Chordyes

Ek Wonder

អង្កត់ធ្នូហ្គីតា និងអត្ថបទចម្រៀង Ek Wonder ដោយ Emile Minnie នៅគ្រាមុសិក E

Bpm:      120
Released: 26 May 2010
Album:    Supernova

Capo: No

Intro
                   E

Verse 1
Ek EWonder Of Jy Wakker Skrik,
En G#7Onbeholpe Aan My Dink,
Ek AWonder Of Jy Koffie Maak,
En BWonder Waarom Het Ek BJou Verlaat.

Verse 2
Trek EJy Die Swaar Gordyne Oop,
En G#7Sien My In Die Straat Af Loop,
Ek AWonder Of Jy Wil Onthou,
En BWatter Woorde Jy BeBrou.

Chorus
Ons F#m7Afskeid Was So Blindelings,
So BTastend In Die Donker,
Net Die EGode Sal Verstaan, (Die Gode Sal Verstaan),
En F#m7Eendag Sal Die Stof Gaan Lê,
En BSal Jy Sien Jy Was My Eerste ALiefde,
My Teerste BLiefde.

Verse 3
Ek EWonder Of Die Silwer Maan,
Nog G#7Laggend Deur Jou Lewe Gaan,
Of AIs Jou Nagte Hard En Koud,
En BVeg Jy Net Om BSelfbehoud,

Verse 4
Ek EWonder Of Jou Lag Weerklink,
En G#7Of Jou Oë Nog Helder Blink,
Of AIs Jy Deesdae Stil En Stroef,
Die BLyne Om Jou Mond 'N BGroef?

Chorus
Ons F#m7Liefde Was So Blindelings,
So BTastend In Die Donker,
Net Die EGode Sal Verstaan, (Die Gode Sal Verstaan),
En F#m7Eendag Sal Die Son Weer Skyn,
En BSal Jy Sien Jy Was My Eerste ALiefde,
My Teerste BLiefde.

Chorus
E  G#m  A  B
E  G#m  A  B

Chorus
Ons F#m7Liefde Was So Blindelings,
So BTastend In Die Donker,
Net Die EGode Sal Verstaan, (Die Gode Sal Verstaan),
En F#m7Eendag Sal Die Son Weer Skyn,
En BSal Jy Sien Jy Was My Eerste ALiefde,F#m​
My Teerste Bsus4Liefde,B​
My Seerste F#mLiefde, Bsus4       B​

Outro
Ek EWonder Of Jy Soms,
Ek G#7Wonder Of Jy Soms,
Ek AWonder Of Jy Soms,
B  Ek Wonder,
Ek EWonder Of Jy Soms,
Ek G#7Wonder Of Jy Soms,
Ek AWonder Of Jy Soms,
B  Ek Wonder, Ek EWeet.Emaj7​
មានផងដែរនៅគ្រាមុសិក: G (គ្រាមុសិកដើម) C D A

FAQ

តើអង្កត់ធ្នូសម្រាប់បទ Ek Wonder គឺជាអ្វី?

អង្កត់ធ្នូសម្រាប់បទ Ek Wonder គឺ: E, G#7, A, B, F#m7, G#m, F#m, Bsus4, Emaj7

តើ Key ដើមនៃបទ Ek Wonder គឺជាអ្វី?

Key ដើមគឺ G ។

តើការលេងបទ Ek Wonder មានកម្រិតពិបាកយ៉ាងណា?

កម្រិតពិបាកគឺ Advanced ។

តើខ្ញុំអាចលេងបទ Ek Wonder ក្នុង Key ផ្សេងបានទេ?

បាទ/ចាស។ អ្នកអាចផ្លាស់ប្តូរ Key នៃបទចម្រៀងទៅកាន់ Key ណាមួយបានដោយប្រើមុខងារ Transpose ។

តើបទ Ek Wonder អាចលេងជាមួយហ្គីតាអាគូស្ទីកបានទេ?

បាទ/ចាស។ អង្កត់ធ្នូដំណើរការបានទាំងហ្គីតាអាគូស្ទីក និងអគ្គិសនី។

តើខ្ញុំអាចលេងបទ Ek Wonder ជាមួយអ៊ូគូឡេឡេបានទេ?

អង្កត់ធ្នូ Ek Wonder អាចលេងបានទាំងលើហ្គីតា និងអ៊ូគូឡេឡេ ដោយប្រើទម្រង់អង្កត់ធ្នូដែលសមស្របនឹងឧបករណ៍នីមួយៗ។

តើមានអង្កត់ធ្នូជប៉ុន្មានត្រូវបានប្រើក្នុងបទ Ek Wonder?

បទ Ek Wonder ប្រើ 9 អង្កត់ធ្នូ: E, G#7, A, B, F#m7, G#m, F#m, Bsus4, Emaj7

តើវិធីងាយស្រួលបំផុតដើម្បីលេងបទ Ek Wonder គឺជាអ្វី?

អ្នកអាចប្រើមុខងារ Transpose ដើម្បីផ្លាស់ប្តូរ Key ដែលសមស្របនឹងកម្រិតសម្លេងរបស់អ្នក ឬប្រើយាងអង្កត់ធ្នូដែលងាយស្រួលជាង។

បទចម្រៀង Ek Wonder ត្រូវបានបង្កើតនៅគ្រាណា?

បទចម្រៀង Ek Wonder ត្រូវបានបង្កើតនៅគ្រា 2010។ មើលបញ្ជីបទចម្រៀងគ្រា 2010 បន្ថែមទៀតនៅទីនេះ

តើមានកំណែអង្កត់ភ្លេងដែលងាយស្រួលជាងសម្រាប់ Ek Wonder ទេ?

មាន។ ចុចប៊ូតុងធ្វើឲ្យសាមញ្ញដើម្បីប្តូរអង្កត់ភ្លេងចម្រៀង Ek Wonder ទៅជាកំណែងាយស្រួលសម្រាប់អ្នកចាប់ផ្តើម - វានឹងលុបផ្នែកបន្ថែមកម្រិតខ្ពស់ដូចជា maj7, m7 និង9 ដោយមិនផ្លាស់ប្តូរគ្រាឬលំដាប់អង្កត់ភ្លេងចម្រៀងទេ។

0.3x