Chordyes

Die Ruiter Van Skimmelperdpan

E 조로 된 Emile Minnie의 Die Ruiter Van Skimmelperdpan 기타 코드 & 가사

Bpm:      120
Released: 1 September 2012
Album:    Anderkant Die Ewigheid

Capo: 3 fret

Intro
E  D  C  B
Am  G  F#7  B
E  D  C  B
Am  G  B

Verse 1
Langs Die EmPad Wat Verdwyn In Die CSkimmelperdpan,
By 'N AmDraai In Die Mond Van Die BKloof,
Het 'N EmBom In Die Oorlog 'N CVlugtende Man,
Op 'N AmPerd Soos 'N BSwaardslag OntEmhoof.

Verse 2
Aan Die EmSaalboom Krampagtig Die CHande Verstyf,
Met 'N AmLaaste Stuiptrekkende BKrag,
En Die EmBene Geklem Soos 'N CSkroef Om Sy Lyf,
Op Die AmPerd Sit Die BGrusame EmVrag.

Chorus
AmWie Is Die Ruiter? B
Wie Is Die EmRuiter?
Wie Is Die AmRuiter?
Die CRuiter Van BSkimmelperdEmpan.D   C   B

Interlude
Am  G  F#7  B
Em  D  C  B
Am  G  B

Verse 3
Met Sy EmNeusgate Wyd En Die COre Op Sy Nek,
Soos Die AmWind Yl Verbysterd Die BDier,
Met Die EmSkuim In Wit Vlokke Wat CWaai Uit Sy Bek,
En GeAmspan Soos 'N BDraad Elke EmSpier.

Verse 4
By Die EmHuisie Verby Waar 'N CVrou Staan En Kyk,
In Die AmAfkopding Ken Sy Haar BMan,
Met 'N OnEmaardse Gil Val Sy CBleek Soos 'N Lyk,
Perd En AmRuiter VerBdwyn In Die EmPan.

Chorus
Wie Is Die AmRuiter? B
Wie Is Die EmRuiter?
Wie Is Die AmRuiter?
Die CRuiter Van BSkimmelperdEmpan.D   C   B

Interlude
Am  G  F#7  B
Em  D  C  B
Am  G  B

Verse 5
Wee Die EmReisiger Wat Daar OnCwetend Kom Skuil,
Waar BouAmvallig Die Huisie Nog SBtaan,
En VreesEmagtig By Wyle 'N CNagdiertjie Huil,
By Die AmNewelige BLig Van Die EmMaan.

Verse 6
Want By EmMiddernag Waai Daar 'N CWind Deur Die Kloof,
Waai En AmHuil Soos 'N Kindjie Wat BKerm,
En Dan EmJaag Daar 'N Perd Met 'N CMan Sonder Hoof,
Wie Dit AmSien, Roep VerBskrik: "Heer, OntEmferm!".

Chorus
Wie Is Die AmRuiter? B
Wie Is Die EmRuiter?
Wie Is Die AmRuiter?
Die CRuiter Van BSkimmelperdEmpan.D   C   B

Interlude
Am  G  F#7  B
Em  D  C  B
Am  G  B

Verse 7
Want Die EmVuurvonke Spat Waar Die CHoefslae Dreun,
En Dit AmVlam Uit Sy Neus En Sy BOog,
Styf En EmStram Sit Die Ruiter Na CVore Geleun,
En Die AmBloed Uit Sy BNek Spuit 'N EmBoog.

Verse 8
En Dan EmEensklaps Vanuit Die VerCvalle Gebou,
Kom 'N AmVreeslike Skrikbeeld GeBvaar,
Al Die EmHare Orent 'N WaanCsinnige Vrou,
Met 'N AmHande-BWringend GeEmbaar.

Chorus
Wie Is Die AmRuiter? B
Wie Is Die EmRuiter?
Wie Is Die AmRuiter?
Die CRuiter Van BSkimmelperdEmpan.D   C   B

Interlude
Am  G  F#7  B
Em  D  C  B
Am  G  B

Verse 9
"Waarom EmRus Jy Nie, Rus Jy Nie, CJan Van Der Meer?
Waarom AmJaag Jy My Elke Nag BOp?
Sal Daar EmNimmer 'N Einde Kom ... CAltyd Maar Weer,
Die GaAmlop ... Die GaBlop ... Die GaEmlop?!"

Verse 10
Die AfEmgryslike Klank Nog GeChuil Nog Gelag,
En Die AmPerd Met Die Romp Van 'N BMan,
Dis Geen EmPlek Vir 'N Christenmens CDaar In Die Nag,
Langs Die AmPad Na Die BSkimmelperdEmpan.

Outro
Wie Is Die AmRuiter? B
Wie Is Die EmRuiter?
Wie Is Die AmRuiter?
Die CRuiter Van BSkimmelperdEmpan.D  C  B
Ek Is Die AmRuiter? B
En Jy Is Die EmRuiter?
Ons Is Die AmRuiters?
Die CRuiters Van BSkimmelperdEmpan.D   C   B
Am  G  F#7  Em
Em
Em
다른 조로도 이용 가능: A (원곡 조) C D G

FAQ

Die Ruiter Van Skimmelperdpan의 코드는 무엇인가요?

Die Ruiter Van Skimmelperdpan의 코드는 다음과 같습니다: E, D, C, B, Am, G, F#7, Em

Die Ruiter Van Skimmelperdpan의 원곡 조는 무엇인가요?

원곡 조는 A입니다.

Die Ruiter Van Skimmelperdpan을(를) 연주하는 난이도는 어느 정도인가요?

난이도는 Intermediate입니다.

Die Ruiter Van Skimmelperdpan을(를) 다른 조로 연주할 수 있나요?

네. 이조 기능을 사용해 원하는 조로 바꿀 수 있습니다.

Die Ruiter Van Skimmelperdpan을(를) 어쿠스틱 기타로 연주할 수 있나요?

네. 이 코드는 어쿠스틱과 일렉트릭 기타 모두에서 사용 가능합니다.

Die Ruiter Van Skimmelperdpan을(를) 우쿨렐레로 연주할 수 있나요?

Die Ruiter Van Skimmelperdpan 코드는 각각의 코드 모양을 사용해 기타나 우쿨렐레로 연주할 수 있습니다.

Die Ruiter Van Skimmelperdpan에는 몇 개의 코드가 사용되나요?

Die Ruiter Van Skimmelperdpan에는 8개의 코드가 사용됩니다: E, D, C, B, Am, G, F#7, Em

Die Ruiter Van Skimmelperdpan을(를) 연주하는 가장 쉬운 방법은 무엇인가요?

이조 기능을 사용해 여러분의 음역대에 더 잘 맞거나 더 쉬운 코드 모양을 사용하는 조로 바꿀 수 있습니다.

Die Ruiter Van Skimmelperdpan은(는) 어느 연대에 발매되었나요?

Die Ruiter Van Skimmelperdpan은(는) 2010에 발매되었습니다. 2010의 노래 더 보기

Die Ruiter Van Skimmelperdpan에 더 쉬운 코드 버전이 있나요?

네. 간단하게 버튼을 누르면 Die Ruiter Van Skimmelperdpan의 코드를 초보자에게 맞는 버전으로 바꿀 수 있어요 - 곡의 키나 코드 진행은 그대로 유지하면서 maj7, m7, 9th 같은 고급 확장 코드만 제거돼요.

0.3x