Bpm: 115 Released: 30 April 2014 Album: Wagtende Nasie Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Capo: No Intro A Dm Dm F Gm A7Ahaha, Dm Dm F Gm A7Ahaha. Verse 1 DmEk Sit In My See Spelonk, Ek DmHou Jou Dop Uit My Seewier Tronk, GmEen Nag Het Ek Ingeloop, My A7Hart Was Koud En Sonder Hoop. Verse 2 My DmEinde Kon Jy Maklik Raai, My DmLyf In Seewier Toegedraai, Is Ek GmRegtig Weg? Die Antwoord Is: “Nee”, Ek CLeef Vir Altyd In Die See. Pre-Chorus FRus En Vrede Vind Ek Hier, Ek A7Ry Op Die Rug Van ‘N Waterdier, My DmWêreldsmart Is Toe Geseël, En CEindelik Is My Hart Weer Heel. Chorus Die FMis Kom Soggens Ingerol, Ek A7Glimlag Breed, Want My Hart Is Vol, Ek DmDuik Af In Die Silwer See, Die CVrede Wat My “Dood” CMy FGeeA7 . . ., Die DmVrede Wat My “CDood” My FGeeA7 . . ., Die DmVrede Wat My “CDood” My FGeeA7. Verse 3 My DmLewe Was ‘N Bitter Stryd, Ek DmKen Die Pyn Van Eensaamheid, Deur GmMense Keer Op Keer Verlaat, Die A7Liefde Word Oornag Die Haat, Verse 4 My DmVerse Was My Woord Kasteel, My DmWonderwêreld Van Verbeel, Maar GmEen Nag Het Hul My Kom Soek, Die CBranders Het My Naam Geroep. Pre-Chorus FRus En Vrede Vind Ek Hier, Ek A7Ry Op Die Rug Van ‘N Waterdier, My DmWêreldsmart Is Toe Geseël, En CEindelik Is My Hart Weer Heel. Chorus Die FMis Kom Soggens Ingerol, Ek A7Glimlag Breed, Want My Hart Is Vol, Ek DmDuik Af In Die Silwer See, Die CVrede Wat My “Dood” CMy FGeeA7 . . ., Die DmVrede Wat My “CDood” My FGeeA7 . . ., Die DmVrede Wat My “CDood” My FGeeA7. Interlude Dm Dm F Gm A7Ahaha, Dm Dm F Gm C Pre-Chorus FRus En Vrede Vind Ek Hier, Ek A7Ry Op Die Rug Van ‘N Waterdier, My DmWêreldsmart Is Toe Geseël, En CEindelik Is My Hart Weer Heel. Outro Die FMis Kom Soggens Ingerol, Ek A7Glimlag Breed, Want My Hart Is Vol, Ek DmDuik Af In Die Silwer See, Die CVrede Wat My “Dood” CMy FGeeA7 . . ., Die DmVrede Wat My “CDood” My FGeeA7 . . ., Die DmVrede Wat My “CDood” My FGeeA7 . . ., Die DmVrede Wat My “CDood” My FGeeA7 . . ., Die DmVrede Wat My “CDood” My FGee.
FAQ
Ingrid의 코드는 무엇인가요?
Ingrid의 코드는 다음과 같습니다: A, Dm, F, Gm, A7, C
Ingrid의 원곡 조는 무엇인가요?
원곡 조는 B입니다.
Ingrid을(를) 연주하는 난이도는 어느 정도인가요?
난이도는 Intermediate입니다.
Ingrid을(를) 다른 조로 연주할 수 있나요?
네. 이조 기능을 사용해 원하는 조로 바꿀 수 있습니다.
Ingrid을(를) 어쿠스틱 기타로 연주할 수 있나요?
네. 이 코드는 어쿠스틱과 일렉트릭 기타 모두에서 사용 가능합니다.
Ingrid을(를) 우쿨렐레로 연주할 수 있나요?
Ingrid 코드는 각각의 코드 모양을 사용해 기타나 우쿨렐레로 연주할 수 있습니다.
Ingrid에는 몇 개의 코드가 사용되나요?
Ingrid에는 6개의 코드가 사용됩니다: A, Dm, F, Gm, A7, C
Ingrid을(를) 연주하는 가장 쉬운 방법은 무엇인가요?
이조 기능을 사용해 여러분의 음역대에 더 잘 맞거나 더 쉬운 코드 모양을 사용하는 조로 바꿀 수 있습니다.
Ingrid은(는) 어느 연대에 발매되었나요?
Ingrid은(는) 2010에 발매되었습니다. 2010의 노래 더 보기
Ingrid에 더 쉬운 코드 버전이 있나요?
네. 간단하게 버튼을 누르면 Ingrid의 코드를 초보자에게 맞는 버전으로 바꿀 수 있어요 - 곡의 키나 코드 진행은 그대로 유지하면서 maj7, m7, 9th 같은 고급 확장 코드만 제거돼요.