Chordyes

Rietfontein

អង្កត់ធ្នូហ្គីតា និងអត្ថបទចម្រៀង Rietfontein ដោយ Emile Minnie នៅគ្រាមុសិក G

Bpm:      120
Released: 1 Jan 2008
Album:    Nagmusiek

Capo: No

Intro
G

Verse 1
By CRietfonC/Etein Se LeFmidam,
As Die A#Reier SA#7taan En DrD#oom,
En GeG#pluimde PD#eerboom TaFmkke,
Bloeisels GSprinkel In Die CmStroom.

Verse 2
Word Op CMaan VerC/EligteFm Nagte,
Nog 'N A#Somber TA#7afereD#el,
Van G#Haat En LD#us En LiFmefde,
Deur GeGsus4storwenes AfgeGspeel.

Chorus
CmWit Is Die Water En CmBlond Is Die Maan,
D#En BFmly Is Die Paar Wat GeaGrmd Daar Gaan,
VerCmsilwerde Bome Cm7Ruis In Die Laan,
D#  WFmit Is Die Water En G  G  G Blond Is Die MCmaan. Cm​

Verse 3
'N CHonderd C/EJaar GFmelede,
Het Die A#Buurt Se MA#7ooiste BlD#om,
So G#In Die HD#elder MaFmanlig,
Na Die GPeerboom Laan GeCmkom.

Verse 4
Maar TerCwyl Sy C/EEn HaarFm Minnaar,
In ConA#fetti BA#7loeisels StD#aan,
Het 'N G#Ander ID#n Die SkFmadu,
Langs Die Gsus4Dam Se Wal GeGgaan.

Chorus
CmWit Is Die Water En CmBleek Is Die Maan,
D#Wie FmIs Dit Was Daar So GerGuisloos Gaan,
‘N CmHuiwering Trek Deur Die Cm7Bome In Die Laan,
D#  WFmit Is Die Water En G  G  G Bleek Is Die MCmaan. Cm​

Verse 5
O CSalig C/EDie VeFmrrukking,
Wat Die A#Suiwer LA#7iefde BrD#ing,
En G#Vrolik HD#et Die HaFmrte,
Van Die Gsus4Paartjie Daar GeCmsing,

Verse 6
By CRietfonC/Etein SeFm Leidam,
In Die A#Wit Lig VA#7an Die MaD#an,
Maar G#Oorkant LD#angs Die PeFmerboom,
Het 'N Gsus4Skaduwee GeGgaan,

Chorus
CmWit Is Die Water Maar CmBleker Die Maan,
FmWie Is Dit Wat Daar So GDoelbewus Gaan?
VerCmdonkerde Bome Cm7Bewe In Die Laan,
D#  WFmit Is Die Water Maar G  G  G Bleker Die MCmaan. Cm​

Verse 7
KortCstondig C/ESoos DieFm Dou,
Wat Smôrens A#Skitter OA#7p Die RoD#os,
KortG#stondig WD#as Die EnFmkel Uur,
Van Gsus4Samesyn Se CmTroos.

Verse 8
Op CBloedbeC/EvlekteFm Bloeisels,
Lê Die A#Paartjie IA#7n Die LaD#an,
TerG#wyl 'N SD#wart GestFmalte,
Onder Gsus4Peerboom Takke GStaan,

Chorus 2
CmBloed In Die Water En CmBloed In Die Laan,
D#   WFmie Is Dit Wat Daar So RGoerloos Bly Staan,
CmVormlose Skaduwees CmKruip Oor Die Maan,
D#  BFmloed In Die Water En  G  G  G Bloed In Die LCmaan. Cm​

Interlude
Fm  G
Cm   Cm
D# Fm  G

Verse 9
By CRietfonC/Etein Se LeFmidam,
As Die A#Reier SA#7taan En DrD#oom,
En GeG#pluimde PD#eerboom TaFmkke,
Bloeisels GSprinkel In Die CmStroom.

Verse 10
Word Op CMaan VerC/EligteFm Nagte,
Nog 'N A#Somber TA#7afereD#el,
Van G#Haat En LD#us En LiFmefde,
Deur GeGstorwenes AfgeGspeel.  (GAah Aah Aaah Aah Aah), (GAaah . . .).

