Chordyes

Verby

Emile Minnie の Verby の G キーでのギターコードと歌詞

Bpm:      110
Released: 1 Jan 2008
Album:    Nagmusiek

Capo: No

Intro
Gm  Cm  F  A#  D7

Chorus
Jy GmSê Dis Verby, Vat Jou Goed, Kry Jou Ry,
En Ek CmStaan Voor Jou Deur Met My Hart In My Keel,
En Ek FWonder Wat Word D'une Vie Qui Est Morte,
En Jy A#Weet Iets Is Dood,
Maar Jy D7Kry Nie Die Woord Om Te GmSê.

Verse 1
Hoe Dit GmKlink As Die Liefde Sink,
En Jy CmSien Hoe Dit Lyk As Die Hartstog Wyk,
En Jy FWeet Hoe Dit Gaan As Die Sout Verslaan,
En Jy A#Voel Desperaat, Maar Dis KD7laar Te Laat, En,

Chorus
Jy GmSê Dis Verby, Vat Jou Goed, Kry Jou Ry,
En Ek CmStaan Voor Jou Deur Met My Hart In My Keel,
En Ek FWonder Wat Word D'une Vie Qui Est Morte,
En Jy A#Weet Iets Is Dood,
Maar Jy D7Kry Nie Die Woord Om Te GmSê.

Verse 2
Hoe Dit GmVoel As Die Lug Oor Jou Spoel,
En Die CmSon Soos 'N Bal Tussen Wolke Val,
As Die FReën Soos 'N Kind In Die Straat Rinkink,
En Die A#Stilte In Jou Soos 'N BD7lom Ontvou.

Verse 3
En Jy GmWeet Hoe Dit Klink As Die Liefde Sink,
En Jy CmSien Hoe Dit Lyk As Die Hartstog Wyk,
En Jy FWeet Hoe Dit Gaan As Die Sout Verslaan,
En Jy A#Voel Desperaat, Maar Dis KD7laar Te Laat, En,

Chorus
Jy GmSê Dis Verby, Vat Jou Goed, Kry Jou Ry,
En Ek CmStaan Voor Jou Deur Met My Hart In My Keel,
En Ek FWonder Wat Word D'une Vie Qui Est Morte,
En Jy A#Weet Iets Is Dood,
Maar Jy D7Kry Nie Die Woord Om Te GmSê.

Interlude
Gm  Gm
Dis VerCmby,
Dis VerFby,
Dis VerA#by.  D7​

Verse 4
En Ek GmWeet Hoe Dit Voel As Die Lug Oor Jou Spoel,
En Die CmSon Soos 'N Bal Tussen Wolke Val,
As Die FReën Soos 'N Kind In Die Straat Rinkink,
En Die A#Stilte In Jou Soos 'N BD7lom Ontvou.

Verse 5
En Jy GmWeet Hoe Dit Klink As Die Liefde Sink,
En Jy CmSien Hoe Dit Lyk As Die Hartstog Wyk,
En Jy FWeet Hoe Dit Gaan As Die Sout Verslaan,
En Jy A#Voel Desperaat, Maar Dis KD7laar Te Laat, En,

Chorus
Jy GmSê Dis Verby, Vat Jou Goed, Kry Jou Ry,
En Ek CmStaan Voor Jou Deur Met My Hart In My Keel,
En Ek FWonder Wat Word D'une Vie Qui Est Morte,
En Jy A#Weet Iets Is Dood,
Maar Jy D7Kry Nie Die Woord.
Om Te GmSê Dis Verby, Vat Jou Goed, Kry Jou Ry,
En Ek CmStaan Voor Jou Deur Met My Hart In My Keel,
En Ek FWonder Wat Word D'une Vie Qui Est Morte,
En Jy A#Weet Iets Is Dood,
Maar Jy D7Kry Nie Die Woord Om Te GmSê.

Interlude
Gm  Gm
Dis VerCmby,
Dis VerFby,
Dis VerA#by.  D7​

Outro
En Jy GmWeet Hoe Dit Voel As Die Lug Oor Jou Spoel,
En Die CmSon Soos 'N Bal Tussen Wolke Val,
As Die FReën Soos 'N Kind In Die Straat Rinkink,
En Die A#Stilte In Jou Soos 'N BD7lom Ontvou,
Dis VerGmby.
他のキーも利用可能: Em (元のキー) C D A

FAQ

Verbyのコードは何ですか?

Verbyのコードは次のとおりです:Gm, Cm, F, A#, D7

Verbyのオリジナルキーは何ですか?

オリジナルキーはEmです。

Verbyを弾く難易度はどれくらいですか?

難易度レベルはBeginnerです。

Verbyを別のキーで弾くことはできますか?

はい。移調(トランスポーズ)機能を使って、どのキーにも変更できます。

Verbyはアコースティックギターで弾けますか?

はい。このコードはアコースティックギターでもエレキギターでも使用できます。

ウクレレでVerbyを弾くことはできますか?

Verbyのコードはギターでもウクレレでも、それぞれの楽器に合ったコードフォームで演奏できます。

Verbyではいくつのコードが使われていますか?

Verbyでは5個のコードが使われています:Gm, Cm, F, A#, D7

Verbyを最も簡単に弾く方法は何ですか?

移調機能を使って自分の声域に合わせるか、より簡単なコードフォームに変更することができます。

Verby はどの年代に作られましたか?

Verby は 2000年代に作られました。 他の 2000 の曲はこちらでご覧いただけます

Verby のもっと簡単なコードバージョンはありますか?

あります。「簡易化」ボタンをタップすると、Verby のコードが初心者向けに変わります - maj7やm7、9thなどの高度な拡張コードが省略されますが、曲のキーやコード進行は変わりません。

0.3x