Chordyes

Ingrid

អង្កត់ធ្នូហ្គីតា និងអត្ថបទចម្រៀង Ingrid ដោយ Emile Minnie នៅគ្រាមុសិក C

Bpm:      115
Released: 30 April 2014
Album:    Wagtende Nasie

Note:    * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.

Capo: No

Intro
C
Fm  Fm
G#   A#m   AhC7aha,
Fm  Fm
G#   A#m   AhC7aha.

Verse 1
FmEk Sit In My See Spelonk,
Ek FmHou Jou Dop Uit My Seewier Tronk,
A#mEen Nag Het Ek Ingeloop,
My C7Hart Was Koud En Sonder Hoop.

Verse 2
My FmEinde Kon Jy Maklik Raai,
My FmLyf In Seewier Toegedraai,
Is Ek A#mRegtig Weg? Die Antwoord Is: “Nee”,
Ek D#Leef Vir Altyd In Die See.

Pre-Chorus
G#Rus En Vrede Vind Ek Hier,
Ek C7Ry Op Die Rug Van ‘N Waterdier,
My FmWêreldsmart Is Toe Geseël,
En D#Eindelik Is My Hart Weer Heel.

Chorus
Die G#Mis Kom Soggens Ingerol,
Ek C7Glimlag Breed, Want My Hart Is Vol,
Ek FmDuik Af In Die Silwer See,
Die D#Vrede Wat My “Dood” MD#y GeG#e . C7. .,
Die FmVrede Wat My “D#Dood” My GG#ee .C7 . .,
Die FmVrede Wat My “D#Dood” My GG#ee. C7​

Verse 3
My FmLewe Was ‘N Bitter Stryd,
Ek FmKen Die Pyn Van Eensaamheid,
Deur A#mMense Keer Op Keer Verlaat,
Die C7Liefde Word Oornag Die Haat,

Verse 4
My FmVerse Was My Woord Kasteel,
My FmWonderwêreld Van Verbeel,
Maar A#mEen Nag Het Hul My Kom Soek,
Die D#Branders Het My Naam Geroep.

Pre-Chorus
G#Rus En Vrede Vind Ek Hier,
Ek C7Ry Op Die Rug Van ‘N Waterdier,
My FmWêreldsmart Is Toe Geseël,
En D#Eindelik Is My Hart Weer Heel.

Chorus
Die G#Mis Kom Soggens Ingerol,
Ek C7Glimlag Breed, Want My Hart Is Vol,
Ek FmDuik Af In Die Silwer See,
Die D#Vrede Wat My “Dood” MD#y GeG#e . C7. .,
Die FmVrede Wat My “D#Dood” My GG#ee .C7 . .,
Die FmVrede Wat My “D#Dood” My GG#ee. C7​

Interlude
Fm  Fm
G#   A#m   AhC7aha,
Fm  Fm
G# A#m  D#

Pre-Chorus
G#Rus En Vrede Vind Ek Hier,
Ek C7Ry Op Die Rug Van ‘N Waterdier,
My FmWêreldsmart Is Toe Geseël,
En D#Eindelik Is My Hart Weer Heel.

Outro
Die G#Mis Kom Soggens Ingerol,
Ek C7Glimlag Breed, Want My Hart Is Vol,
Ek FmDuik Af In Die Silwer See,
Die D#Vrede Wat My “Dood” MD#y GeG#e . C7. .,
Die FmVrede Wat My “D#Dood” My GG#ee .C7 . .,
Die FmVrede Wat My “D#Dood” My GG#ee .C7 . .,
Die FmVrede Wat My “D#Dood” My GG#ee .C7 . .,
Die FmVrede Wat My “D#Dood” My GG#ee.
មានផងដែរនៅគ្រាមុសិក: B (គ្រាមុសិកដើម) D E G A

FAQ

តើអង្កត់ធ្នូសម្រាប់បទ Ingrid គឺជាអ្វី?

អង្កត់ធ្នូសម្រាប់បទ Ingrid គឺ: C, Fm, G#, A#m, C7, D#

តើ Key ដើមនៃបទ Ingrid គឺជាអ្វី?

Key ដើមគឺ B ។

តើការលេងបទ Ingrid មានកម្រិតពិបាកយ៉ាងណា?

កម្រិតពិបាកគឺ Intermediate ។

តើខ្ញុំអាចលេងបទ Ingrid ក្នុង Key ផ្សេងបានទេ?

បាទ/ចាស។ អ្នកអាចផ្លាស់ប្តូរ Key នៃបទចម្រៀងទៅកាន់ Key ណាមួយបានដោយប្រើមុខងារ Transpose ។

តើបទ Ingrid អាចលេងជាមួយហ្គីតាអាគូស្ទីកបានទេ?

បាទ/ចាស។ អង្កត់ធ្នូដំណើរការបានទាំងហ្គីតាអាគូស្ទីក និងអគ្គិសនី។

តើខ្ញុំអាចលេងបទ Ingrid ជាមួយអ៊ូគូឡេឡេបានទេ?

អង្កត់ធ្នូ Ingrid អាចលេងបានទាំងលើហ្គីតា និងអ៊ូគូឡេឡេ ដោយប្រើទម្រង់អង្កត់ធ្នូដែលសមស្របនឹងឧបករណ៍នីមួយៗ។

តើមានអង្កត់ធ្នូជប៉ុន្មានត្រូវបានប្រើក្នុងបទ Ingrid?

បទ Ingrid ប្រើ 6 អង្កត់ធ្នូ: C, Fm, G#, A#m, C7, D#

តើវិធីងាយស្រួលបំផុតដើម្បីលេងបទ Ingrid គឺជាអ្វី?

អ្នកអាចប្រើមុខងារ Transpose ដើម្បីផ្លាស់ប្តូរ Key ដែលសមស្របនឹងកម្រិតសម្លេងរបស់អ្នក ឬប្រើយាងអង្កត់ធ្នូដែលងាយស្រួលជាង។

បទចម្រៀង Ingrid ត្រូវបានបង្កើតនៅគ្រាណា?

បទចម្រៀង Ingrid ត្រូវបានបង្កើតនៅគ្រា 2010។ មើលបញ្ជីបទចម្រៀងគ្រា 2010 បន្ថែមទៀតនៅទីនេះ

តើមានកំណែអង្កត់ភ្លេងដែលងាយស្រួលជាងសម្រាប់ Ingrid ទេ?

មាន។ ចុចប៊ូតុងធ្វើឲ្យសាមញ្ញដើម្បីប្តូរអង្កត់ភ្លេងចម្រៀង Ingrid ទៅជាកំណែងាយស្រួលសម្រាប់អ្នកចាប់ផ្តើម - វានឹងលុបផ្នែកបន្ថែមកម្រិតខ្ពស់ដូចជា maj7, m7 និង9 ដោយមិនផ្លាស់ប្តូរគ្រាឬលំដាប់អង្កត់ភ្លេងចម្រៀងទេ។

0.3x