Bpm: 102 Released: 26 May 2006 Album: Dagbreek Capo: No Intro Dm C Dm C Verse 1 My DmVere Word Gepluk, Meneer, My DmWoorde Word Gesluk, Meneer, My CArm Word Gedraai, Meneer, My CKinders Afgemaai, Meneer, My DmWese Word Geruk, Meneer, My DmMense Gaan Gebuk, Meneer, My CVryheid Word Verswelg, Meneer, My CSkuld Word Nooit Gedelg, Meneer, Verse 2 Die DmLiefde Het Gewyk, Meneer, Dis DmHaat Net Waar Jy Kyk, Meneer, My CDae Word Stadig Afgetel En, CElkeen Bring 'N Nuwe Hel, My DmDeure Word Gesluit, Meneer, My DmSpore Word Gestuit, Meneer, My CStem Is 'N Masjiengeweer, MenCeer. Chorus Sien Jy DmNou? Dm Sien Jy CNou?C Sien Jy DmNou? Dm Sien Jy CNou?C Verse 3 My DmStrome Is Nou Stil, Meneer, My DmMense Het Geen Wil, Meneer, My CDiere Lê Vermink, Meneer, My CBeker Is Geskink, Meneer, My DmLand Is Kaal Geskeer, Meneer, GeDmstroop Voor Ek Kon Keer, Meneer, Met CHande Skurf En Kaal Sê Ek: MeCneer. Chorus Sien Jy DmNou? Dm Sien Jy CNou?C Sien Jy DmNou? Dm Sien Jy CNou?C Verse 4 My DmHart Is 'N Hotel, Meneer, Jou DmSente Vir My Vel, Meneer, My CKop 'N Katedraal Waar My, VerClede Doelloos Dwaal, Meneer, Die DmVensters Tot My Siel, Meneer, Is DmStukkend En Verniel, Meneer, My CLied Weerklink Vir Ewig In Die Niet. Chorus Sien Jy DmNou? Dm Sien Jy CNou?C Sien Jy DmNou? Dm Sien Jy CNou?C Verse 5 Sien Jy DmNou? (My DmVere Word Gepluk, Meneer, My DmWoorde Word Gesluk, Meneer), Sien Jy CNou? (My CArm Word Gedraai, Meneer, My CKinders Afgemaai, Meneer), Sien Jy DmNou? (My DmWese Word Geruk, Meneer, My DmMense Gaan Gebuk, Meneer), Sien Jy CNou? (My CVryheid Word Verswelg, Meneer, My CSkuld Word Nooit Gedelg, Meneer), Sien Jy DmNou? (Die DmLiefde Het Gewyk, Meneer, Dis DmHaat Net Waar Jy Kyk, Meneer), Sien Jy CNou? (My CDae Word Stadig Afgetel En, CElkeen Bring 'N Nuwe Hel), Sien Jy DmNou? (My DmDeure Word Gesluit, Meneer, My DmSpore Word Gestuit, Meneer), Sien Jy CNou? (My CStem Is 'N Masjiengeweer, Meneer, My CStem Is 'N Masjiengeweer), Outro My DmHart Is 'N Hotel, Meneer, Jou DmSente Vir My Vel, Meneer, My CKop 'N Katedraal Waar My, VerClede Doelloos Dwaal, Meneer, Die DmVensters Tot My Siel, Meneer, Is DmStukkend En Verniel, Meneer, My CLied Weerklink Vir Ewig In Die CNiet.
FAQ
Sien Jy Nouのコードは何ですか?
Sien Jy Nouのコードは次のとおりです:Dm, C
Sien Jy Nouのオリジナルキーは何ですか?
オリジナルキーはAmです。
Sien Jy Nouを弾く難易度はどれくらいですか?
難易度レベルはBeginnerです。
Sien Jy Nouを別のキーで弾くことはできますか?
はい。移調(トランスポーズ)機能を使って、どのキーにも変更できます。
Sien Jy Nouはアコースティックギターで弾けますか?
はい。このコードはアコースティックギターでもエレキギターでも使用できます。
ウクレレでSien Jy Nouを弾くことはできますか?
Sien Jy Nouのコードはギターでもウクレレでも、それぞれの楽器に合ったコードフォームで演奏できます。
Sien Jy Nouではいくつのコードが使われていますか?
Sien Jy Nouでは2個のコードが使われています:Dm, C
Sien Jy Nouを最も簡単に弾く方法は何ですか?
移調機能を使って自分の声域に合わせるか、より簡単なコードフォームに変更することができます。
Sien Jy Nou はどの年代に作られましたか?
Sien Jy Nou は 2000年代に作られました。 他の 2000 の曲はこちらでご覧いただけます
Sien Jy Nou のもっと簡単なコードバージョンはありますか?
あります。「簡易化」ボタンをタップすると、Sien Jy Nou のコードが初心者向けに変わります - maj7やm7、9thなどの高度な拡張コードが省略されますが、曲のキーやコード進行は変わりません。