Outro 
CmBloed In Die Water En CmBloed In Die Laan,
D#   WFmie Is Dit Wat Daar So SGkuldbewus Gaan,
CmVormlose Skaduwees CmKruip Oor Die Maan,
D#  BFmloed In Die Water En G  G  G Bloed In Die,
CmBloed In Die Water En CmBloed In Die Laan,
D#   WFmie Is Dit Wat Daar So SGkuldbewus Gaan,
CmVormlose Skaduwees CmKruip Oor Die Maan,
D#  BFmloed In Die Water En G  G  G Bloed In Die,
CmBloed In Die Water En CmBloed In Die Laan,
D#   WFmie Is Dit Wat Daar So SGkuldbewus Gaan,
CmVormlose Skaduwees CmKruip Oor Die Maan,
D#  BFmloed In Die Water En G  G  G Bloed In Die LCmaan .Fm . .G,
CmLaan Fm. . .,
GBloed In Die CmLaan .Fm . .,
GBloed In Die CmLaan. Cm   Cm   Cm​
មានផងដែរនៅគ្រាមុសិក: E (គ្រាមុសិកដើម) C D A

FAQ

តើអង្កត់ធ្នូសម្រាប់បទ Rietfontein គឺជាអ្វី?

អង្កត់ធ្នូសម្រាប់បទ Rietfontein គឺ: G, C, C/E, Fm, A#, A#7, D#, G#, Cm, Gsus4, Cm7

តើ Key ដើមនៃបទ Rietfontein គឺជាអ្វី?

Key ដើមគឺ E ។

តើការលេងបទ Rietfontein មានកម្រិតពិបាកយ៉ាងណា?

កម្រិតពិបាកគឺ Advanced ។

តើខ្ញុំអាចលេងបទ Rietfontein ក្នុង Key ផ្សេងបានទេ?

បាទ/ចាស។ អ្នកអាចផ្លាស់ប្តូរ Key នៃបទចម្រៀងទៅកាន់ Key ណាមួយបានដោយប្រើមុខងារ Transpose ។

តើបទ Rietfontein អាចលេងជាមួយហ្គីតាអាគូស្ទីកបានទេ?

បាទ/ចាស។ អង្កត់ធ្នូដំណើរការបានទាំងហ្គីតាអាគូស្ទីក និងអគ្គិសនី។

តើខ្ញុំអាចលេងបទ Rietfontein ជាមួយអ៊ូគូឡេឡេបានទេ?

អង្កត់ធ្នូ Rietfontein អាចលេងបានទាំងលើហ្គីតា និងអ៊ូគូឡេឡេ ដោយប្រើទម្រង់អង្កត់ធ្នូដែលសមស្របនឹងឧបករណ៍នីមួយៗ។

តើមានអង្កត់ធ្នូជប៉ុន្មានត្រូវបានប្រើក្នុងបទ Rietfontein?

បទ Rietfontein ប្រើ 11 អង្កត់ធ្នូ: G, C, C/E, Fm, A#, A#7, D#, G#, Cm, Gsus4, Cm7

តើវិធីងាយស្រួលបំផុតដើម្បីលេងបទ Rietfontein គឺជាអ្វី?

អ្នកអាចប្រើមុខងារ Transpose ដើម្បីផ្លាស់ប្តូរ Key ដែលសមស្របនឹងកម្រិតសម្លេងរបស់អ្នក ឬប្រើយាងអង្កត់ធ្នូដែលងាយស្រួលជាង។

បទចម្រៀង Rietfontein ត្រូវបានបង្កើតនៅគ្រាណា?

បទចម្រៀង Rietfontein ត្រូវបានបង្កើតនៅគ្រា 2000។ មើលបញ្ជីបទចម្រៀងគ្រា 2000 បន្ថែមទៀតនៅទីនេះ

តើមានកំណែអង្កត់ភ្លេងដែលងាយស្រួលជាងសម្រាប់ Rietfontein ទេ?

មាន។ ចុចប៊ូតុងធ្វើឲ្យសាមញ្ញដើម្បីប្តូរអង្កត់ភ្លេងចម្រៀង Rietfontein ទៅជាកំណែងាយស្រួលសម្រាប់អ្នកចាប់ផ្តើម - វានឹងលុបផ្នែកបន្ថែមកម្រិតខ្ពស់ដូចជា maj7, m7 និង9 ដោយមិនផ្លាស់ប្តូរគ្រាឬលំដាប់អង្កត់ភ្លេងចម្រៀងទេ។

0.3x