Wat In My Mik Kom Lê,
Dan C#Praat Ons Land En Sand,
G#Jy Is Die Een Wat In My Koelte Klim,
As Die FSon Se Strale Brand.

Verse 3
DmJy Is Die Een Wat Jou Vlerke Sprei,
En Na A#mVerre Lande Reis,
DmJy Is Die Een Wat Jou Stem Laat Hoor,
As Jy Die A#mGod Van Vryheid Prys.

Verse 4
F#Jy Is Die Een Wat Elke Keer,
TeC#rug Na My Toe Kom,
G#Jy Is Die Een Wat Jaar Na Jaar,
In My FDroë Woestynland Blom.

Pre-Chorus
Jy Is Die A#mEen,
Jy Is Die A#Een,

Chorus
D#mJy Is Die Een Wat My Hartklop Hoor,
Soos 'N A#Baken In Die Nag,
D#mJy Is Die Een Wat My Kop Verstaan,
En A#Saam Met My Kan Lag.

Verse 5
D#mJy Is Die Een Wat Ek Teen My Dra,
Soos 'N A#mPasgebore Kind,
D#mJy Is Die Een Wat Die Naelstring Knip,
En My A#mHegter Aan Jou Bind.

Verse 6
F#Jy Is Die Een Wat Soos 'N Ma,
Die C#Wêreld Vir My Wys,
G#Jy Is Die Een, My Bondgenoot,
Op HieFrdie Lewensreis,

Pre-Chorus
Jy Is Die A#mEen,
Jy Is Die A#Een,

Chorus
D#mJy Is Die Een Wat My Hartklop Hoor,
Soos 'N A#Baken In Die Nag,
D#mJy Is Die Een Wat My Kop Verstaan,
En A#Saam Met My Kan Lag.

Interlude
Dm  A#m
Dm  A#m
F#  C#  G#   F Fsus4  F

Pre-Chorus
Jy Is Die A#mEen,
Jy Is Die A#Een.

Chorus
D#mJy Is Die Een Wat My Hartklop Hoor,
Soos 'N A#Baken In Die Nag,
D#mJy Is Die Een Wat My Kop Verstaan,
En A#Saam Met My Kan Lag.

Verse 7
FmJy Is Die Een Wat My Moed Inpraat,
As Die CStorms Aan My Ruk,
FmJy Is Die Een, Die Enigste Een,
CJy    Is My GEmeluk,C    Em    C​

Outro
EmJy Is Die Een Wat My Wortels Voed,
Met CSagte, Donker Grond,
EmJy Is Die Een Wat My Stam Omhels,
Ek Voel Jou CLippe Teen My Mond,
G#Jy Is Die Een Wat In My Mik Kom Lê,
Dan D#Praat Ons Land En Sand,
A#Jy Is Die Een Wat In My Koelte Klim,
As Die GSon,
Se Strale CmDraaG#i
Cm  G#
Cm  G#
Cm  G#
Cm  G#
Cm  G#
Cm  Cm
다른 조로도 이용 가능: Cm (원곡 조) E G A

FAQ

Jy Si Die Een의 코드는 무엇인가요?

Jy Si Die Een의 코드는 다음과 같습니다: Dm, A#m, F#, C#, G#, F, A#, D#m, Fsus4, Fm, C, Em

Jy Si Die Een의 원곡 조는 무엇인가요?

원곡 조는 Cm입니다.

Jy Si Die Een을(를) 연주하는 난이도는 어느 정도인가요?

난이도는 Advanced입니다.

Jy Si Die Een을(를) 다른 조로 연주할 수 있나요?

네. 이조 기능을 사용해 원하는 조로 바꿀 수 있습니다.

Jy Si Die Een을(를) 어쿠스틱 기타로 연주할 수 있나요?

네. 이 코드는 어쿠스틱과 일렉트릭 기타 모두에서 사용 가능합니다.

Jy Si Die Een을(를) 우쿨렐레로 연주할 수 있나요?

Jy Si Die Een 코드는 각각의 코드 모양을 사용해 기타나 우쿨렐레로 연주할 수 있습니다.

Jy Si Die Een에는 몇 개의 코드가 사용되나요?

Jy Si Die Een에는 12개의 코드가 사용됩니다: Dm, A#m, F#, C#, G#, F, A#, D#m, Fsus4, Fm, C, Em

Jy Si Die Een을(를) 연주하는 가장 쉬운 방법은 무엇인가요?

이조 기능을 사용해 여러분의 음역대에 더 잘 맞거나 더 쉬운 코드 모양을 사용하는 조로 바꿀 수 있습니다.

Jy Si Die Een은(는) 어느 연대에 발매되었나요?

Jy Si Die Een은(는) 2000에 발매되었습니다. 2000의 노래 더 보기

Jy Si Die Een에 더 쉬운 코드 버전이 있나요?

네. 간단하게 버튼을 누르면 Jy Si Die Een의 코드를 초보자에게 맞는 버전으로 바꿀 수 있어요 - 곡의 키나 코드 진행은 그대로 유지하면서 maj7, m7, 9th 같은 고급 확장 코드만 제거돼요.

0.3x